AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

OPSOMMING PER JAAR 1970 - 1979

1970

Picture
         Voor:    Mnr. J. Tereblanche (hoof), R. Seale, Mnr. P. Butler (afrigter), P. van Wyk (kapt), Mnr. I. Van der Heever (afrigter), S. van der Hoven,
                     Mnr. L. Strachan
      2 de ry:   M. Smuts, C. de Jager, P. Delport, P. Tereblanche, J. Malan, R. Jerling, J. Geringer, M. van der Spuy
      3 de ry:   D. Smith, G. Malan, J. Bouwer, P. Edwards, G. Geldenhuys, P. van Heerden, E. Kretzschmar, H. Raath

Nie op foto: L Bremer, J Vorster, W Combrinck, J van Zyl en T de Jongh.

*******************************
In Kort:
  • 1e Span toer sonder die 5 Craven Week spelers na die Kaap.Verloor die twee wedstryde teen JJ du Preez en JG Meiring 
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Nelspruit, telling 29 – 0.
  • Oom Lucas Strachan Oud Springbok en N.Tvl speler word gebruik as motiveerder tydens oefeninge en voor en na wedstryde. Oom Lucas is die eerste persoon buite die skool wat die 1e span help en erkenning kry daarvoor deur ook op die spanfoto te verskyn.
  • Na ‘n paar benoude oomblikke, klop ons Volksrus in die semi -finaal van die Admin. Beker, 17 – 16. Oom Lucas Strachan se woorde na die wedstryd aan die spelers was: “Die geluk gaan saam met die beste span".
  • In die finaal klop ons  vir Potch Volkies, 18 - 6, om die beker vir die derde keer te verower.
  • Rodney Seale speel sy 4e jaar vir die eerste span.
  • Die 1e span teken 393 punte aan, wat 70 drieë insluit. Johan Geringer teken 179 punte aan, wat sy totaal in vyf jaar op Affies op 663 punte te staan bring.
*******************************
Picture
**************************

1971

Picture
          Voor:  D. Smith, Mnr. P. Butler (afrigter), G. Malan (kapt), Mnr. J. Tereblanche (hoof), H. Raath, Mnr. I. van der Heever (afrigter), J. Malan
      2 de ry:  M. Raath, E. Hugo, I. van Wijk, A. du Preez, R. Earle, J. Botha, T. de Villiers
      3 de ry:  W. Botes, J. Maree, T. Nel, N. Ennis, T. de Jongh, A. Smit, E. Nobbs.

  Nie op foto: M Barnard, K le Roux, J van Eeden, B van Heerden, N van Rensburg, J Vorster.
*****************************************************************************************************************************************
In Kort:
  • Die jaar voldoen nie aan die verwagtinge nie. AHS verloor teen Boys High, Helpmekaar en Grey College.
  • Nico van Rensburg speel vir elke senior span in die skool. Hy begin by die 8e span en eindig in die 1e Span.
  • In die Julie vakansie neem die 1e span deel in aan 'n rugby week in  Welkom. Met die oog op die volgende seisoen word die afrigters  van 1971 vervang met die van 1972 naamlik Francois de Vos en Hennie Kruger. Al drie die wedstryde teen plaaslike skole word gewen.
******************************
Picture
***************************

1972

Picture
      Voor:      Mnr. J Tereblanche (hoof), L. Hansmeyer, Mnr. F. de Vos (afrigter), R. Earle (kapt), Mnr. H. Kruger (afrigter), T. de Villiers, 
                     Mnr. P. Butler (organiseerder) 
  2 de ry:       K. le Roux, P. le Grange, E. de la Harpe, G. van Zyl, M. Clifford, L. Rossouw, E. Hugo, A. du Preez, N. van Rensburg,
  3 de ry:       W. Strydom, W. Bosua, M. Raath, H. Marx, R. Bekker, F. van Straaten, A. Smit

Nie op foto:   I Bergh, J Botha, C Malan, LC, Malan, J Steyn, S vd Merwe, B van Heerden, F van Wijk, P van Wyk, D Viljoen
, J Yssel.

