AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

OPSOMMING PER JAAR 2010 - 2019

2010

Picture
Voor:    Johann Rautenbach, Nardus vd walt, Mnr P Joynt (afrigter), Pepler Stander (kapt), Dr P Edwards (hoof), Rudi v
              Rooyen (o/kapt), Mnr H van Jaarsveldt (afrigter), Tiaan Putter, Mnr A vd Walt (afrigter).
2 de ry: Carlo Engelbrecht, WJ Strydom, Wilke Pretorius, Warren Gilbert, Fouche Brand, Hanco Deale, 
              Eital Bredenkamp, Ruan Jansen, Braam Venter, Luan de Bruin.
3 de ry: Dr Henry Kelbrick (spandoktor), Jaco Koch (biokinetikus), Louis Olivier (fisioterapeut)
4 de ry: Gerbrandt Grobler, Jaco Fourie, Schalk v Heerden, Brink Botha, Wynand Breytenbach, Christiaan du Toit, Paul
              Janse van Rensburg, Bernie Roux.

Inlas:     James Marx, Vian Riekert

Nie op foto: Gerhard Coetzee,Gustav Kruger,Pieter Maritz, Rudi McKirby, Reinhardt Nel, Anthony Roux,De Wet
                          Steenkamp, Léan Van Der Walt.

*****************************************

In Kort: 
  • Speel vir die vierde jaar nie in die Super 16 en Beeld Trofee kompetisie
  • Die 2e Wildeklawer toernooi van Top Rugby skole  word by AHS aangebied. Die toernooi sal onthou word vir die nat omstandighede waarin die twee dae se wedstryde in gespeel is. Die A-veld was ‘n spreekwoordelike modderbad gewees.
  • Pepler Stander is die Hoofseun en 1e Span kaptein. Die 1e keer sedert 1989  toe JL Pretorius die Kaptein en Hoofseun was.
  • Sakkie van der Walt is afrigter van die 1e Span vir die 13e keer en sy seun Nehan speel vir die 1e span teen EG Jansen.
  • 7 Oud Affies speel in die Super 14 Finaal van 2010. Sien details onder Oud Affies Super 10-14.
  • AHS het vir die 1e keer 3 spelers in die SA Skole span.
  • AHS speel vir die eerste keer teen HTS Daniël Pienaar

**************************************

Picture

**************************************

2011

Picture
Picture

In Kort:
  • Toer na Suid Amerika met 1e en 2e span. Speel 4 wedstryde een in Uruguay en drie In Argentinië.
  • 2e Span truie word gesteel oorsee en die 2e span speel in die alternatiewe trui van die 1e span teen HTS John Vorster.
  • Adriaan Oosthuizen:
        - Seun van At Ootshuizen wat die afrigter was van die 1994 1e span.        - Was elke keer in die begin 15 en het in
              al 20 wedstryde gespeel.
           - Speel vir die 0/14 G en H spanne in sy Graad 8 jaar.
  • Die telling van 58 – 0 teen HTS John Vorster was die grootste punte verskil tot nou toe.
  • Die telling van 54 – 3 teen Florida was die grootste punte verskil tot nou toe.
  • Die telling van 59 – 6 teen Paarl Gim. was die grootste punte verskil tot nou toe en ook die grootste verloor in die geskiedenis van Paarl Gim.
  • AHS & PBHS speel vir  die 14e  keer 2 keer teen mekaar in een jaar. Die laaste keer was in 1999.
  • Luan de Bruin word nie vir die Craven week span gekies nie maar agv beserings speel hy in die laaste dag van die Cravenweek teen Natal.
  • 60% Van drieë gedruk deur die agterspelers.
  • Die 1e span trui verander weer in 2011. Dit is kraag-loos en die kortmou is korter met  geen wit gedeelte na die strepe nie.
  • 31 Spelers speel vir die 1e span in 2011. 
  • Affies speel vir die 1e keer 2 keer in een jaar teen Maritzburg College.
  • Die 1e Span speel vir die 60ste jaar in die wittrui

**************************************

Picture

**************************************

2012

Picture
Voor:      Dr Henry Kelbrick (spandokter), Jaco Koch (biokinetikus), Mnr P Joynt (afrigter), Pierre Schoeman (kapt), 
               Dr P Edwards (hoof), Nico Lee, Mnr A vd Walt (afrigter), Mnr H van Jaarsveldt (afrigter), Louis                                         Olivier (fisioterapeut).
2 de ry:  Philip Orfer, Henco Posthumus, Marchant vd Heever, Marcel de Beer, Xander Swart, Louis Venter,
              
 Devon Hofmeyer, Francois Steyn, Ivan van Zyl, Cornel de Waal.
3 de ry:  Steven Meyring, Constant Pretorius, Albert van Heerden, Andries vd Merwe, Juan-Jacques Vorster,
             
  Derek Bezuidenhout, Andrew Langridge, Jurie Linde, Marcus Kleinbooi.
4 de ry:  RG Snyman, Gerhard de Beer, Calvonn  Allison, Thys van Wyk, Heinrich Viljoen, WP Eloff, Nicolaas Janse
             
  van Rensburg, Jean Droste.

