Die Hoër Skoolspan wat na verwys word is Pretoria Boys High wat die wenners van die Admin Beker was in 1923..
Vir die Geskiedenis, tellings ens. lees hier
Die berig hieronder verskyn in die Môrester koerant van September 1923..
Die Hoër Skoolspan wat na verwys word is Pretoria Boys High wat die wenners van die Admin Beker was in 1923.. Vir die Geskiedenis, tellings ens. lees hier
0 Comments
Dit was die 6e keer dat Affies se Wit Bulle teen Oakdale se Bulle speel. Die eerste wedstryd was in 1991. Affies wen 5 en Oakdale 1.
Vir die tellings van die twee spanne kyk hier WIT BULLE (Beginspan) 1. Roal Kruger 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Stefan McDonald 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Zirk Meyer 10. Ruben Pienaar* 11. Hugo Snyman 12. Janco Purchase* (K) 13. Hendre Schoeman* 14. Eagen Roux* 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Christiaan Potgieter/Ethen van Dyk, MJ de Jager/Ruan Lippold, Petrus Rauyenbach/Eagen Roux BESERINGS
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Geluk aan Roal Kruger wat vir die eerste keer in die beginspan uitdraf. Ook Petrus Rautenbach se eerste wedstryd vir die Wit Bulle toe hy opkom as reserwe. PUNTE AHS - 43(17) Driee: 2x Hugo Snyman, 1 elk Zirk Meyer, Hendre Schoeman, Ethen van Dyk en Stefan McDonald Skoppe: Ruben Pienaar - 1x doelskop. OAKDALE LANDBOU - 10(10) Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 25ste keer dat Affies en Paarl Boys teen mekaar speel.. Die eerste wedstryd was in 1947. Die Wit Bulle het met die wen die skaal weer in Affies se guns geswaai - AHS 13 en PBHS 12 gewen.
Vir die tellings van die twee spanne kyk hier WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Stefan McDonald 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Zirk Meyer 10. Ruben Pienaar* 11. Rikus Strydom 12. Janco Purchase* (K) 13. Hendre Schoeman* 14. Eagen Roux* 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Hugo Snyman/Rikus Strydom. BESERINGS
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Geluk aan die Wit Bulle met 'n welverdiende oorwinning. Aantal punte in die wedstryd was 64 wat gelyk is aan die meeste nog in 2008 toe dit ook 64 was. Die Wit Bulle het 34 - 30 gewen in 2008.. Ruben Pienaar het 25 punte aangeteken wat die meeste punte is in 'n wedstryd vanjaar. Dit plaas hom 9e op die lys van alle tye saam met Dirkie Strydom van 1994 en Stephen Botha van 2002. Dit was ook die eerste wedstryd van 2024 dat die skopper 'n 100% slaag syfer gehad het met hulle skoppe pale toe. PUNTE AHS - 43(24) Driee: 1 x - Zirk Meyer, Ruben Pienaar, Janco Purchase, Ethen van Dyk Skoppe: Ruben Pienaar - 4x doelskoppe en 4x strafskoppe. Ruben Groenewald - 1x strafskop. PAARL BOYS HIGH SCHOOL - 21(7) Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 17de keer dat Affies en Jeppe teen mekaar speel. Die eerste wedstryd was in 1996.
Vir die tellings van die twee skole se 1e spanne kyk hier Vir tellings van die ander 21 wedstryde wat gespeel is, kyk hier. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Stefan McDonald 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Zirk Meyer 10. Ruben Pienaar* 11. Rikus Strydom 12. Janco Purchase* (K) 13. Nicolaas Grobler 14. Eagen Roux* 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Deon Botes vir Ruan Smuts. Geluk aan MJ de Jager wat .vir die eerste keer die 1e span trui aantrek as plaasvervanger vir Muntingh Hamman. BESERINGS
WEDSTRYD In die toekoms sal my skrywe hoofsaaklik op statsitiek gefokus wees. Ruben Pienaar het 19 punte aangeteken wat die meeste is in 'n wedstryd vanjaar. PUNTE AHS - 39(25) Driee: 2x Zirk Meyer, 1 Elk deur Albert Smit, Rikus Strydom en Ruben Pienaar. Skoppe: Ruben Pienaar - 4x doelskoppe en 2x strafskoppe.. JEPPE BOYS HIGH - 26(7) Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 24 ste keer dat Affies en Paarl Gimnasium teen mekaar speel. Die eerste wedstryd was in 1967.