*******************************
In Kort:       
  • Die 1e Span toer na Natal.
  • In die rugbydag teen Middelburg Tegnies teken die spanne 589 punte aan en staan slegs 19 punte af.
  • Marcel Raath (Katvoet) druk die wen drie met die semi finaal teen Tom Naude in die N.W. hoek van AHS se veld. Van daar die naam "Katvoets Corner".
  • In die Admin-finaal speel ons gelykop teen Nelspruit (6-6) en verower die trofee vir ‘n vierde keer. Die 1e span speel in 'n groen trui.
  • 'n Rugbyweek is vanaf 2-7 Julie gehou te AHS. Dit het ook afrigtings klinieke ingesluit  vit beide afrrigters en spelers. Wedstryde is gespeel op Maandag, Woensdag en Saterdag. Die deelnemende skole was Belville, Paarl Gimnasium, Welkom Gimnasium, Langenhoven, Lyttelton en AHS.
  • Louis Hansmeyer onthou die volgende van die verloor teen Paarl Gim. - "Die game is in gietende reen gespeel en ons was totaal "clueless" Die grootste gedeelte het ons met 13 spelers gespeel( dit moes eintlik 12 gewees het want die flank Ivan Bergh het harsingskudding opgedoen en het nie sy eie naam geken nie) Ivan het gaan vleuel speel en ek binne en buite senter. Rapport het die volgende op sy voorblad berig met iets soos die volgende woorde: Paarl Gym vermorsel Transvaalse spogskool!!! Sjoe Plaasvervangers was nie daai jare toe gelaat nie"
**********************************
Picture
***************************

1973

Picture
        Voor:   Mnr. F. de Vos (afrigter), E. de la Harpe, K. le Roux, Mnr. J. Tereblanche (hoof), W. Strydom (kapt), L. Malan, Mnr. H. Kruger (afrigter)
    2 de ry:   P. van Wyk, G. Cloete, S. Redelinghuys, S. van der Walt, P. Uys, P. Pienaar, P Nel, R. Lombard, E. Deetlefs
    3 de ry:   J. Blignaut, J. du Preez, L. Rossouw, W. Bosau, G. Swiegers, J. Joubert, J. Hendriks, M. Clifford, W. Steyn
      

       Inlas:   C. Malan, C. le Roux

   Nie op foto: D O'Kelly, S Voss

******************************
In Kort:·         
  • Die 1e Span toer na die Kaap.
  • Die Driedrukspan verower die SCH Rautenbach-trofee.
  • Die 1e rugby week word aangebied by AHS met Paarl Gimnasium, Welkom Gimnasium, Belviile, Langenhoven, 
           Lyttleton wat daaraan deelneem.
  • Geskiedkundige oomblik is toe die Oud Affies teen die 1973 span gespeel het onder spreiligte. Die Oud Affie span het hoofsaklik bstaan uit matrieks van 1972. Die 1973 1e span wen die wedstryd 10 - 7 na 'n twyfelagtige drie..Na die wedstryd en samekoms van Oud Leerlinge was almal dit eens dat dit 'n goeie voorloper was vir die stigting van 'n 'n Oud Affie Bond.
******************************
Picture
******************************

1974

Picture
        Voor: S. Voss, Mnr. P. Knipe (afrigter), L. Rossouw (kapt), Mnr. N. Roesch (hoof), A. Joubert, Mnr. F. de Vos (afrigter), L. Munro
    2 de ry: P. van Heerden, P. Nel, F. Pienaar, C. Malan, W. Steyn, J. Raubenheimer
    3 de ry: T. Stoffberg, A. de Beer, S. Bekker, H. Bartlett, J. du Toit, J. Marais
    4 de ry: R. Gessner, D. Theron, J. Hendriks

Nie op foto: P. van Wyk, W Horak, P Uys, E Deetlefs.
****************************
In Kort:·
  • Die 1e Span toer na Rhodesie (Zimbabwe) en Natal.
  • Die 0/15A’s toer vir die eerste keer Kaap toe.
Picture
********************************

1975

Picture
        Voor:  D. Jordaan, Mnr. D. de Vos (afrigter), S. Bekker (kaptein), Mnr. N. Roesch (hoof), J. Marais (kapt), Mnr. P. Knipe (afrigter), P Pike.
     2de ry:  J. de Jager, L. Jooste, G. Robberts, P. Pretorius, H. Bartlett, C. Weideman, A. de Beer, R. Gioia
     3de ry:  P. van Heerden, M. van Zyl, T. Stoffberg, E. Lukas, H. Kleynhans, C. du Plessies

Nie op foto: H De Swart, J Marais, J Meyer, P Pienaar, D Putter, R Young.

********************************
In Kort:
  • Die merkbare insinking in die rugby resultate, word toegeskryf aan die swak deelname syfer onder die seniors.
  • Die hoogtepunt van die jaar was die oorwinning van 23 - 9 oor Boys High.
  • Die 1e Span toer na die Oos Kaap.