Inlas:     Ryno Eksteen (o/kapt).

Nie op Foto: Echardt de Goede, Heinrich Lombaard.

**************************************

In Kort:
  • AHS neem weer deel aan die Kearsney  paasnaweek. Wen al drie wedstryde en RG Snyman word aangewys as die voorspeler van die toernooi.
  • 8 Spelers word gekies vir die BB Cravenweek span met Pierre Schoeman die kaptein. Constant Pretorius word ingesluit in die span vir die laaste wedstryd op die CW agv ‘n besering en speel ook in die hoofwedstryd. Dit maak dit 9 spelers in die CW van 2012.
  • Jean Droste speel vir  die BB  Akademie span in die Akademie week en word aangewys as die speler van die toernooi. 
  • Wen teen Grey College op AHS se tuisveld.
  • Die 1e span speel in die wedstryd  teen Grey met wat op die oog af lyk na nuwe groen kouse met geen strepe nie. Sonder die medewete van die afrigters het die spelers besluit om die kouse  te vou dat dit net groen is sonder strepe. Verduideliking na die tyd is dat hulle gedink het dit lyk mooi  sonder die strepe!
  • Vier 1e span spelers word gekies vir die SA  skole span. Die meeste nog  in een jaar. Pierre Schoeman is ook die Kaptein. 
  • Speel sonder 7 van die gereelde 1e span spelers teen Glenwood  agv die proewe vir die  SA skole span. Wen  28-10 met tipiese Affie rugby waar die bal die  werk doen.
  • Affies neem deel aan die  BB 7’s toernooi vir die 1e keer en is die naaswenner van die toernooi. Neem ook deel aan die Nasionale Skole  toernooi en behaal die 3e plek.
  • 5 Spelers van Affies word gekies vir die BB  7’s span wat aan die o/18 provinsiale toernooi deelneem.
  • Sakkie vd Walt is die 1e span afrigter vir die 15e jaar.
  • Jurie Linde word gekies vir die SA 0/18 span wat in Australie deelneem.
  • 32 Spelers speel vir die 1e span in  2012.

**************************************

Picture

**************************************

2013

Picture
Voor:      Mnr A vd Walt (afrigter), Jurie Linde, Mnr H van Jaarsveldt (afrigter), Ivan van Zyl (kapt), Dr P Edwards (hoof), Francois
                Steyn (o/kapt), Mnr P Joynt (afrigter), RG Snyman, Jaco Koch (biokinetikus)
2 de ry:  Morné van Staden, Wihan Barnard, Dale Hendricks, Deon vd Berg, Jan vd Merwe, Dawie Venter, Marchant vd Heever,
                Philip Orffer, Andrew Langridge, Derik Bezuidenhout.
3 de ry:  Tiaan Schmulian, Gavin Foster, Eduan Keyter, Damian Jurgens, Louis Venter.
4 de ry:  WP Eloff, Jeandré Slabbert, Hanrich Vreken, Louis Olivier (fisioterapeut), Salmon van Huyssteen, Tiaan Meintjies,Thys
                van Wyk, DP du Plessis.

Inlas:      Dr Henry Kelbrick (spandoktor), Calvonn Allison.

Nie op foto:  Johann van Graan en Blikkies Groenewald (Hulpafrigters)
**************************************************
IN KORT:

MEESTE PUNTE IN 'N WEDSTRYD:
  • Dawie Venter - 20 (HTS John Vorster)
  • Ivan van Zyl - 18 (HTS John Vorster)
  • Ivan van Zyl - 17 (Grey College)

MEESTE PUNTE:
  • Ivan van Zyl - 133
  • Jurie Linde - 70
  • Thys van Wyk, Eduan Keyter, Tiaan Schmulian - 50
  • RG Snyman - 47

DRIEË  GEDRUK: - 
92
  • Agterspelers 63 (69%) en voorspelers 29.
    Meeste in 'n wedstryd
  • Dawie Venter - 4 (HTS John Vorster) Met Dawie se 4 drieë sluit hy hom aan by 1e Span spelers wat 4 of meer drieë gedruk het in 'n wedstryd. Hy is die agste speler wat 4 drieë in 'n wedstryd druk.
    Seisoen      
  • Jurie Linde - 14
  • Thys van Wyk, Eduan Keyter, Tiaan Schmulian - 10
  • RG Snyman - 9
  • Dawie Venter – 7
     Drie om te onthou
  • Waterkloof skop ‘n strafskop oor wat die telling 18 -12 maak in Waterkloof se guns. Met speeltyd so te se verby skop Eduan af en  2 minute 19 sekondes en 15 fases later druk Eduan Keyter die drie der drieë onder die pale. Die bal is 30 keer deur ‘n Affie speler gedra of gehanteer.

SPELERS:
  • 27 Spelers speel vir die 2013 1e span. 16 Spelers speel vir die 1e keer in 2013 vir die Witbulle.
  • Derik Bezuidenhout, Ivan van Zyl, Thys van Wyk en Eduan Keyter was in die beginspan van elke wedstryd en het in al 14 wedstryde gespeel.
  • Tiaan Meintjies is die "super sub'. Hy het 11 keer opgekom as’n  reserwe. 
  • Jan van der Merwe word die 27ste Van der Merwe wat vir die 1e span speel. Die vanne wat volg is Pretorius 26 en Malan 22.
  • 9 Spelers verteenwoordig die Blou Bulle Skolespan by die Craven Week.
  • Francois Steyn is die Kaptein van die Blou Bulle Craven Week span.
  • 3 Spelers word gekies vir die SA Skolespan.

