2015 1e Span Wedstryd Statistiek
2015 SEISOEN
1. DRIEË
Agterspelers - 63
Voorspelers - 24
Totaal - 87
2. MEESTE DRIEË GEDRUK
16 - Louritz van der Schyff
15 - Christian Strydom
8 - Eddie Fouche
6 - Divan Henning
5 - Henco Jordaan, Carel Koch, Pieter Coetzer, Regardt du Plessis
3 - Jacobus van Staden, Ruben van Heerden, Schalk Erasmus, Cabous Eloff
3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN
113 - Eddie Fouche
82 - Ruan de Swartdt
80 - Louritz vd Schyff
75 - Christian Strydom
4. SKOPPE PALE TOE
72 Uit 105 oorgeskop = 69% suksesvol
5. SPELERS
Cabous Eloff - 2015
Derek Bezuidenhout - 2012/13
Niell Bezuidenhout - 2014/15
6. ANDER INLIGTING
PUNTE EN WEDSTRYD STATISTIEK SEDERT 1921
(Waar het 2015 se 1e span geëindig op die lys van alle tye?)
Louritz met 16 driee is 12e en Christian met 15 drieë is 14e op die lys van drieë gedruk deur 'n speler in 'n seisoen.
4 Drieë deur Christian Strydom teen Maritzburg College. Hy is die 9e speler sedert 1968 wat 4 drieë in ‘n wedstryd druk.
Die meeste is 6.
5e - 27 Punte deur Ruan de Swardt teen KES
****************************************************************************************************************************************

- Die groep van 30 spelers wat gespeel het vir die Witbulle is opgemaak uit 12 Graad 11 en 18 Graad 12 spelers.
- In die 15 wedstryde gespeel was 3 spelers elke keer in die beginspan - Christian Strydom, Eduan Lubbe en Louritz van der Schyff.
- Ruan de Swardt sluit aan by die groep Affies wat vir die 1e rugby en krieket spanne speel. Vanjaar is 'n uitsonderlik jaar met Eddie Fouche, Lombard Grobler en Henco Jordaan wat ook vir die 1e span krieket gespeel het.
- Eddie Fouche is die 92ste kaptein van die 1e span. Hy is die eerste losskakel wat die kaptein is van die 1e span sedert 1998.
- SA Skole 4 spelers.
- BB Craven week 10 spelers. Eddie Fouche en Eduan Lubbe is onderskeidelik die kaptein en o/kaptein van die 2015 span. Dit is die 5e keer sedert 2001 dat die kaptein en o/kaptein van Affies is.
- BB Akademie en Noordvaal o/19 week 5 spelers.
- Die ketting van Affie skrumskakels wat sedert 2000 vir of die BB Cravenweek of Akademie span gekies word bly ononderbroke met die insluiting van Divan Henning in die BB Akademie span.
- Broers
Cabous Eloff - 2015
Derek Bezuidenhout - 2012/13
Niell Bezuidenhout - 2014/15
6. ANDER INLIGTING
- As spanbestuurder is dit Sakkie vd Walt se 18e jaar wat hy betrokke is by die 1e span.
- Jan-Hendrik Hattingh en Jaco Koch is onderskeidelik die 51 en 52ste afrigters van die AHS 1e span
- Henry Kelbrick is die spandokter ononderbroke vir die 18e jaar.
- Eerste jaar wat Janus Kruger as Sportwetenskaplike by die 1e span betrokke is.
- Deon Anderson (2005 1e Span) help met die skopwerk van die skoppers vir die eerste keer in die geskiedenis van Affie rugby.
- Louis Olivier is vir die 7e jaar ononderbroke die fisioterapeut.
PUNTE EN WEDSTRYD STATISTIEK SEDERT 1921
(Waar het 2015 se 1e span geëindig op die lys van alle tye?)
- PUNTE IN 'N SEISOEN
- PUNTE VIR PER WEDSTRYD
- PUNTE VERSKIL PER WEDSTRYD
- DRIEË IN 'N SEISOEN
Louritz met 16 driee is 12e en Christian met 15 drieë is 14e op die lys van drieë gedruk deur 'n speler in 'n seisoen.
- DRIEË PER WEDSTRYD
- DRIEË IN ‘N WEDSTRYD
4 Drieë deur Christian Strydom teen Maritzburg College. Hy is die 9e speler sedert 1968 wat 4 drieë in ‘n wedstryd druk.
Die meeste is 6.