*********************************
Picture
*****************************

1976

Picture
    Voor:   G. Robberts, J. Meyer, Mnr. D. de Vos (afrigter), H. Kleynhans, Mnr. N. Roesch (hoof), D. Putter (kaptein), Mnr. S. Gouws (afrigter),
                H. Bartlett, R. Young
  2 de ry:  J. de Jager, K. Wessels, J. Natorp, F. de Jager, T. Mathis, H. de Swardt, C. Henning, L. van Wyk, M. Louw, P. de Plessies, D. de Jager,

                S. Malan, P. Pienaar  

  Nie op foto: J De Kock, B Malan, J Rothman, H Meyer.
********************************
In Kort:
  •  Die 1e Span toer na die Kaap
**********************************
Picture
*********************************

1977

Picture
       Voor:  A. van Wyk, Mnr. D. Langley (afrigter), P. du Plessis (kapt), Mnr. M Teichler (hoof), C. Bekker, Mnr. D. de Vos (afrigter), K. Wessels
    2 de ry: C. Kruger, J. Ackerman, W. de Kock, C. Gerber, J Gey van Pittius, J du Toit, F. Bartlett, W. Pienaar, F. Swart
    3 de ry: N Hager, D. Meyer, G. Kemp, D. Henning, W. van Zyl, F. Bezuidenhout, N Roesch

Nie op foto: J Hattingh, L Hattingh, P Labuschagne, W Malan, D Marx.

******************************
In Kort:
  •  Die Koshuis verower die Interhuisrugby-kompetisie vir die huis met die hoogste puntetotaal. Die Elande wen die eerste span kompetisie.
******************************
Picture
*******************************************************************************************************************************************

1978

Picture
        Voor:  F. Swart, W. Pienaar, Mnr. J. van Rensburg, F. Bezuidenhout (kapt), Mnr. N. Roesch (hoof), C. Bekker, Mnr. D. de Vos, W. de Kock,
                   H. Meyer
    2 de ry:   R. Roux, N. Hager, D. Meyer, A. Swiegers, G. Hoberg, D. Marx, W. Malan, L. Putter, N. Roesch
    3 de ry:   C. Kruger, P. van Rensburg, L. Hattingh, J. de Beer, K. Oosthuizen, P. Buys, C. Barnard

Nie op foto: F Bartlett, G Brynard, P de Kock, J. Hattingh, G Kotze, P. Kruger, E Malan, E Smith, B van Zyl
******************************
In Kort:
  • Die 1e Span toer na Natal.
  • Die 1e Span verloor slegs twee wedstryd uit 26 waarvan een op toer teen Voortrekker was waarin heelwat 2e Span spelers gespeel het. 
  • Die 1e Span wen die Admin. Beker teen Potch Gimnasium met 11 - 3.
  • Die 1e Span klop o.a Boys High, Paul Roos en ‘n Argentynse toerspan en kan met reg beskou word as een van die beste 1e Spanne wat AHS rugby nog ooit gesien het.
*******************************
Picture
*********************

1979

Picture
Voor:         B. le Roux, Mnr. H. Raath (afrigter), J. Hattingh, Mnr. N. Roesch (hoof), L. Hattingh (kaptein), Mnr. J. van Rensburg (afrigter), C. Kruger
2 De ry:     G. Nel, A. Hëer, S. Vorster, E. Kuschke, S. Gouws, A. Thomson, J. Lochner, J. Strydom
3 De ry:     C. le Roux, G. Knipe, T. Bezuidenhout, G. Grobbelaar, J. Kloppers, P. Buys, L. Raath, P. Van Rensburg


Afwesig:   W. Erasmus, D. Mostert  

 Nie op Foto: F. Bartlett, F Brune,  A. Heër, B. Heineman, D.Van Staden, C.Van der Merwe, C. Boone, L. Fouche, J. Genis , D. Laubscher,  L. Odendaal, 
                       G. Van Dyk.
******************************
In Kort:
  • Volgens Schalk Vorster  was 1979 die eerste span wat van "video footage" gebruik gemaak het. Hulle het na die C.R.Swart op Affies se veld na footage gekyk wat op betamax in swart en wit geneem is.
  • 1979 Was die eerste skole rugbyspan wat ge-ekspeimenteer het met "gumguards". Een van Affies se heel grootste spelers, LM Rossouw '74, was in '79 in sy finale jaar tandheelkunde by die Tand & Mond hospitaal van UP. Hy en nog 'n ander tandarts(Francois de Wet) het die rugby "gumguards" daar ontwikkel. Schalk Vorster  onthou die  hele span het een oggend Tand & Mond toe gegaan om "moulds" te laat neem en hulle "gumguards" aan te pas. Die koerant was ook daar (Beeld). Schalk Vorster se foto het die volgende dag verskyn, met sy naam en ook 'n berig oor die "nuwe" tegnologie. Aan die begin was dit maar moelik om asem te haal met die goed, maar die span het dit wel gedra.
  • 1979 Was nie n' goeie rugby jaar nie. Daar is met n' nuwe jong span begin na die sukses van '78 se Admin. wenners. Die toerspan wat Kaap toe was later in die seisoen was 'n  ontwikkelingspan wat net uit st. 8's & 9's bestaan het. Die Ä Driedrukspan(Net St 9 spelers) was die Affie 1e span wat teen HS Voortrekker van Pietermaritzburg  en die toerspan van Argentinie gespeel het.
*****************************
Picture
Proudly powered by Weebly