Vir die tellings van die twee skole se 1e spanne kyk hier Vir tellings van ander wedstryde gespeel vandag kyk hier. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Stefan McDonald 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Ruben Pienaar* 11. Rikus Strydom 12. Janco Purchase* (K) 13. Nicolas Grobler 14. Eagen Roux* 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Die eerste keer die seisoen word daar geen reserwes gebruik. BESERINGS
WEDSTRYD Weer 'n wedstryd van "asse". Die driee gedruk is wat 'n mens sal noem "soft tries"! Dit het tot gevolg gehad dat albei spanne se verdediging met tye fanaties was om hulle teenstanders van hulle doellyn weg te hou. Halftyd telling 6 - 7 in PG se guns. Met Eagen Roux se drie in die 38ste min en 'n daaropvolgende strafskop is die telling 16 - 7 in die Wit Bulle se guns. Het die wiel dalk gedraai? Ongelukkig nie en met 'n onderskep drie is PG weer terug, telling 16 - 14. Die laaste gedeelte van die wedstryd word gekenmerk deur rotsvaste verdediging en strafskoppe vir albei spanne. Na 'n "fake" strafskop pale toe deur PG blaas die eindfluitjie met die telling 19 - 20 In PG se guns. PUNTE AHS - 19(6) Driee: Eagen Roux,1x. Skoppe: Ruben Pienaar - 1x doelskop en 4x strafskoppe.. PAARL GIMNASIUM:- 20(7) Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 8e keer dat Affies en Garsfontein teen mekaar speel. Die eerste wedstryd was in 1993.
Vir die tellings van die Wit Bulle teen die Bere kyk hier Tellings van ander wedstryde gespeel kyk hier. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Luan Potgieter 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Ruben Pienaar* 11. Rikus Strydom 12. Janco Purchase* (K) 13. Nicolas Grobler 14. Eagen Roux* 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Stefan McDonald vir Luan Potgieter en Christiaan Potgieter vir Ethan v Dyk. BESERINGS
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Weereens was die "streaming" nie op standaard en het veral die telling nie tred gehou met wat gebeur het op die veld nie!!!! Die Wit Bulle het daarin geslaag om die Bere onder druk te plaas van die begin af en dit het tot gevolg gehad dat buiten vir 'n paar minute in albei helftes was die Wit Bulle voor wat die telling aan betref. Halftyd was die telling 21 - 12 in die Bulle se guns. Kon gedink het in die 2e helfte met die telling 33 - 17 in die Wit Bulle se guns dat die wedstryd in die sakkie was maar heellaas nie! Met die Bere wat die een aanval na die ander loods plus 'n geelkaart in die 67ste minuut het dit Affie Guts gevat om die Bere uit die Affie helfte van die veld te hou. 'n Laaste aanval van die Bere uit hulle helfte het gelyk of hulle 'n drie gaan druk? 'n Aanslaan deur die Bere in Affies se kwartgebied na desperate verdediging deur die Wit Bulle en die eindfluitjie blaas!!. Die Wit Bulle tree as oorwinnaars uit die stryd. Telling 33 - 31!!! PUNTE AHS - 33(21) Driee: Nicolas Grobler, Eagen Roux, Rikus Strydom, Stefan McDonald 1x elk. Skoppe: Ruben Pienaar - 2x doelskoppe en 3x strafskoppe.. GARSFONTEIN:- 31(12) Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 2e keer dat Stellenberg en Affies teen mekaar speel. Die eerste wedstryd was in 2019 in die Noord/Suid toernooi wat die Wit Bulle 28 - 21 gewen het.
Die Groen Tiere( 2e span) klop Stellenberg se 2e span 51 - 21. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Luan Potgieter 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Ruben Pienaar* 11. Nicolas Grobler 12. Janco Purchase* (K) 13. Theuns Maritz* 14. Eagen Roux 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Deon Botes vir Ruan Smuts, Juan Vorster vir Albert Smit, Rikus Strydom vir Theuns Maritz, en Roal Kruger vir Werner Vrey. BESERINGS Theuns Maritz het sy sleutelbeen gebreek. TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
Kon die wedstryd nie direk kyk nie en staatgemaak op catch up streaming.. Weereens met groot gedeeltes wat dit gehang het!! Seker ook maar goed so. Met die telling 19 - 3 in Affies se guns met halftyd was dit beslis 'n antiklimaks in vergelyking met die wedstryd teen PRG. Die gevoel gekry van "kom ons kry die wedstryd net klaar so gou as moontlik".Die Wit Bulle wen redelik gemaklik met 38 - 11. Die wedstryd sal onthou word met Theuns Maritz wat sy sleutelbeen breek diep in die 2e helfte. Die besering sal heel moontlik beteken dat hy nie weer sal speel in die 2024 seisoen nie. Ironies het hy in 2023 met die eerste wedstryd opgekom as reserwe, is beseer en speel eers weer die laaste drie wedstryde in die 2023 beginspan. Die wedstryd teen Stellenberg was Theuns se 7e wedstryd in die beginspan wat hom laat kwalifiseer vir 'n 1e span das! PUNTE AHS - 38(19) Driee: Ethan van Dyk - 2x Luan Potgieter, Ruben Groenewald, Theuns Maritz - 1 elk Skoppe: Ruben Pienaar 4x doelskop.. STELLENBERG - 11(3) Opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 24 ste keer dat Paul Roos Gimnasium en Affies teen mekaar speel. Die eerste wedstryd was in 1946 in Pretoria. Die Wit Bulle wen 6 - 3.