BROERS:
  • Slabbert Francois             03
  • Slabbert Robert                 05
  • Slabbert Jandré                 13

OUPA EN KLEINSEUN
  • Jurgens D                           58
  • Jurgens Damiën                13

LYS VAN ALLE TYE
  • % Wedstryde gewen (Teen skole in Suidelike Afrika)  - 1e (100%). Die 1e span van 2013 word die eerste, Affie 1e span wat al hulle wedstryde wen. 1996 en 2001 Was onoorwonne maar het elkeen een wedstryd gelykop gespeel.

  • Totale Punte                                  - 15e (579)
  • Gem. punte pw.                             - 2e (41.4) 
  • Gem. punte verskil pw.                  - 3e (27.7)
  • Totale aantal drieë gedruk            - 11e (92)
  • Gem. aantal drieë pw.                   - 1e (6.6)
  • Meeste punte in ‘n wedstryd         - 3e (88 teen HTS John Vorster)

ANDER
  • Skoppe pale toe - 55% suksesvol
  • Affies neem suksesvol deel aan die Maritzburg College 150 jaar paasnaweek toernooi sowel as die jaarlikse Wildeklawer toernooi wat ook op Maritzburg College aangebied word.
  • Sakkie vd Walt afrigter van  die 1e span vir die 16e jaar.
  • Henry Kelbrick is die spandokter ononderbroke vir die 16e jaar.
  • Heinrich van Jaarsveldt en Perry Joynt sluit hulle aan by Dirk de Vos en Duif van der Merwe wat die 1e span ononderbroke vir 4 jaar afrig.
  • Ivan van Zyl is die 90ste Kaptein van die AHS 1e Span
  • Met die wedstryd teen HTS John Vorster word die truie oorhandig aan die spelers deur Schűbel O' Reilly wat die Kaptein was van die 1952, 1e span.
  • Henry Kelbrick neem  fotos van die 1e span wedstryd teen KES wat sover kon vasstel die  eerste kleur fotos is van ‘n aandwedstryd op AHS se veld.
  • Affies klop Grey College vir die 2e keer 2 jaar na mekaar. Die vorige keer was 2005 en 2006.
  • Damiën Jurgens kom op as reserwe teen Maritzburg College om vir die 1e keer die wittrui oor sy kop trek. Die emosies van Damiën en sy familie na die wedstryd was tiperend van  die voorreg wat dit is om die wittrui te kan aantrek. Trane van blydskap en trots het vrylik gevloei. Damian se glimlag (van oor tot oor) het Affie trots uitgestraal. Om dit nog meer spesiaal te maak volg Damiën in sy Oupa se voetspore wat in 1958 vir Affies se 1e span sowel as NTvl skole gespeel het.
  • SA Skole ranglys posisie -  Deel die No.1 posisie met Paarl Gim (Affies no.1 op 3 en PG no.1  op 3 van die 6 ranglyste gepubliseer)
**************************************************
Picture
**************************************************

2014

Picture
Voor:     Dale Hendricks, Jaco Koch (biokinetikus) ), Mnr P Joynt (afrigter), Rohan Roelofse (kapt), Dr P Edwards (hoof), Eduan Keyter (o/kapt),
Mnr H van Jaarsveldt (afrigter) Mnr A vd Walt (afrigter), Louis Olivier (fisioterapeut)
2de ry:  Niell Bezuidenhout, Remon Viviers,Kobus du Plessis, Divan Henning, Jan vd Merwe, Carlo de Nyscschen, Viaan Mong, Rhyno Lourens,
Jancko Booysen, Christiaan Beyers.
3de ry:  Jano Espag, Eddie Fouche, Gavin Foster,.Ryanard Goosen, Strauss Koekemoer, Louis de Jong, Vic Meyer, Pierre Pienaar.
4de ry:   DP du Plessis, Jaun Basson, Tiaan Schmulian, Dylan du Preez, Eduan Lubbe, Lombard Grobler, Henco Jordaan, Pieter Coetser,
​Ruben van Heerden, Human Bodenstein.

Inlas:      Dr Henry Kelbrick (spandoktor)

Hulpafrigters: Johann van Graan en Blikkies Groenewald.

Nie op foto: Nil

**************************************************
Picture
**************************************************
MEESTE DRIEE GEDRUK:
12 - Eduan Keyter.
  6 - Rohan Roelofse, DP Du Plessis.
  5 - Eddie Fouche.
  4 - Tiaan Schmulian.