- PUNTE IN 'N WEDSTRYD
5e - 27 Punte deur Ruan de Swardt teen KES
- ONOORWONNE
****************************************************************************************************************************************
HELPMEKAAR - 21 MAART 2015
AGTERGROND:
Helpmekaar Hoërskool het sy onstaan in 1921 en is die eerste Afrikaanse Hoërskool in Johannesburg. In 1993 word Helpmekaar die eerste Afrikaanse privaatskool en verander die naam na Helpmekaar Kollege.
Naas Pretoria Boys High (111 wedstryde) het Affies die tweede meeste wedstryde teen Helpmekaar gespeel naamlik 59. Die eerste wedstryd is in 1929 gespeel wat Affies 17 – 0 wen. Vir details van historiese tellings klik hier.
In 2014 speel die twee skole weer teen mekaar vir die eerste keer sedert 1998.
SPAN:
1. Janu Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben van Heerden
5. Jaun Basson
6. Phillip Krause
7. Eduan Lubbe (kapt)
8. Lombard Grobler
9. Jack Hart
10. Ruan de Swardt
11. Christian Strydom
12. Eddie Fouche
13. Louritz van der Schyff
14. Jacobus van Staden
15. Henco Jordaan
Sedert 1922 het sover bekend 1409 spelers tot en met einde 2014 vir die 1e span van Affies gespeel.
Geluk weereens aan die spelers wat vir die eerste keer die Wittrui sal dra asook die twee afrigters Jan-Hendrik Hattingh en Jaco Koch wat vir die eerste keer aan die stuur van sake sal wees!!!
Jan-Hendrik en Jaco is onderskeidelik die 51 en 52ste afrigters van die 1e span.
Ruan de Swart word een van 'n kwynende getal spelers wat vir die 1e span rugby en 1e span krieket speel.
WEDSTRYD:
Tipiese 1e wedstryd van 'n seisoen met heelwat hanteer en oordeels foute. Twee aspekte wat uitgestaan het was Affies se goeie skrumwerk en verdediging.
Cabous Eloff wat opkom as reserwe en sy broer WP (2012/13) word die 85ste paar broers wat vir die Witbulle speel.
PLAASVERVANGERS:
Cabous Eloff(Niell Bezuidenhout), Vic Meyer (Lombard Grobler), Divan Henning (Jack Hart), Janco Booysen (Jacobus van Staden)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 24(10)
Drieë:
Eduan Lubbe(2), Christian Strydom (1), Louritz van der Schyff (1), Niell Bezuidenhout (1)
Skoppe:
Ruan de Swart - Vervyfskoppe (2)
HELPMEKAAR: 0(0)
******************************************************************************************************************************************
PAUL ROOS GIMNASIUM - 28 MAART 2015
AGTERGROND:
Dit sal die 18de keer sedert 1946 wees wat die twee skole teen mekaar speel. In die AHS Jaarblad van 1946 staan daar:
"Ons waardeer die koms van Stellenbosch Hoër-Seunskool en ons hoop om volgende jaar 'n bietjie soontoe te gaan". Affies wen 6 - 3
Affies sal eers in 1952 weer teen PRG speel met 'n toer na die Kaap. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van AHS se 1e span dat 'n toer in die werklike sin van die woord onderneem is. PRG wen 8 - 3.
Daar is op die toer ook teen Jan van Riebeeck, Paarl Boys High en 'n gekombineerde span van Voortrekker en Nassau gespeel.
Met die toer na die Kaap speel Affies vir die eerste keer in die wittrui.
Vir 'n opsomming en individuele jare se tellings teen PRG kyk hier.
SPAN:
1. Janu Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben van Heerden
5. Jaun Basson
6. Phillip Krause
7. Vic Meyer (kapt)
8. Eduan Lubbe
9. Jack Hart
10. Ruan de Swardt
11. Christian Strydom
12. Eddie Fouche
13. Louritz van der Schyff
14. Janco Booysen
15. Henco Jordaan
WEDSTRYD:
Die wedstryd is opgeneem en later die aand op DSTV uitgesaai.
In 7 minute (vanaf die 41 ste tot die 48 ste minuut) is die wedstryd verloor met PRG wat drie driee druk in die tyd.
