FRANCOIS SWART o/15 RUGBY WEEK
Buiten die onderbreking vir Covid('20 &' 21) word die week onafgebroke gehou sedert 2004. Dit sal die 20e jaar wees wat die week in 2025 aangebied word. 45 Skole het oor die tydperk aan die week deelgeneem.
Maritzburg College(16), Nelspruit(15), Pretoria Boys High(14), EG Jansen(14), Kemptonpark(12) en Helpmekaar(11) is weereens deel van die week in 2025.
Spelers profiel van Francois (Swys) verskyn na die bepalings.

BEPALINGS & TELLINGS 2025
Swys op die AHS 1e span foto:
1998, 1999 (Saam met Fourie du Preez), 2000.

*******************************