DRIEE GEDRUK:
29- Agterspelers
21 - Voorspelers
50 -  Totaal

MEESTE PUNTE AANGETEKEN:
99 - Eddie Fouche
60 - Eduan Keyter
41 - Pieter Coetser

SKOPPE PALE TOE:
 - Oor  51
 - Mis  35
-  Tot   86
Sukses 59%

SPELERS:
  • Eddie Fouche is die enigste speler wat in al 15 wedstryde in die beginspan was.
  • Eddie Fouche en Roland Roelofse is die enigste 2 spelers wat in al 15 wedstryde speel.
  • Eduan Keyter speel vir die SA o/18 Skolespan
  • Eduan Keyter speel vir die SA o/18 Sewes.
  • 31 Spelers het in 2014 vir die Witbulle gespeel waarvan 25 vir die eerste keer in 2014 vir die Witbulle uitdraf.
  • Die groep van 31 spelers is opgemaak uit 16 Graad 11(112) en 15 Graad 12 spelers(113). In hakies is die hoeveelheid wedstryde in die beginspan.
  • Henco Jordaan sluit aan by die groep Affies wat vir die 1e Rugby en Krieket spanne speel. Lys van spelers klik hier.
  • 3 Spelers word gekies vir die Cravenweek span, 5 vir die Akademie span en 2 vir die Noordvaal o/19 span.
  • Die ketting van Affie skrumskakels wat sedert 2000 vir of die Cravenweek of Akademie span gekies word bly ononderbroke met die insluiting van Carlo de Nysschen in die Akademie span.Vir details klik hier..
  • Rohan Roelofse is die 91ste Kaptein van die AHS 1e Span.
  • Carlo de Nysschen kom die meeste op as plaasvervanger  naamlik 5 wedstryde

BROERS:
Niell Bezuidenhout   - 2014
Derik Bezuidenhout  - 2012/13

ANDER:
  • Sakkie vd Walt is afrigter van  die 1e span vir die 17e jaar.
  • Henry Kelbrick is die spandokter ononderbroke vir die 17e jaar.
  • Heinrich van Jaarsveldt en Perry Joynt rig die 1e Span af ononderbroke vir 5 jaar. Die 4e meeste vanaf 1921​

2015

Picture
Voor:       Janus Kruger (sportwetenskaplike), Ruben van Heerden, Mnr J Koch (afrigter), Eduan Lubbe (o/kapt), Dr P
                 Edwards (hoof), Eduard Fouche (kapt), Mnr J Hattingh (afrigter), Divan Henning, Mnr A van der Walt (spanbestuurder)
2 de ry:   Dr Henry Kelbrick (spandokter), Jack Hart, Arno van Wyk, Andre Maree, Viaan Mong, Carel Koch, Rhyno Lourens,
                Jancko Booysen, Regardt du Plessis, Louis Olivier (fisioterapeut)
3 de ry:   Niell Bezuidenhout, Dylan du Preez, Phillip Krause, Jano Espag, Vic Meyer, Ruan de Swardt, Willie van der
                 Westhuizen, Pierre Pienaar, Schalk Erasmus.
4 de ry:   Jaun Basson, Christian Strydom, Pieter Coetzer, Louritz van der Schyff, Henco Jordaan, Jacobus van Staden,
                 Lombard Grobler, Henk Pretorius, Cabous Eloff.

Nie op foto: Nil
Picture
**************************************************
2015 SEISOEN

1.    DRIEË
       Agterspelers -  63
       Voorspelers  -  24
       Totaal             -  87


2.    MEESTE DRIEË GEDRUK 
       16 -  Louritz van der Schyff
       15 -  Christian Strydom
         8 -  Eddie Fouche
         6 -  Divan Henning
         5 -  Henco Jordaan, Carel Koch, Pieter Coetzer, Regardt du Plessis
         3 - Jacobus van Staden, Ruben van Heerden, Schalk Erasmus, Cabous Eloff


3.    MEESTE PUNTE AANGETEKEN
       113 - Eddie Fouche
         82 - Ruan de Swartdt
         80 - Louritz vd Schyff
         75 - Christian Strydom


4.    SKOPPE PALE TOE
       72 Uit 105 oorgeskop = 69% suksesvol

5.    SPELERS
  • Die groep van 30 spelers wat gespeel het vir die Witbulle is opgemaak uit 12 Graad 11 en 18 Graad 12 spelers.
  • In die 15 wedstryde gespeel was 3 spelers elke keer in die beginspan -  Christian Strydom, Eduan Lubbe en Louritz van der Schyff.
  • Ruan de Swardt sluit aan by die groep Affies wat vir die 1e rugby en krieket spanne speel. Vanjaar is 'n uitsonderlik jaar met Eddie Fouche, Lombard Grobler en Henco Jordaan wat ook vir die 1e span krieket gespeel het.
  • Eddie Fouche is die 92ste kaptein van die 1e span. Hy is die eerste losskakel wat die kaptein is van die 1e span sedert 1998.
  • SA Skole 4 spelers.
  • BB Craven week 10 spelers. Eddie Fouche en Eduan Lubbe is onderskeidelik die kaptein en o/kaptein van die 2015 span. Dit is die 5e keer sedert 2001 dat die kaptein en o/kaptein van Affies is.
  • BB Akademie en Noordvaal o/19 week 5 spelers.
  • Die ketting van Affie skrumskakels wat sedert 2000 vir of die BB Cravenweek of Akademie span gekies word bly ononderbroke met die insluiting van Divan Henning  in die BB Akademie span.
  • Broers
           WP Eloff         - 2012/13
           Cabous Eloff - 2015