Ek glo daar is heelwat opinies oor die wedstryd, hoe goed/sleg Affies gespeel het, ens, ens...... Uit 'n Affie oogpunt was daar natuurlik laagtepunte maar toe ek die werdstryd klaar gekyk het en voorraad neem van wat ek gesien het, het ek tot die konklusie gekom dat daar was 'n paar kritieke foute gemaak is wat Affies gekos het. Dit is hoekom PRG in 7 minute die wedstryd buite Affies se bereik geplaas het.
Affies het genoeg geleenthede gehad om die telbord aan die gang te hou maar die afronding was ongelukkig nie daar nie. as dit jou dag is dan is dit jou dag en boonop het hulle die tuisveld voordeel gehad.
Ek se nie Affies moes gewen het nie maar 'n 17 punte verskil vlei PRG.
Die volgende een teen EGJ gaan 'n taai wees!!!!!
RESERWES:
Viaan Mong(Schalk Erasmus), Jacobus van Staden (Ruan de Swart), Divan Henning (Jack Hart), Henk Pretorius (Jaun Basson) en Cabous Eloff (Niell Bezuidenhout)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 12 (12)
Driee:
Henco Jordaan (1), Ruben van Heerden (1)
Skoppe:
Eddie Fouche - Vervyfskop (1)
PAUL ROOS GIMNASIUM: 29 (3)
********************************************************************************************************************************************

EG JANSEN - 2 APRIL 2015
AGTERGROND:
Die Hoërskool E.G. Jansen dra die naam van Dr. Ernest George Jansen, die eerste Afrikaanssprekende goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika.
In Augustus 1955 stig dié skool van Hoërskool Voortrekker in Boksburg af. Die huidige skoolterrein en geboue word betrek in November 1959.
Die bekendste speler van EG Jansen wat ek ken is Louis Ludick wat in 2004 vir EGJ teen Affies in die Beeld Trofee finaal gespeel het. Louis het later vir die Leeus en Sharks gespeel en speel huidiglik oorsee vir Ulster in Ierland.
More se wedstryd tussen EG Jansen en Affies sal die 9de wees sedert 2000. Die laaste wedstryd was met die Kearsney naweek in 2012. Vir die historiese tellings tussen die twee skole klik hier.
SPAN
1. Janu Espag
2. Schalk Erasmus
3. Cabous Eloff
4. Ruben van Heerden
5. Henk Pretorius
6. Phillip Krause
7. Eduan Lubbe (kapt)
8. Lombard Grobler
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche
11. Christian Strydom
12. Henco Jordaan
13. Louritz van der Schyff
14. Jacobus van Staden
15. Pieter Coetzer
Geluk aan Henk Pretorius wat vir die 1e keer in die beginspan is. Divan Henning en Pieter Coetzer is ook vir die 1e keer in 2015 in die beginspan.
WEDSTRYD:
Voor die begin van die wedstryd is Vic Meyer onttrek agv 'n knie besering. Lombard Grobler begin as agsteman en Eduan Lubbe neem oor as no. 7 flank en is ook die kaptein vir die wedstryd.
Soos verwag was dit 'n baie taai wedstryd. Die wedstryd was baie fisies gewees en humeure het kort, kort opgevlam en spelers van beide spanne het geelkaarte ontvang.
Affies het swaar gekry in die skrums maar na 'n paar plaasvervangings in die tweede helfte het dit beter gegaan met Affies in die skrum.
Die goeie nuus is dat al die Affie driee deur agterspelers gedruk is!
Affie Guts het vandag weer baie duidelik deurgekom.!!
Baie geluk aan Jan-Hendrik, Jaco Koch en hulle groep spelers vir 'n welverdiende oorwinning.
RESERWES:
Niel Bezuidenhout (Cabous Eloff), Viaan Mong (Schalk Erasmus), Ruan de Swart (Eddie Fouche), Jaun Basson (Henk Pretorius).
PUNTEMAKERS
AFFIES: 41 (20)
Driee:
Louritz vd Schyff (3), Jacobus v Staden (2), Eddie Fouche (1)
Skoppe:
Eddie Fouche - Vervyfskoppe 4, Strafskop 1.
EG JANSEN: 5(5)

SACS - 4 APRIL 2015
AGTERGROND:
SACS of South African College High School het sy ontstaan in September 1829 wat dit die oudste Hoërskool in Suid Afrika maak.
SACS het 30 Springbokke opgelewer sedert 1891 wat die 4e meeste is van alle tye. Die laaste en meer bekende aan ons almal was Percy Montgomery in 1997.