Vir ‘n opsomming van die tellings tussen die Wit Bulle en Paul Roos Gimnasium se 1e spanne kyk hier Die Groen Tiere(2e span) klop PRG se 2e span 22 - 12. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Luan Potgieter 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Ruben Pienaar* 11. Nicolas Grobler 12. Janco Purchase* (K) 13. Theuns Maritz* 14. Eagen Roux 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Slegs een reserwe word gebruik. Deon Botes vir Ruan Smuts, TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
Dit was wat toeskouers getalle aan betref seker die hoogtepunt van die Noord Suid Toernooi. Tenspyte van 'n mooiweers dag het die weer nie saamgespeel nie en is die wedstryd onderbreek. Dit het ook die streaming hier in Nelspruit beinvloed maar heellaas is die wedstryd voltooi. Die klammerigheid op die veld het die speel toestande ook bemoeilik Affies was na 1 minuut se spel 3 - 0 voor. Dit wat verder gevolg het was 'n spreekwoordelike "arm wresttle".. Ongelukkig het PRG aan die einde van die 2e helfte 'n verspot maklike drie gekry wat die telling 11 - 21 gemaak het .met halftyd. Daarna was dit "catch - up" rugby vir die Bulle teen 'n span wat reg was om hulle doellyn te verdedig en elke strafskop binne tref afstand deur die pale te jaag. Dit het amper gelyk of dit 'n herhaling van 2022 gaan wees met Affies wat al nader gekruip het totdat die telling 25 - 27 was. Met die telling 25 - 30 het die Wit Bulle kamp opgeslaan in PRG se kwartgebied. Met ongeveer 3 minute oor en die Wit Bulle op PRG se doellyn vir 'n skrum het my streaming gevries!!! Finale telling 25 - 30 in PRG se guns!!! Die telling is weer een van daardie "as" dit of dat gebeur of nie gebeur het nie dan kon Affies gewen of PRG verder gewen het? 2 Geelkaarte vir PRG diep in die 2e helfte het die Wit Bulle bevoordeel maar PRG het fanaties bly verdedig.. Oom Boy Louw sou gese het "Looks at the scoreboard"! PUNTE AHS - 25(11) Driee: Ethan van Dyk en Luan Potgieter - 1 elk, Strafdrie - 1x Skoppe: Ruben Pienaar 2x strafskoppe en 1x doelskop.. PAUL ROOS GIMNASIUM - 30(21) Opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Dit was die 66 ste keer dat Helpmekaar en Affies teen mekaar speel. Naas Pretoria Boys High die skool wat Affies die 2e meeste aantal kere teen gespeel het. Die eerste wedstryd was in 1928 met Affies wat gewen het.
Vir ‘n opsomming van die tellings tussen die Wit Bulle en Helpmekaar se 1e spanne kyk hier Tellings van ander wedstryde gister gespeel kyk hier. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Luan Potgieter 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Ruben Pienaar* 11. Nicolas Grobler 12. Janco Purchase* (K) 13. Theuns Maritz* 14. Hugo Snyman 15. Ruben Groenewald Die beginspan was onveranderd van die een wat teen Diamantveld gespeel het. * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Roal Kruger/Werner Vrey, Christiaan de Wet/Muntingh Hamman, Zirk Meyer/Hendre Schoeman, Eagan Roux/Hugo Snyman, Juan Vorster/Albert Smit, Deon Botes/Ruan Smuts, Christiaan Potgieter/Ethan v Dyk, Stephan Mcdonald/Ruan Lippold, Geluk aan Stephan, Christiaan P en Deon wat vir die 1e keer die Wittrui oor die kop trek!! TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Ongelukkig was die "streaming" aan en af! Daar was 'n opwaardse kurwe teen baie stywer kompetisie as verlede Saterdag. Die Wit Bulle het die 2e helfte gedomineer. Dit het geleentheid gebied vir al die reserwses om in die 2e helfte.te speel. Voorspoed aan die afrigters en die WIT BULLE vir die Noord/Suid Saga!! PUNTE AHS - 45(21) Driee: Ethan van Dyk en Nicolaas Grobler - 2 elk, Ruan Lippold, Hugo Snyman en Theuns Maritz - 1 elk Skoppe: Ruben Pienaar suksesvol met 5/7 van sy doelskoppe. HELPMEKAAR - 21(7) Vir die Wit Bulle seisoen sover kyk hier Hiermee die beskikbare skakel vir die komende naweek se wedstryde teen Helpmekaar
𝟭𝟰𝗔 @ 𝟴:𝟬𝟬 https://live.supersportschools.com/events/65eef58f417b188c313c4f31/ 𝟭𝟱𝗔 @ 𝟵:𝟬𝟬 https://live.supersportschools.com/events/65eef62832eea551adda194c/ 𝗧𝗜𝗘𝗥𝗘 @ 𝟭𝟬:𝟬𝟬 https://live.supersportschools.com/events/65eef660417b188c313c5368/ 𝟭𝟲𝗔 @ 𝟭𝟭:𝟭𝟬 https://live.supersportschools.com/events/65eef6a579f9574384dc281f/ 𝗪𝗜𝗧𝗕𝗨𝗟𝗟𝗘 @ 𝟭𝟮:𝟯𝟬 https://live.supersportschools.com/events/65eef6e879f9574384dc297a/ Dit was die 11e keer dat Diamantveld en Affies teen mekaar speel. Synde die eerste formele wedstryde wat Affies speel in die 2024 seisoen dien dit as 'n losmaker vir die seisoen wat voorle.