           Derek Bezuidenhout - 2012/13
           Niell Bezuidenhout    - 2014/15


6.     ANDER INLIGTING

  • As spanbestuurder is dit Sakkie vd Walt se 18e jaar wat hy betrokke is by die 1e span.
  • Jan-Hendrik Hattingh en Jaco Koch is onderskeidelik die 51 en 52ste afrigters van die AHS 1e span
  • Henry Kelbrick is die spandokter ononderbroke vir die 18e jaar.
  • Eerste jaar wat Janus Kruger as Sportwetenskaplike by die 1e span betrokke is.
  • Deon Anderson (2005 1e Span) help met die skopwerk van die skoppers vir die eerste keer in die geskiedenis van  Affie rugby.
  • Louis Olivier is vir die 7e jaar ononderbroke die fisioterapeut.

PUNTE EN WEDSTRYD STATISTIEK SEDERT 1921
(Waar het 2015 se 1e span geëindig op die lys van alle tye?)

  • PUNTE IN 'N SEISOEN
          15e Met 590 punte

  • PUNTE VIR PER WEDSTRYD
           3e Met 39.3 punte

  • PUNTE VERSKIL PER WEDSTRYD
           4e Met 27.3 punte

  • DRIEË IN 'N SEISOEN
           15e Met 87 drieë
           Louritz met 16 driee is 12e en Christian met 15 drieë is 14e op die lys van drieë gedruk deur 'n speler in 'n seisoen.


  • DRIEË PER WEDSTRYD
           3e Met 5.8 drieë

  • DRIEË IN ‘N WEDSTRYD
           3e - 13 Drieë teen KES
           4 Drieë deur Christian Strydom teen Maritzburg College.
Hy is die 9e speler sedert 1968 wat 4 drieë in ‘n wedstryd druk.
           Die meeste is 6.


  • PUNTE IN 'N WEDSTRYD
           3e -  92 Punte teen KES
           5e - 27 Punte deur Ruan de Swardt teen KES


  • ONOORWONNE
          17e - 86.7 % Van wedstryde gespeel onoorwonne

​

2016

Picture
    Voor:   Janus Kruger (sportwetenskaplike), Phillip Krause, Mnr J Koch (afrigter), Schalk Erasmus (kapt), Dr P
                 Edwards (hoof), Louritz van der Schyff (o/kapt), Mnr J Hattingh (afrigter), Henk Pretorius, Mnr A van der Walt
                 (spanbestuurder)

2 de ry:   Dr Henry Kelbrick (spandokter), Ruben Meiring, Regardt du Plessis, Arno van Wyk, Carel Koch, Henro Coetser,
                 Desesde Nel, Jack Hart, Charles Goedhals,
 Louis Olivier (fisioterapeut)
3 de ry:   Cabous Eloff, Dylan du Preez, Ruan de Swardt, Christian Strydom, Tristan Janse van Vuuren, Marnus Potgieter, Jaco
                Labuschagne, Ruben Dreyer, Charles Combrinck.
Inlas:       Ruan Schmulian

Nie op foto: Michael de Waal, Divhan du Preez, Jan-Hendrik Pretorius, Johan van Zyl, Andries Wiese.

Picture
                                                                                               
                                                                     OPSOMMING

 
  DRIEË
       Agterspelers -    69
       Voorspelers  -    38
       Totaal             -  107
  MEESTE DRIEË GEDRUK 
       16 - Louritz vd Schyff, Marnus Potgieter
       14 - Carel Koch
       12 - Schalk Erasmus,
       10 - Christian Strydom,  
  MEESTE PUNTE AANGETEKEN
         190 - Ruan de Swardt
           80 - Louritz vd Schyff, Marnus Potgieter
           70 - Carel Koch,
           60 - Schalk Erasmus
           50 - Christian Strydom,
  SKOPPE PALE TOE
       In totaal - 94/121 = 78% sukses
       Ruan de Swardt - 84/105 = 80% sukses
  SPELERS
  • Schalk Erasmus is die 93ste kaptein van die 1e span.
  • Dylan du Preez speel 3 jaar vir die 1e span – 2014,15,16.
  • Henk, Marnus en Carel was al 15 wedstryde in die beginspan.
  • Louritz, Jack en Ruan het in 15 wedstryde gespeel maar het een wedstryd opgekom as reserwe.
  • Desesde het die meeste naamlik 7 keer opgekom as reserwe.
  • 27 Spelers speel vir die Witbulle in 2016.
  BROERS
          Ruan Schmulian – 2016                 Cabius Eloff – 2015,16
          Tiaan Schmulian - 2013,14            WP Eloff – 2012,13
  PA EN SEUN
           Marnus Potgieter - 2016
           Christo Potgieter - 1983/84/85/86
  1E SPAN DAS TOEKENNING 2016 (7 Keer in die beginspan)
            Jack Hart, Dylan du Preez, Marnus Potgieter, Tristan Janse v Vuuren, Jaco Labuschagne en
            Arno van Wyk
 
