2017 1e SPAN WEDSTRYD STATISTIEK
2017 SEISOEN
1. DRIEË
Agterspelers - 28
Voorspelers - 34
Totaal - 62
2. MEESTE DRIEË GEDRUK
11 - Philip Potgieter
8 - Johan van Zyl
6 - Ruben Meiring
5 - Jaco Labuschagne, Marnus Potgieter
3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN
91 - Regardt Roets
55 - Philip Potgieter
40 - Johan van Zyl
4. SKOPPE PALE TOE
In totaal - 49/72 = 68% sukses
5. SPELERS
Christo Potgieter - 1984/85/86
Charles Goedhals
James Combrinck
Michael de Waal
Philip Potgieter
Zach Briel
Wiehan Bezuidenhout
Johan Mulder
Regardt Roets
Carl Els
Ruan Wasserman
Divhan du Preez
Johan van Zyl
Heinrich Bisschoff
6. ANDER INLIGTING
******************************************************************************************************************************************
1. DRIEË
Agterspelers - 28
Voorspelers - 34
Totaal - 62
2. MEESTE DRIEË GEDRUK
11 - Philip Potgieter
8 - Johan van Zyl
6 - Ruben Meiring
5 - Jaco Labuschagne, Marnus Potgieter
3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN
91 - Regardt Roets
55 - Philip Potgieter
40 - Johan van Zyl
4. SKOPPE PALE TOE
In totaal - 49/72 = 68% sukses
5. SPELERS
- Pa en Seun - Kyk hier.
Christo Potgieter - 1984/85/86
- Kwalifiseer vir 1e Span Das (7 Keer in die beginspan)
Charles Goedhals
James Combrinck
Michael de Waal
Philip Potgieter
Zach Briel
Wiehan Bezuidenhout
Johan Mulder
Regardt Roets
Carl Els
Ruan Wasserman
Divhan du Preez
Johan van Zyl
Heinrich Bisschoff
- 1ste Span Rugby en Krieket - Kyk hier.
6. ANDER INLIGTING
- Henry Kelbrick is die spandokter vir die 20 ste jaar.
- Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 9e jaar.
- 31 Spelers speel vir die Witbulle. 22 Spelers is in G12 en 9 in G11.
- Philip Potgieter is die enigste speler wat in al 15 wedstryde in die beginspan was.
- Philip Potgieter is die 10e speler wat 4 driee in 'n wedstryd(Jeppe) druk. Kyk hier.
- Die "Super Subs" vir die jaar ws Janco Uys en Dewald Donald wat albei 6 keer opgekom het as reserwe.
- Vir die eerste keer sedert 2006 (Frik Kirsten) is dit 'n voorspeler wat die meeste driee druk in 'n seisoen.
- Johan(Joe) van Zyl is die 11e Hoofseun wat ook die 1e span kaptein is. Lys van 1e span kapteins kyk hier.
- Jan- Hendrik Hattingh (afrigter) is die agterspeler afrigter van die 2017 BB o/18 Cravenweek span.
- Janus Kruger is verantwoordelik vir die kondisionering van die 2017 BB o/18 Cravenweek span
- Henry Kelbrick is die spandokyer van die 2017 BB o/18 Cravenweek span.
- Jaco Koch (afrigter) is die voorspeler afrigter van die 2017 BB o/18 Akademie span wat die Akademie week gewen het.
- Jaco Labuschagne was die BB Cravenweek kaptein nadat Johan van Zyl hom moes onttrek het agv 'n besering.
******************************************************************************************************************************************