Percy speel die laaste van sy 102 toetse in 2008. Hy hou ook die rekord vir die speler wat die meeste punte vir die Springbokke aangeteken het naamlik 893 punte.
Tot op datum het Affies nog nie “offisieël” teen SACS gespeel nie en is daar geen rekord by Affies dat daar enige wedstryd teen SACS gespeel is nie.
In 1992 is daar wel ‘n wedstryd gespeel met ‘n toer van SACS na die ou “Transvaal”. Wat SACS aan betref was dit ‘n offisiële wedstryd gewees en volgens Affies nie. Die wedstryd is op ‘n weeksdag in die eerste week van Julie gespeel. Hoekom nie?
1. Daar is geen rekord in die argiewe van Affies dat so ‘n wedstryd gespeel is nie.
2. Die Affie span het nie die CW spelers ingesluit nie.
3. Al die Affies 1e span spelers was nie beskikbaar nie.
4. Vir die wedstryd was die Affie se 2e span afrigter wat nie betrokke was by die 1e span in beheer van die span. Sakkie vd Walt was die 1e span afrigter en hy kan nie onthou dat so ‘n wedstryd plaasgevind het nie.
5. Die Affies span het nie in die 1e span trui gespeel nie en dit was nie omdat die truie van die twee spanne gebots het nie.
Die uitslag van die wedstryd was 24 – 13 in die guns van SACS en ‘n speler met die naam Percy Montgomery het ‘n groot rol gespeel in SACS se oorwinning. Die inligting het ek bekom vanaf SACS onderwysers wat die toer meegemaak het.
SPAN:
Regardt du Plessis is nader getrek vanaf Vryheid vir Vic Meyer wie se knie nie reg is nie. Eddie Fouche is nie oorweeg agv 'n knie besering.
1. Cabous Eloff
2. Viaan Mong
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben van Heerden
5. Jaun Basson
6. Eduan Lubbe (kapt)
7. Phillip Krause
8. Lombaard Brobler
9. Divan Henning
10. Ruan de Swart
11. Christian Strydom
12. Henco Jordaan
13. Louritz vd Schyff
14. Janco Booysen
15. Pieter Coetzer
WEDSTRYD:
Hoe minder gesê word oor die wedstryd hoe beter.
Gelukkig was ek nie daar nie en moes ek dit op Twitter volg. In kort kan ek net aflei dat Affies by tye in SACS se kwartgebied gekamp het maar die een fout na die ander begaan het.
Daar is ongelukkig nie ‘n “remarks” kolom nie en vir die rekord sal dit staan dat Affies met 10 – 13 teen SACS verloor het.
PLAASVERVANGERS:
Eddie Fouche (Ruan de Swart), Henk Pretorius (Jaun Basson), Schalk Erasmus (Viaan Mong), Jano Espag ( Cabous Eloff),
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 10 (7)
Driee:
Christian Strydom (1)
Skoppe:
Ruan de Swart - 1x vervyfskop, ???????? 1x strafskop
SACS: 13 (6)

FRAMESBY - 6 APRIL 2015
AGTERGROND:
Hoërskool Framesby is ‘n Afrikaanse skool in Port Elizabeth. Die skool is vanjaar 47 jaar oud.
Affies en Framesby speel Maandag slegs die derde keer teen mekaar. Vir die historiese tellings kyk hier. Die eerste wedstryd was in 1997 tydens die Grey PE paastoernooi wat ook die eerste keer was wat Affies aan die Grey paastoernooi deelneem.
Vir ‘n lys van toere, paastoernooie en ander toernooi wat Affies aan deelgeneem het kyk hier.
Framesby het 2 Springbokke opgelewer en die laaste was Joggie Viljoen (jnr) in 1996.
SPAN:
1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Arno v Wyk
4. Ruben v Heerden
5. Henk Pretorius (korreksie van span wat vanoggend gepubliseer is)
6. Phillip Krause
7. Regardt Du Plessis
8. Eduan Lubbe (kapt)
9. Jack Hart
10. Eddie Fouche
11. Christian Strydom
12. Louritz vd Schyff
13. Henco Jordaan
14. Jacobus v Staden
15. Pieter Coetzer
Geluk aan Arno van Wyk en Regardt du Plessis wat vir die 1e keer die Wittrui oor die kop trek. Daar het sover 24 spelers vir die 1e span gespeel in 2015. Vic Meyer het nog nie herstel van sy besering nie en is nie oorweeg vir die wedstryd nie.