STATISTIEK VAN ALLE TYE
 
 IN DIE WITTRUI
  • Driee  - 32 Louritz vd Schyff (9e)
  • Punte deur 'n speler - 272 Ruan de Swardt (9e)

  IN 'N SEISOEN
  • Onoorwonne % - 86.7% (13e)
  • Punte - 733 (10e)
  • Punte p.w. - 48.9 (1e)
  • Gem. punte verskil - 35.0 (1e)
  • Driee  - 107 (8e)
  • Driee p.w. - 7.1 (1e)
  • Punte deur 'n speler -  Ruan de Swardt 190 (11e)
  IN 'N WEDSTRYD
  • 10 Driee gedruk teen Westville (6e)
  • 11 Driee gedruk teen Pretoria Boys High (5e)
  • Grootste punte verskil in ‘n wedstryd teen – Glenwood (63), Helpmekaar (46), Maritzburg College (52), Diamantveld (47), Westville (62), Pretoria Boys High (61) en Park Town Boys High (42-ewenaar)
PROVINSIAAL en NASIONAAL
  BLOU BULLE
  • Craven week – Cabous Eloff, Schalk Ersamus (kapt), Arno van Wyk, Henk Pretorius, Regardt Du Plessis, Phillip Krause, Ruan de Swardt, Louritz van der Schyff(o/kapt), Marnus Potgieter.
  • Akademie week – Jaco Labuschagne, Jack Hart, Christian Strydom, Charles Goedhals,Sean Tshungu.
  • Noordvaal o/19 week – Dylan du Preez, Charles Goedhals
  SA SKOLE
  • SA Skole – Ruan de Swardt
  • SA Skole A – Louritz van der Schyff (kapt), Schalk Erasmus, Cabous Eloff.

2017

Picture
   Voor:    Janus Kruger (sportwetenskaplike), Ruben Meiring, Mnr J Koch (afrigter), Johan van Zyl(kapt), Dr P Edwards (hoof),
                Jaco Labuschagne(o/kapt), Mnr J Hattingh (afrigter), Marnus Potgieter Mnr P Cronje (spanbestuurder)

2 de ry:    Hanco Deale (skopafrigter), Sarel Joubert, Johan Mulder, Ruan van Tonder, Dewald Donald, Regardt Roets, Marius
                 Potgieter, Sean Thungo, Louis Olivier (fisioterapeut)

3 de ry:    Dr Henry Kelbrick (spandokter), Steyn van der Spuy, Janco Uys, Reynhardt Ras, Philip Potgieter, Chris Bruyns,
                 Divhan du Preez, Charles Goedhals, Juandre du Piesanie, Ewan Botha.
4 de ry:    
Mika Ruthven, Carl Els, Heinrich Bisschoff, Zach Briel, Jason Scheepers, Ruan Wasserman, James Combrinck,
                 Wiehan Bezuidenhout, Michael de Waal, Jordan Swemmer.

​Nie op foto:Robin Brooks

Picture
                                                                                       OPSOMMING

  DRIEË
       Agterspelers -   28
       Voorspelers  -   34
       Totaal            -   62


  MEESTE DRIEË GEDRUK
       11 - Philip Potgieter
         8 - Johan van Zyl
         6 - Ruben Meiring      
         5 - Jaco Labuschagne, Marnus Potgieter     

         
  MEESTE PUNTE AANGETEKEN 
      91 - Regardt Roets 
      55 - Philip Potgieter
      40 - Johan van Zyl

  
  SKOPPE PALE TOE
       In totaal - 49/72 = 68% sukses

  SPELERS
  • Pa en Seun - Kyk hier.
           Marnus Potgieter - 2016/17
           Christo Potgieter - 1984/85/86
  • Kwalifiseer vir 1e Span Das (7 Keer in die beginspan)
           Ruben Meiring           
           Charles Goedhals
​           James Combrinck
           Michael de Waal
           Philip Potgieter
​           Zach Briel
           Wiehan Bezuidenhout
           Johan Mulder
           Regardt Roets
​           Carl Els
           Ruan Wasserman
           Divhan du Preez
           Johan van Zyl
           Heinrich Bisschoff   
  • 1ste Span Rugby en Krieket - Kyk hier.
           Heinrich Bisschoff
   
  ANDER INLIGTING
  • Henry Kelbrick is die spandokter vir die 20 ste jaar.
  • Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 9e jaar.
  • 31 Spelers speel vir die Witbulle. 22 Spelers is in G12 en 9 in G11.
  • ​Philip Potgieter is die enigste speler wat in al 14 wedstryde in die beginspan was.
  • Philip Potgieter is die 10e speler wat 4 driee in 'n wedstryd(Jeppe) druk. Kyk hier.
  • Die "Super Subs" vir die jaar ws Janco Uys en Dewald Donald wat albei 6 keer opgekom het as reserwe.
  • Vir die eerste keer sedert 2006 (Frik Kirsten) is dit 'n voorspeler wat die meeste driee druk in 'n seisoen.
  • Johan(Joe) van Zyl is die 11e Hoofseun wat ook die 1e span kaptein is. Lys van 1e span kapteins kyk hier.
  • Jan- Hendrik Hattingh (afrigter) is die agterspeler afrigter van die 2017 BB o/18 Cravenweek span.
  • Janus Kruger is verantwoordelik vir die kondisionering van die 2017 BB o/18 Cravenweek span
  • Henry Kelbrick is die spandokyer van die 2017 BB o/18 Cravenweek span.
  • Jaco Koch (afrigter) is die voorspeler afrigter van die 2017 BB o/18 Akademie span wat die Akademie week gewen het.
  • Jaco Labuschagne was die BB Cravenweek kaptein nadat Johan van Zyl hom moes onttrek het agv 'n besering.