Vir ‘n opsomming van die tellings tussen die Wit Bulle en Diamantveld 1e spanne kyk hier Tellings van ander wedstryde gespeel kyk hier. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Luan Potgieter 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Reuben Pienaar* 11. Nicolas Grobler 12. Janco Purchase* (K) 13. Theuns Maritz* 14. Hugo Snyman 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
RESERWES GEBRUIK Roal Kruger vir Werner Vrey, Christiaan de Wet vir Muntngh Hamman, Zirk Meyer vir Hendre Schoeman, Eagan Roux vir Ruben Groenewald. en Juan Vorster vir Albert Smit. TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Tipiese 1e wedstryd van 'n seisoen wat met rukke en stote gespeel is. Die afrigters het verseker 'n goeie gevoel gekry van hoedanig die spelers die voorbereiding vir die seisoen in 'n wedstryd situasie kon toepas. Voorspoed aan die afrigters en WIT BULLE vir die 2024 seisoen.!!!! PUNTE AHS - 33(26) Driee: Janco Purchase, Hendre Schoeman, Muntingh Hamman, Albert Smit, en Ruben Groenewald. Een elk. Skoppe: Reuben Pienaar suksesvol met 4/5 van sy doelskoppe. DIAMANTVELD - 10(10) Kliek op skakel
𝗩𝗥𝗬𝗗𝗔𝗚, 𝟴 𝗠𝗔𝗔𝗥𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟰 Affies O/14F https://live.supersportschools.com/events/65e83ec56393e425ab55490d Affies O/14C https://live.supersportschools.com/events/65e83f5b6393e425ab554be3/ Affies O/15E https://live.supersportschools.com/events/65e83ff76393e425ab554eb8/ Affies O/16 C https://live.supersportschools.com/events/65e840648ded205a73858ebf/ 𝗦𝗔𝗧𝗘𝗥𝗗𝗔𝗚, 𝟵 𝗠𝗔𝗔𝗥𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟰 Affies O/14A https://live.supersportschools.com/events/65e842d58ded205a738597b6/ Affies O/15A https://live.supersportschools.com/events/65e8434b8ded205a738598e2/ Affies O/16A https://live.supersportschools.com/events/65e843f58ded205a73859ab2/ Affies 5des https://live.supersportschools.com/events/65e844a06393e425ab555f07/ Affies 4des https://live.supersportschools.com/events/65e847016393e425ab5565ec/ Affies 3des https://live.supersportschools.com/events/65e847b78ded205a7385a5c9/ Affies 2des - Tiere https://live.supersportschools.com/events/65e848686393e425ab556ae6/ Affies 1stes - Witbulle https://live.supersportschools.com/events/65e848f88ded205a7385a9ad/ Piet Butler Oud Onderwyser, Algemene Sport Organiseerder(Onder andere rugby) vanaf 1968 - 1975.. Piet het onder die nuwe Hoof (Mnr Terblanche) se aanmoediging en ondersteuning sy merk gelaat by Affies en veral wat rugby aan betref. Piet is op 23 Desember 2023 oorlede. Hiernaas 'n foto van Piet toe hy Affies besoek het in 2023. Vlnr - Richard (Seun) Piet, Noah (kleinseun in G11), en Mnr Perry Joynt (Hoof AHS). Richard 1993 en David 1991 is albei Oud Affies. Foto op die OAB Facebook. Na die foto is daar 'n kort CV van Piet wat ek opgestel het vanaf inligting van hom ontvang 5 jaar gelede. Piet het op Alberton gematrikuleer en daarna op NKP en TUKS gestudeer. tot 1967. Hy het vir albei Klubs se 1e spanne gespeel en ook 2 wedstryde vir NTvl gespeel.