WEDSTRYD:
Na die teleurstellende uitslag van Saterdag maak die span daarvoor op en druk 9 driee. 5 Deur die voorspelers en 4 deur die agterspelers. Regardt een van die nuwelinge in die span word beloon met twee driee.
Die 2015 span het sover 3 uit 5 gewen teenoor 2 uit 5 in 2014.
PLAASVERVANGERS:
Cabous Eloff ( Jano Espag), Lombard Grobler (Phillip Krause), Janco Booysen (Jacobus van Staden).
PUNTEMAKERS:
AFfIES: 57 (33)
Driee:
Eddie Fouche (1), Jacobus v Staden (1), Regardt du Plessis (2), Christian Strydom (1), Eduan Lubbe (1), Schalk Erasmus (1), Ruben v Heerden (1), Janco Booysen (1).
Skoppe:
Eddie Fouche - 6 x Vervyfskoppe
FRAMESBY: 0 (0)

WESTVILLE 18 April 2015
AGTERGROND:
Op die plek waar Westville Boys High vandag staan was daar eers ‘n laerskool vanaf 1941.
In 1955 het Westville Hoërskool onstaan en 10 jaar later word die skool geskei in Westville Boys High en Westville Girls High. WBHS is ‘n publieke skool en het ongeveer 1200 leerders. Die skool het drie klein koshuise.
Westville het reeds 7 SA skole spelers opgelewer en 2 Springbokke naamlik: Tim Cocks (1980) en Waylon Murray (2007). Westville het sedert 2000 al meer kompeterend geraak wat rugby aan betref. Wat ‘n belangrike rol gespeel het in hulle opgang is die daarstelling van ‘n Sport Akademie in 2000 wat alle sporsoorte insluit in die skool se daaglikse rooster. Seuns wat kies om rugby te speel ontvang 2 uur se afrigting in skooltyd tydens die rugby seisoen. Geen aanduiding of dit daagliks/weekliks/ens. is nie. Die gebruik van meer deeltydse en voltydse afrigters het ook bygedra tot die oplewing van rugby by die skool.
Westville kan met ongeveer 30 spanne vanaf o/14 tot die oop spanne op ‘n slag deelneem.
Dit sal die eerste keer wees dat Affies en Westville teen mekaar rugby speel!
SPAN:
1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben v Heerden
5. Henk Pretorius
6. Phillip Krause
7. Regardt Du Plessis
8. Eduan Lubbe
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche (kapt)
11. Christian Strydom
12. Louritz vd Schyff
13. Jacobus van Staden
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer
Geluk aan Carel Koch wat Saterdag die wittrui vir die eerste keer oor sy kop trek! Carel is die 25ste speler wat in 2015 vir die 1e span speel. Vic Meyer se knie besering is nog steeds 'n probleem en hy sal blykbaar weer geopereer moet word.
Die keerpunt van die wedstryd was 10 minute voor die einde met die telling 12 - 10 in Affies se guns.
Westville beheer die bal en skop 'n kortskoppie wat een van hulle spelers optel en hy hardloop amper dwarsdeur vanaf die halflyn voordat Charl Koch hom van agter in hardloop en 5 tree van Affies doellyn tackle. Affies wen die losbal en skop die bal uit op Affies se kwartlyn.
Daarna is dit eenrigting verkeer en Affies druk 3 onbeantwoorde driee om die eindtelling 33 - 10 te maak.
Nie 'n wedstryd wat lank onthou sal word nie.
RESERWES:
Henco Jordaan (Carel Koch)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 33 (12)
Driee:
Divan Henning (1), Louritz vd Schyff (2), Eddie Fouche (2)
Skoppe:
Eddie Fouche - 4 x Vervyfskoppe
WESTVILLE: 10 (3)

WILDEKLAWER XV 25 APRIL 2015
AGTERGROND:
Die Wildeklawer XV wat Affies teen gespeel het was 'n gekombineerde span van spelers uit Jim Fouche, Grey Cherries en Duineveld.
SPAN:
1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben v Heerden
5. Henk Pretorius
6. Regardt Du Plessis
7. Phillip Krause
8. Eduan Lubbe
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche (kapt)
11. Christian Strydom
12. Louritz vd Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer
Geluk aan Eddie Fouche wat amptelik die 92ste kaptein van die 1e span is.