2018

Picture
Voor:     Janus Kruger(sportwetenskaplike, Steyn van der Spuy, Mnr J Koch (afrigter), Regardt Roets(kapt), Dr P Edwards (hoof), Janco Uys (o/kapt),
               Mnr J Hattingh(afrigter), Sarel Joubert, Mnr P Cronje (spanbestuurder).
2 de ry:  Dr Henry Kelbrick(spandokter), Jan Dagutat, SD Meyer, Duchan Gurovich, David Jacobsz, Dian Nordier, Jacques-Lois du Toit, Eric Sherman,
               Dieter Crafford, Louis Olivier (fisioterapeut), 
3 de ry:  Hanco Deale (skopafrigter), Dewald Donald, Robin Brooks, Viljoen van Zyl, George Oosthuysen, Adolph Visser.
4 de ry:  Zhander Schmidt, Pierre Fourie, Jandre de beer, Chris Bruyns, Christian Kamffer, Stephin Alberts, Gustav Bester, Jason Scheepers.
:
Nie op foto: Heinrich Bisschoff, Phillip Blignaut, Pieter Bosch, Gerrard Botha, Brendhan Kelbrick, Lian Taljaard, Michael van Aswegen.


Picture
                                                                                 OPSOMMING

DRIEË
      31 - Voorspelers
      24 - Agterspelers
      55 - Totaal
MEESTE DRIEË GEDRUK 
       9 - Dewald Donald, Janco Uys
       6 - George Oosthuizen
       5 - Eric Sherman  
 MEESTE PUNTE AANGETEKEN
        105 - Regardt Roets
          45 - Dewald Donald, Janco Uys
          25 - Eric Sherman
SKOPPE PALE TOE
       In totaal - 48/62 = 77% Sukses     
SPELERS
  • Regardt Roets is die 95ste kaptein van die 1e span.
  • Janco Uys was al 13 wedstryde in die beginspan.
  • Regardt Roets, Steyn vd Spuy, Dewald Donald en Adolph Visser het in 13 wedstryde gespeel. maar het in een opgekom as reserwe.
  • David Jacobsz, Michael van Aswegen en Jacques-Lois du Toit het die meeste naamlik 4 keer opgekom as reserwe.
  • 32 Spelers speel vir die Witbulle in 2018.
  • Heinrich Bisschoff speel vir die 1e span rugby en 1e span krieket.
  • Dion Nordier ontvang die trofee vir die rugbyspeler wat die meeste vordering gemaak het.
OUPA EN KLEINSEUN
        Leon Taljaard - 1947/48
        Lian Taljaard - 2018
PA EN SEUN
        Henry Kelbrick -1983/84
        Brendhan - Kelbrick - 2018
1E SPAN DAS TOEKENNING 2018 (7 Keer in die beginspan)
        Janco Uys, Steyn van der Spuy, Dewald Donald, Sarel Joubert, Adolph Visser, Eric Sherman,
        Stephin Alberts, Zhander Schmidt, Dian Nordier, Jan Dagutat, Christian Kamffer, Dieter Crafford,
        George Oosthuizen, David Jacobsz.

ALGEMENE STATISTIEK 
IN DIE WITTRUI
  • Drieë
    • 11 - Janco Uys
  • Wedstryde Gespeel
    • 27 - Regardt Roets
    • 25 - Janco Uys
    • 22 -  Steyn van der Spuy, Dewald Donald
  • Punte Aangeteken
    • 196 - Regardt Roets
IN 'N SEISOEN
  • Onoorwonne - 62,0%
  • Punte vir - 377
  • Punte p.w. - 29.0
  • Punte verskil p.w. - 6.5
  • Drieë per wedstryd - 4.2
 IN 'N WEDSTRYD
  • 3 Drieë - Janco Uys teen Pretoria Boys High.
  • 19 Punte - Regardt Roets teen Glenwood
BLOU BULLE SKOLE
  • Craven week
    • Regardt Roets, Janco Uys, Dewald Donald, Sarel Joubert, Christian Kamffer, Dian Nordier.
  • Craven week XV
    • Stephin Alberts, Dieter Crafford, George Oosthuizen, Adolph Visser.
    • Jan-Hendrik Hattingh – Agterspelerafrigter.
  • Akademie week
    • Jacques-Louis du Toit, Steyn van der Spuy, Landi Mahlangu.
    • Steyn an der Spuy (kapt)
    • Jaco Koch - Voorspeler en Hoofafrigter.
NASIONAAL
  • SA Skole
    • Dewald Donald – 28e SA Skole speler van Affies sedert 1991.