Saam met Sakkie van den Heever is Piet, 23 jaar('69) en Sakke, 23 jaar die 1970 1e span afrigters. Die jongste afrigters wat die 1e span afrig en ooit sal afrig!!!! Piet se CV:
Die twee skole se eerste spanne het 100 jaar gelede vir die eerste keer teen mekaar gespeel in 1923. Saterdag was die 118e wedstryd tussen die twee 1e spanne gewees. Vir 'n opsomming van die geskiedenis en tellings kyk hier Tellings van ander wedstryde gespeel teen Pretoria Boys High Saterdag kan hier gesien word. . WIT BULLE (Beginspan) 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13 Theuns Maritz 12. Janco Purchase 11. Eagan Roux,10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Ruan Lippold 7. Juan Vorster. 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ethan van Dyk 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: Ruben Dreyer en Niel Collins TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD ..... en daar het ons 'n herhaling van verlede week en kan ek dit maar noem as "next level"!!! Wat 'n plesier van driee gedruk. 9 Deur die agterspelers en 3 deur die voorspelers. Daar was weer 'n hele paar la...ng driee gewees!! Veral in die tweede helfte. Na verlede week behaal Hendre Schoeman word weer 'n drietal van driee. Die drie van Migael de Lange waar hy amper reg onder Affies se pale die bal ontvang en die lengte van die veld hardloop om 'n briljante solo poging af te rond was maar een van vele driee om te onthou!!! Ek sluit af met my woorde van laas week. "Boys High is die laaste wedstryd van die seisoen en Graad 12's!!!! Affie ondersteuners sien daarna uit om die seisoen op 'n "high" af te sluit! Wys die Candies waar die Wit Bulle die wortels begrawe het op die PLAAS!!! DIT WAS 'N FEES GEWEES!!!! SIEN UIT NA 2024!!! AHS: 76(22) Driee: Eagan Roux 1x, Stephan Brits 1x, Migael de Lange 2x, Hendre Schoeman 3x, FC van Rooyen 1x, Ruan Lippold 1x, Ruben Pienaar 1x en Janco Purchase 1X. Skoppe: Ruben Pienaar 8 doelskoppe. PBHS: 24 (3) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! **************** Dit was die 46ste keer sedert 1987 dat die twee skole teen mekaar speel. Die Wit Bulle was 36 keer aan die wenkant..
Tellings van die 46 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gespeel teen Waterkloof kan hier gesien word. . WIT BULLE (Beginspan) 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13 Theuns Maritz 12. Antonie Fourie 11. Eagen Roux,10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Ruan Lippold 7. Juan Vorster. 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ethan van Dyk 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: Ruben Dreyer, James Gerber, Charles Nel, Ivandre v Wyk en Rigardt Pretorius TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Janco Purhase is nog steeds beseer en mag dalk speel in die laaste wedstryd van die seisoen teen Boys High. In kontras met verlede week teen MC het die Bulle van die begin af hulle neus voorgekry en voorgehou. Dit was 'n klinkende oorwinning!!! Geluk aan die spelers en afrigters. Daar was 'n hele paar la...ng driee gewees en 8 uit die 9 driee is deur die agterlyn gedruk!!! Sal nog navorsing moet doen maar die 3 kuns van driee deur Hendre Schoeman en Eagan Roux mag dalk die eerste keer wees in die geskiedenis van die 1e span? Boys High is die laaste wedstryd van die seisoen en Graad 12's!!!! Affie ondersteuners sien daarna uit om die seisoen op 'n "high" af te sluit! Wys die Candies waar die Wit Bulle die wortels begrawe het op die PLAAS!!! AHS: 57(29) Driee: Eagen Roux 3x, Stephan Brits 1x, Migael de Lange 1x, Hendre Schoeman 3x., FC van Rooyen 1x. Skoppe: Ruben Pienaar 6 doelskoppe. HS WATERKLOOF: 31 (5) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Geskiedenis. word gemaak met die twee spanne wat vir die eerste keer teen mekaar speel.
Nie 100% seker oor die wedstryd reels nie maar dit is gewoonlik 20 min aan 'n kant, rolling subs word gebruik, net Oupa skrums word toegelaat en daar word nie pale toe geskop nie DATUM: Vrydag 21 Julie TYD: 16:00 VELD: AHS A Veld Oud Affies en Affie ondersteuners is welkom om lekker te kom saam kuier na die wedstryd by Klub 600 SPAN: 1. Tjoppie Ferreira 2. Skipper Badenhorst 3. Rudolf Jonker 4. Andrew v Loggerenberg 5. Jaco vd Walt 6. Nehan Deysel 7. Gerrit vd Nest 8. Ian v Heerden 9. Pieter de Jager 10. Deon Anderson 11. Jannie Gouws 12. Eugene Marx 13. Marx Lombard 14. Jakkie vd Walt 15. Schalk Wessels RESERWES Christiaan Rautenbach, Schalk Muller, Hannes Nagel, Ettienne Ferreira, John Ridgard, Marco Viljoen, Brenton Viljoen, Boet vd Merwe, Vincent vd Merwe, Wian van Wyk, Roland Syphus, Juan van Loggerenberg, Christo Botha, Mike Marais, Barend Fouché, Frikkie Olivier, Jacques Gouws. BESTUUR Tobie le Cornu, Trevor Jobe, Grant Esterhuizen, Deon Strydom, Thinus Laas, Jannie Booysen, Neels Hatting, Charl Els, Erich Small. Dit was die 27e keer sedert 1996 dat die twee skole buiten Covid 19 onafgebroke teen mekaar speel.