WEDSTRYD:
Soos baie mense verwag het, het Affies gewen.
Die ideale voorbereiding om selfvertroue te bou vir Maandag se grote teen Paarl Gimnasium.
RESERWES:
vang agv 'n styweLombard Grobler (Phillip Krause)
Jakobus v Staden (Pieter Coetzer. Henco gaan speel heelagter)
Arno v Wyk (Niell Bezuidenhout)
Jack Hart (Divan Henning)
Cabous Eloff (Jano Espag)
Viaan Mong (Schalk Erasmus)
Jaun Basson ( Henk Pretorius)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 50 (28)
Driee: Pieter Coetzer, Carel Koch, Divan Henning, Ruben v Heerden, Louritz vd
Schyff, Eddie Fouche, Christiaan Strydom, Henco Jordaan.
Skoppe: Eddie Fouche - vervyfskoppe (5x)
WILDEKLAWER XV: 0 (0)

PAARL GIMNASIUM 27 APRIL 2015
AGTERGROND:
Paarl Gimnasium is amptelik op 12 Januarie 1858 gestig. PG is 157 jaar oud en georganiseerde sport word sedert 1902 by die skool beoefen.
PG het in 1964 in twee afsonderlike skole verdeel. Die laerskool word in die historiese Gimnasiumgebou gehuisves, terwyl die hoërskool op die eertydse plaas, Dammetjie, ‘n nuwe skoolgebou betrek het. Die eerste dogters is n 1964 tot die skool toegelaat.
Daar is ongeveer 1100 leerders in die skool met twee koshuise wat 268 seuns en 203 dogters huisves.
Paarl Gimnasium het die 5e meeste Springbokke opgelewer naamlik 28. Die eerste was in 1906 en die laaste was Handre Pollard in 2014.
Affies en PG speel 15 keer teen mekaar sedert 1967. Vir details van die onderskeie jare lees hier.
SPAN:
1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben v Heerden
5. Henk Pretorius
6. Regardt Du Plessis
7. Phillip Krause
8. Eduan Lubbe
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche (kapt)
11. Christian Strydom
12. Louritz vd Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter
WEDSTRYD:
Die meeste ondersteuners sou die wedstryd op TV gekyk het. Almal sal 'n opinie hê oor hoekom Affies die wedstryd moes gewen het. Maar?
- Vir die rugbykenners wat PG al sien speel het vanjaar was PG die gunstelinge om te wen!
- Die wat sê as die strafskop in die eerste helfte (amper voor die pale) oor was dan het Affies gewen? Verkeerd! As dit oor was
dan het PG van die middellyn afgeskop en nie die kwartlyn en dan was dit 'n totale ander wedstryd!
- Daar is nog baie ander "asse" maar persoonlik gesien was dit seker die 1e span se beste vertoning van die jaar!!!
Geluk aan die afrigters, die span en Henk Pretorius wat aangewys is as die speler van die wedstryd!
Dit was "Affie gutts" op sy beste!!!
RESERWES:
Cabous Eloff (Niell Bezuidenhout)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 22 (8)
Driee: Eduan Lubbe, Eddie Lubbe, Scalk Erasmus.
Skoppe: Eddie Fouche - vervyfskoppe 2x, strafskop 1x
PAARL GIMNASIUM: 22 (17)
*******************************************************************************************************************************************

GREY COLLEGE 9 MEI 2015
Grey College ontstaan in 1855 en is die 3e oudste skool in SA en die oudste skool Noord van die Gariep rivier. In 1950 skei die Hoer en Laerskool in twee afsonderlike skole.
Naas Paul Roos lewer Grey die meeste Springbokke op naamlik 45 tot op datum. Die eerste speler word in 1896 'n Springbok en die laaste is Cobus Reinach wat in September 2014 sy eerste wedstryd vir die Springbokke speel.
'n Kort opsomming van die pad wat geloop is vandat die eerste wedstryd in 1953 gespeel is volg hierna.
AGTERGROND:
Affies en Grey speel sedert 1953 teen mekaar. Dit sal die 39ste keer wees wat die twee skole teen mekaar speel. Vir die tellings per jaar en opsomming klik hier.
Grootste wen vir Grey is 47 - 10 in 2007.
Grootste wen vir Affies is 25 - 3 in 1996
Meeste punte in 'n wedstryd is 73 in 2014.