2019

Picture
​Voor:    Adolph Visser, Mnr Janus Kruger (sportwetenskaplike), Mnr Jaco Koch (afrigter), Jacques-Lois du Toit (kaptein), Mnr Peregrine Joynt(hoof),
             Christian Kamffer(onderkaptein), Mnr Jan-Hendrik Hattingh (afrigter), Mnr Pieter Cronje (spanbestuurder), George Ooosthuysen.
2 de ry: Dr. Henry Kelbrick Spandokter), Johan Muller, Gerrard Botha, Kyle Liebenberg, Michael van Aswegen, Bjorn van Wyk, Keagan Potgieter,
              Christiaan du Toit, Dieter Crafford, Mnr Lois Olivier (fisioterapeut).
3 de ry: Brendhan Kelbrick, Werner Kruger, Nico Muller, Terblanche van Lill, FC Potgieter, Ruben Barkhuizen, Keegan Weintraud, Ruben Windell,
              Beorn Graham, JP Wentzel, Johan du Toit.
4 de ry: Gustav Bester, Willie Potgieter, Philip Blignaut, Jeandre du Preez, Heinrich Fourie, MJ Janse van Rensburg, NC Egelbrecht, Johan Lategan,
​              Reinhardt Ludwig.
Nie op foto: Geen

Picture

OPSOMMING

DRIEË
       Agterspelers -   37
       Voorspelers  -   50
       Totaal            -   87


MEESTE DRIEË GEDRUK
      10 - Adolph Visser
        8 - Bjorn v  Wyk, Jacques-Lois du Toit
        7 - Michael van Aswegen,

MEESTE PUNTE AANGETEKEN        
      86 - Dieter Crafford 
      50 - Michael van Aswegen, Adolph Visser
      40 - Bjorn van Wyk, Jaques-Lois du Toit
           

SKOPPE PALE TOE
       In totaal 61/90 = 68% sukses

SPELERS
  • 32 Spelers het vir die Witbulle gespeel waarvan 15 in Graad 12 en 17 in Graad 11 is.
  • Kyle Liebenberg was in die beginspan vir al 16 wedstryde
  • Die "Super Sub" was Beorn Graham wat in 7 wedstryde opgekom het as reserwe.
  • Jacques-Lois du Toit is kaptein no.103 van die 1e span.
  • Jacques- Lois du Toit word gekies vir die SA Skole Ä span
​1e SPAN DAS TOEKENNING 2019(7 Keer in die beginspan)
      Jacques-Lois du Toit, Kyle Liebenberg, Michael van Aswegen, Gerrard Botha, Ruben Windell, Werner Kruger, Johan du Toit, 
​       MJ Janse van Rensburg, Reinhardt Ludwig, Christiaan du Toit, Ruben Barkhuizen, Beorn Graham.

​BROERS 

      Philip Potgieter - 2017
      Willie Potgieter - 2019

       Divhan du Preez 2016,17
       Jeandre du Preez 2019

        Marnus Potgieter 2016,17
        FC Potgieter 2019
​
        Johan du Toit - 2019
        Christiaan du Toit - 2019
        Johan en Christiaan is die 3e paar tweeling broers wat vir die 1e span speel.
​

PA EN SEUN
        Christo Potgieter - 1984,85,86.
        Marnus Potgieter - 2016,17
        FC Potgieter - 2019

        Henry Kelbrick - 1983,84.
​        Brendhan Kelbrick - 2018,19


BLOU BULLE SKOLE
  • Craven week
    • Jacques-Lois du Toit, MJ Janse v Rensburg​​​, Christiaan Kamffer, Willie Potgieter en Adolph Visser wat beseer die week voor die CW.
    • Jaco Koch Hoofafrigter sowel as Voorspelerafrigter
    • Janus Kruger Kondisionering
  • Craven week XV
    • Werner Kruger, Rynhardt Ludwig.
    • ​Jan-Hendrik Hattingh Agterspelerafrigter.
  • o/17 Blou Bulle 7's
    • ​Christiaan du Toit, Bjorn v Wyk
NASIONAAL
  • SA Skole 'A'
    • Jacques- Lois du Toit ​

​ALGEMENE STATISTIEK 

IN DIE WITTRUI
  • Drieë
    • ​George Oosthuysen 12
  • Wedstryde Gespeel
    • ​Adolph Visser 26
    • George Oosthuysen 23
    • Christiaan Kamffer 22
    • Jacques-Lois du Toit 21
  • Punte Aangeteken
    • ​George Oosthuysen 60
IN 'N SEISOEN SPAN
  • Onoorwonne - 62.5%
  • Punte vir - 573
  • Punte p.w. - 35.8 (6e Meeste van alle tye)
  • Punte verskil p.w. - 7.1
  • Drieë per wedstryd - 5.4 (5e Meeste van alle tye)
 IN 'N WEDSTRYD​
  • 3 Drieë - Adolph Visser (Italian All Stars)
                 - George Oosthuysen (HTS Drostdy)
                 - Bjorn van Wyk (Westville)
                 - Gerrard Botha (Maritzburg College)

  • Punte - Dieter Crafford 17 (Diamantveld en Helpmekaar)
Proudly powered by Weebly