Tellings van die 27 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gespeel teen MC kan hier gesien word. . WIT BULLE (Beginspan) 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13 Theuns Maritz 12. Antonie Fourie 11.Eagen Roux10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Ruan Lippold 7. Juan Vorster. 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ethan van Dyk 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: James Gerber vir Juan Vorster TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Na die Jeppe wedstryd was Ruben Pienaar(10) weer terug maar Ruan Smuts(3) se seisoen het tot 'n einde gekom. Dieter Schubert is uit vir die res van seisoen na besering voor die Craven Week en Janco Purchase(12) sal weer reg wees vir wedstryd teen Waterkloof..Geluk aan James Gerber wat die eerste keer die Wittrui oor sy kop trek. James is die 29ste speler wat die seisoen vir die 1e span speel.
Wat my opgeval het van die inligting wat ek het is: Halftyd was die Wit Bulle voor 14/6? Al die driee is deur die agterlyn gedruk? Lyk of ons swaar gekry het voorlangs in die 2e helfte? . AHS: 30(14) Driee: Eagen Roux 2x, Stephan Brits 2x, Migael de Lange.. Skoppe: Ruben Pienaar 3 doelskoppe. MC: 50 (6) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 46ste keer dat die skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1923.
Tellings van die 46 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gister gespeel teen GC kan hier gesien word. Affies het net soos 2022 meer wedstryde gewen as verloor. Wen - 17 Verloor - 11 Tellings van al die spanne van 1993 tot op datum. Geskiedenis van Affies vs Grey plus statistiek kan hier gelees word. WIT BULLE beginspan: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Antonie Fourie 12. Janco Purchase (O/K) 11. Ivandre van Wyk 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippold 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. Ethan van Dyk 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Eagen Roux vir Ivandre van Wyk , - Juan Vorster vir Braam Swanepoel - FC van Rooyen vir Ethan v Dyk TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Met die halftyd telling 7 - 29 in Grey se guns sou die Wit Bulle met 'n 2005 comeback vorendag moes kom om die wedstryd te wen!! Dit het nie gebeur nie en op die einde moes de Wit Bulle die aftog blaas met die eindtelling 19 - 60 in Grey College se guns! Punte aangeteken: AHS: 19(7) Driee: Dieter Schubert 2x en Ruan Lippold 1x Skoppe: Ruben Pienaar 2 doelskoppe. GREY COLLEGE:60 (29) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 15e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1997.
Tellings van wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gespeel vandag teen KES en ander skole gedurende die afgelope week kan hier gesien word. WIT BULLE beginspan: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Antonie Fourie 12. Janco Purchase (O/K) 11. Ivandre van Wyk 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippold 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. Ethan van Dyk 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Neil Collins vir Ivandre van Wyk, - Juan Vorster vir Braam Swanepoel WEDSTRYD Geluk aan Neil Collins wat vandag die eerste keer die Wittrui oor sy kop getrek het toe hy Ivandre van Wyk vervang het. Met die halftyd telling 12 -10 in die Wit Bulle se guns het my bygeloof oor die speel op die A veld ingeskop. Speel in die 2e helfte van Noord na Suid wat wel die geval was vandag en die rede? Speel met die son in jou rug, die wind (daar was vandag net 'n ligte briesie) waai gewoonlik van Noord na Suid en as jy mooi kyk sal jy sien dat om van Noord na Suid te speel lyk dit of dit afdraande is en siedaar!! Na 'n verdere 31 punte in die 2e helfte stap die Wit Bulle van die veld as die wenners..Telling, 43 - 20.. Die Bulle het 'n paar mooi driee vandag gedruk!!!. Punte aangeteken: AHS: 43(12) Driee: Antonie Fourie en Ethen van Dyk 2 elk. plus een elk vir Migail de Lange, Hendre Schoeman en Braam Swanepoel, Skoppe: Ruben Pienaar 4 x doelskoppe KING EDWARD SCHOOL:20 (10) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 23e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1946.
Tellings van wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gespeel op Wildeklawer kan hier gesien word. WIT BULLE beginspan: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Antonie Fourie 12. Janco Purchase (O/K) 11. Ivandre van Wyk 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippold 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Werner Vrey vir Steyn Truter - Juan Vorster vir Braam Swanepoel WEDSTRYD Halftyd is die telling 10 - 14 in PRG se guns. Met slegs 3 minute oor loop die Wit Bulle voor 25 - 24 na 'n langs strafskop deur Ruben Pienaar. In die laaste minuut druk PRG die wen drie, verdoel dit en met die eindfluitjie wat blaas loop PRG van die veld as die oorwinnaars, 25 - 31! Punte aangeteken: AHS: 25(10) Driee: Ruan Lippoldt, FC van Rooyen en Janco Purchase druk elk 'n drie. Skoppe: Ruben Pienaar 2 x doelskoppe en 2 x strafskoppe.. PAUL ROOS GIMNASIUM: 31 (14) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 5e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1991.