1953 - 1959 (Speel)
1960 - 1965 (Speel nie)
1966 - 1968 (Speel)
- 1968 - Piet Delport (Std 8) gekies om sy 1e wedstryd vir die 1e span teen Grey College te speel. Hy speel in die oggend vir die 1e Tennis span en in die middag speel hy vir die Wit Bul
1970 - 1974 (Speel)
Tydens die 1e span wedstryd teen Grey College in 1974 word ’n speler van albei spanne na ’n woeste geveg van die veld gestuur. Dit het tot gevolg dat die jaarlikse kragmeting tussen Affies en Grey gestop word en speel die 1e spanne eers in 1992 weer teen mekaar.
1981 (Speel)
Affies speel teen Grey met al die spanne buiten die 1e spanne. Affies se 1e Span moes op die dag in ‘n Adminbeker wedstryd speel.
1992 - 2013 (Speel).
- 1992 - Speel net die 1e spanne teen mekaar op 'n rugbydag in Nigel. Andre Watson was die skeidsregter gewees.
- 1993 - Affies en Grey speel met al hulle spanne weer teen mekaar.
- 1996 - Affies wen vir die eerste keer teen Grey.
- 1998 - Affies wen vir die eerste keer meer wedstryde as Grey in hulle jaarlikse kragmeting
- 2000 - Na 'n hewige donderstorm voor die hoofwedstryd word die 1e span wedstryd uitgestel na ‘n weeksdag in die week daarna. Die wedstryd eindig gelykop 17 elk.
- 2006 - Herman van Dyk van Affies het die volgende ervaring gehad in 2006. Na hy vir die 1e span in die begin van die jaar gespeel het, speel hy vir die 3e span na ‘n besering teen Grey. Hy is reserwe vir die 2e span en speel as reserwe vir die 2e span. Die afrigters behou hom as reserwe vir die 1e span en hy speel ook vir die 1e span as reserwe.
- 2012/13 - Na 2005/6 is dit slegs die 2e keer dat Affies tuis en weg teen Grey wen
SPAN:
1. Cabous Eloff
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben van Heerden
5. Henk Pretorius
6. Phillip Krause
7. Regardt du Plessis
8. Eduan Lubbe
9. Divan Henning
10. Eduard Fouche
11. Christian Strydom
12. Louritz van der Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer
RESERWES:
16. Viaan Mong
17. Arno van Wyk
18. Jaun Basson
19. Lombard Grobler
20. Jack Hart
21. Ruan de Swardt
22. Andre Maree
WEDSTRYD:
Nie een van die klasssieke wedstryde tussen die twee skole nie maar dit was duidelik van die begin af dat Affies op 'n missie was. Dit het partykeer gelyk soos 'n Superugby wedstryd. Daar was die een groot "tackle" na die ander!!!
Die duikslae telling net na halftyd was 54 vir Grey en 84 vir Affies. Dit klink of daar iets verkeerd is met die telling omdat Affies die meeste besit gehad het?? Die rede is dat Affies "pick up and drive" wat nie getel word as tackles nie terwyl Grey die bal wyd speel en met hulle voorspelers in die middelveld dryf wat dan die Affie "tackle" telling verhoog. Dit is was natuurlik Grey se spel patroon om die bal weg te hou van Affies se pak voorspelers.
Alhoewel al 4 Affies se driee deur agterspelers gedruk is was dit 'n voorspeler gedommineerde wedstryd.
Geluk aan Andre Maree wat opkom as reserwe en die wittrui vir die eerste keer oor sy kop trek. Andre is die 26ste speler wat vir die 1e span speel in 2015.
Daar was 'n hele paar beserings gewees. Al die reserwes buiten Arno wat opgekom het was vir beserings.
Cabous en Niell weet vanaand hoe hulle broers WP en Derek gevoel het om teen Grey te wen.
Geluk aan Eddie en sy 18 makkers wat Grey hulle 3e nederlaag vir die jaar toegedien het. Dit was 'n grote!
Ek verstaan daar was onbeskryflike emosionele tonele na die wedstryd op die veld onder die spelers en ondersteuners!!!!!