Tellings van die 5 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gespeel teen Nelspruit kan hier gesien word. Vir die Geskiedenis oor die Affie naam Wit Bulle en Oakdale se Bulle lees hier. WIT BULLE beginspan: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Antonie Fourie 12. Janco Purchase (O/K) 11. Ivandre van Wyk 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippoldt 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. Ethen van Dyk 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Ruben Dryer, FC van Rooyen, Werner Vrey, Charles Nel , Juan Vorster, Rigardt Pretorius en JJ Koekemoer WEDSTRYD Geluk aan Ethan van Dyk wat vir die eerste keer in die beginspan was.. Werner Vrey en Charles Nel trek vir die eerste keer die Wiit trui oor hulle kop... Die Wit Bulle speel Oakdale van hulle voete af en is haftyd 29 - 0 voor, wat ook die eindtelling was.. Punte aangeteken: AHS: 29 (0) Driee: Ruan Lippoldt 2x, Migael de Lange en Braam Swanepoel Skoppe: Ruben Pienaar 3 x doelskoppe en 1x strafskop.. OAKDALE: 0 (0) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 21e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1967.
Tellings van die 21 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Dit is die 5e keer sedert 2017 dat die twee skole op 'n Interskole (tuis en weg) basis jaarliks teen mekaar speel wat ander rugbyspanne, hokkie, tennis en gholf insluit.. Tellings van ander wedstryde gespeel kan hier gesien word. WIT BULLE beginspan: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Antonie Fourie 12. Janco Purchase (O/K) 11. Ivandre van Wyk 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippoldt 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Ruben Dryer vir JD Hattingh - Ethan van Dyk vir FC van Rooyen WEDSTRYD Geluk aan Antonie Fourie (beginspsan) Ethan van Dyk (reserwe) wat vir die eerste keer die Wiit trui oor hulle kop getrek het.. Met die meeste van die 1e span wedstryde wat "gestream" word en ook op DSTV is sal ek in die toekoms net fokus op statistiek. Punte aangeteken: AHS: 21 (0) Driee: Ruan Lippoldt 2x en Ethan van Dyk Skoppe: Voltal vir Ruben Pienaar wat al sy skoppe pale toe oorskop - 3 Doelskoppe. PAARL GIMNASIUM: 38 (24) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 7e keer wat die twee skole se eerste spanne teen mekaar speel. sedert 1993. Met Garsfontein se wen maak hulle dit 2 jaar agtermekaar!
Tellings van die 7 wedstryde gespeel sedert 1993 kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde vandag gespeel kan hier gesien word. Op een van die skole rugby "blogs" of dan soos dit bekend staan onder skole rugby ondersteuners as "Beet se Blog" is daar verwys na vandag se wedstryd tussen die Wit Bulle van Affies en die Bere van Garsfontein en ek haal aan: AFFIES VS GARSIES – Ready to be counted amongst the top local derbies. As dit gaan oor wie die beste 1e span is in Pretoria/Blou Bul land dan is daar seker nie fout met die stelling nie As die hoeveelheid toeskouers en ondersteuners 'n aanduiding is van hoe ernstig die wedstryd deur ondersteuners opgeneem word dan was daar maar min toeskouers wat die Hoofwedstryd gekyk het in vergelyking met 'n Affie vs Boys High of Waterkloof wedstryd. Die atmosfeer op en langs die veld was alles behalwee elektries!! Miskien oor so 3 - 4 jaar mag dit dalk 'n perd van 'n ander kleur wees??? Tyd sal leer!! WIT BULLE vandag: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Ivandre van Wyk 12. Janco Purchase (O/K) 11. Rigaardt Pretorius 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippoldt 6. Juan Vorster 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Braam Swanepoel vir Juan Vorster - Ruben Dryer vir JD Hattingh WEDSTRYD Die wedstryde het teen 'n vinnige tempo afsgeskop. Die teibord was besig. GF het gou 10 - 14 voorgeloop.. Daarna was daar in terme van die telbord net een span op die veld en halftyd is die telling 10 - 33 in die guns van Garsfontein. Ek kyk gou na wat is die grootste punte verskil wat die Wit Bulle mee verloor het tuis en weg sodat ek die antwoord het aan die einde van die wedstryd indien nodig. Die tweede helfte begin met 'n drie deur Janco Purchsae langs die pale en al is die telling 17 - 33 is daar 'n dowwe lig aan die einde van die donker tonnel. Met nog 'n drie en 'n strafdrie is die telling 31 - 33 in GF se guns en soos hulle sal se in Engels "Game on". Albei spanne teken weer 'n drie aan en Ruben Pienaar verdoel Affies se drie, telling 38 elk.. Met minder as 10 minute oor druk GF weer 'n drie en verdoel dit. Ongelukkig vir die Wit Bulle is dit dan die telling tot die eindfluitjie blaas en Garsfontein as oorwinnaars van die veld stap, telling 38 - 45 in GF se guns! GF wen die 1e helfte 33 - 10 en die Wit Bulle die 2e helfte 28 - 12! Dit was 'n klipharde wedstryd en was dit jammer dat daar uiteindelik 'n wenner moes wees. Geluk aan Garsfontein se Bere tot ons weer speel op Garsfontein in 2024! PUNTE: AHS: 38 (10) Driee: Rigaardt Pretorius, Janco Purchase, Stephan Brits, Henry Schoeman en 'n strafdrie.: Skoppe: Voltal vir Ruben Pienaar wat al sy skoppe pale toe oorskop. 4 Doelskoppe en 1 strafskop. GARSFONTEIN: 45 (33) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Dit was die 24ste keer wat die twee skole se eerste spanne teen mekaar speel. sedert 1947. Met Paarl Boys se wen gister het die twee skole albei 12 wedstryde gewen.
Paarl Boys het die laaste 5 wedstryde gewen! Tellings van die 24 wedstryde gespeel sedert 1947 kan hier gesien word. WIT BULLE 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Ivandre van Wyk 12. Janco Purchase (O/Kapt) 11. Eagan Roux 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippoldt 6. Juan Vorster 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (Kapt)
RESERWES GEBRUIK:
Stephan Brits vroeg in die wedstryd beseer.. WEDSTRYD Die wedstryd was gesien as een van "die" wedstryde van die toernooi. Wat dit aan betref was dit 'n klipharde 70 minute met die uitslag tot die einde in die weegskaal. Die rustyd telling was 19 - 11 in Affies se guns, Miskien verdiend alhoewel die strafdrie afhangende van watter span jy ondersteun bevraagteken kan word. Met sewe minute oor en die telling 19 - 14 druk PBH 'n drie wat verdoel word en loop hulle voor, telling 19 - 21. Na PBH se laaste drie wat nie verdoel is nie was daar nog steeds 'n kans dat die wedstryd gelykop kon eindig. PBH hou die Wit Bulle onder druk tot die eindfluitjie blaas en Boys High wen 19 - 26. Dit is 'n wedstryd vol "asse" maar dit ten spyt was Boys High waardige wenners gewees. Die wedstryd sal onthou word vir die besering wat Chris Jordaan, Boys High se nommer 8 opgedoen het. Dit het tot gevolg gehad dat hy 'n noodoperasie ondergaan het gisteraand vir 'n skedelbreuk en bloeding op die brein. Die laaste inligting oor Chris is dat hy onder sedasie en in ICU is na die operasie!! PUNTE: AHS: 19(19) Driee: Righardt Pretorius, Michael de Lange en strafdrie. Skoppe: Ruben Pienaar 1x doelskop. PBH: 26 (11) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Die twee skole se eerste spanne speel vir die eerste keer teen mekaar in 1981. In totaal 5 wedstryde tot en met 2023. Wit Bulle wen 4 en DHS 1
WIT BULLE 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Ivandre van Wyk 12. Janco Purchase (O/Kapt) 11. Eagan Roux 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippoldt 6. Juan Vorster 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. JJ Koekemoer 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (Kapt) Geluk JJ Koekemoer, Ivandre v Wyk en JD Hattingh wat vir die eerste keer die seisoen in die beginspan opdraf. Geluk Steyn Truter wat die 107e Kaptein van die Wit Bulle is sedert 1921! RESERWES GEBRUIK:
Theuns Maritz en Naude Lourens is sodanig beseer dat hulle uit is vir die seisoen.! WEDSTRYD Vooraf was dit duidelik dat die wedstryd teen DHS nie maklik gaan wees nie! Dit was dan ook die geval met DHS wat 'n drie druk van die afskop nadat 'n skop van Affies afgestorm is. Strafskop vir DHS en Wit Bulle is 0 -10 agter. Affies druk 'n lang drie uit hulle eie halfgebied en telling is 7 - 10. DHS. druk nog 'n drie en halftyd is die telling 7 - 17 in DHS se guns. DHS se verdediging in die 1e helfte en ook groot gedeelte van 2e helfte was rotsvas en deurkom kans basies nil!. DHS het met die Wit Bulle wat hulle onder druk geplaas het in die 2e helfte 2 geel kaarte gekry en die Wit Bulle druk 2 driee en skop 2 strafskoppe oor wat die telling 24 - 17 maak. DHS druk 'n drie in beseringstyd en die Wit Bulle wen die taai stryd 25 - 24. Dit was 'n moeilike een maar ek haal Oom Boy Louw aan "Looks at the scoreboard". PUNTE: AHS: 25(7) Driee: Hendre Schoeman, Steyn Truter, FC van Rooyen. Skoppe: Ruben Pienaar 2x doelskoppe en 2x strafskoppe.. DHS: 24 (017) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! |
Argiewe
May 2024
|