RESERWES:
Lombard Grobler (Phillip Krause), Ruan de Swart (Pieter Coetzer), Andre Maree (Carel Koch), Jack Hart (Eddie Fouche), Arno van Wyk (Niell Bezuidenhout)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 29 (15)
Driee: Henco Jordaan, Eddie Fouche, Louritz vd Schyff (2x)
Skoppe: Eddie Fouche -Vervyfskoppe (2x), Strafskop.
Ruan de Swart - Vervyfskop
GREY: 18 (6)
*******************************************************************************************************************************************
KING EDWARD VII SCHOOL - 16 MEI 2015
AGTERGROND:
King Edward VII School is die tweede Publieke(Staats) seunsskool in die ou Tranvaal. KES het sy ontstaan in 1902 toe dit bekend gestaan het as Johannesburg High School for Boys. Die skool het begin met 6 seuns en 5 onderwysers insluitend die Hoof. Die skool se naam verander amptelik na King Edward VII School in 1914. Huidiglik het die skool ongeveer 1000 leerders met drie koshuise. Een vir graad 8 , een vir graad 9 en een vir graad 10 – 12 leerders.
Die volgende bekende sportmanne was op KES naamlik Gary Player, Ali Bacher, Hugh Bladen, Graham Smith en die twee Springbok rugbyspelers Joe van Niekerk en Brian Habana.
Affies en KES speel vir die eerste keer teen mekaar in 1997. In ‘n spannende wedstryd en die telling 13 elk met net ‘n paar minute se speeltyd oor druk Affies ‘n drie wat verdoel word en wen, 20 – 13.
Dit sal die 7e keer wees wat die twee skole teen mekaar speel en ononderbroke sedert 2012.
Vir die tellings sedert 1997 kyk hier.
SPAN:
My nuutste inligting is dat die span is as volg met die volgende spelers wat nie oorweeg is nie agv beserings: Ruben v Heerden, Phillip Krause en Eddie Fouche. Dit sal Willie vd Westhuizen se eerste wedstryd wees vir die Witbulle.
1. Cabous Eloff
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Willie vd Westhuizen
5. Henk Pretorius
6. Regardt Du Plessis
7. Eduan Lubbe (kapt)
8. Lombard Grobler
9. Divan Henning
10. Ruan de Swardt
11. Christian Strydom
12. Louritz van der Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer
Geluk aan Willie vd Westhuizen wat die wittrui vandag vir die eerste keer oor die kop getrek het. Willie se storie is as volg:
2011 - o/14D
2012 - o/15C
2013 - o/16C
2014 - 3e
2015 - 2e/1e
WEDSTRYD:
Na 5 minute in die eerste helfte het dit gelyk of dit 'n taai een gaan wees maar daarna was dit eenrigting verkeer en 13 driee verder wen Affies die wedstryd 92 - 0.
In so 'n wedstryd sonder mens nie nie eintlik iemand uit nie want almal het uiteraard goed gespeel. Ruan de Swardt het met 27 punte die grootste bydrae gelewer tot die Affie punte totaal en was met 13 van 14 skoppe na die pale suksesvol.
Daar was heelwat beserings. Ruan , Louritz en 'n speler van KES het in die 2e helfte teen mekaar vasgehardloop en al drie het bly le. Die wedstryd is gestop om na hulle om te sien. Louritz is met 'n "shiner" en 'n sny onder die oog van die veld af. Gelukkig was Kellies byderhand en is daar geen teken van harsingskudding by Louritz nie.
Vir die hoogste tellings deur 'n Affie 1e span in 'n wedstryd, meeste punte deur 'n speler in 'n wedstryd en die meeste driee gedruk deur 'n span in 'n wedstryd kyk hier.
Met Eduan Lubbe wat vervang word is Viaan Mong kaptein van die 1e span vir ongeveer 5-10 minute!!!
RESERWES:
Andre Maree( Louritz vd Schyff), Viaan Mong (Schalk Erasmus), Jack Hart (Divan Henning), Jano Espag ( Niell Bezuidenhout), Jaun Basson (Eduan Lubbe)
PUNTEMAKERS:
AFFIES: 92 (52)
Driee: Christian Strydom - 3x, Eduan Lubbe - 1x, Carel Koch -1x, Henco Jordaan - 1x, Louritz vd Schyff - 1x, Cabous Eloff - 2x, Pieter Coetzer - 1x, Divan Henning - 1x, Schalk Erasmus - 1x en Jaun Basson - 1x.
Skoppe: Ruan de Swart - 12 x vervyfskoppe, 1 x strafskop.
KES: 0 (0)