2024 1E SPAN SEISOEN
Die einde van nog 'n suksesvolle rugby seisoen met die Oud Affies, AHS leerlinge en die Wit Bulle wat eindig met die sing van Affie Boys, Power of Affies en Skoollied!!
1. DRIEË - 71
- Voorspelers - 26
- Agterspelers - 43
- Strafdrie - 2
- Spelers (+2)
7 - Nicolaas Grobler, Eagen Roux
6 - Zirk Meyer, Ruben Pienaar
4 - Ruben Groenewald
3 - Hugo Snyman, Hendre Schoeman, Theuns Maritz, Luan Potgieter, Albert Smit
3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN
- 184 - Ruben Pienaar
- Dit sluit 6 driee in.
4. SKOPPE PALE TOE
66/97 = 68.0%
100% - 9/9 Teen Paarl Boys High. (Ruben Pienaar 8 en Ruben Groenewald 1)
5. SPELERS
- Janco Purchase is die 108e kaptein sedert 1921.
- 27Spelers het die Wittrui oor hulle kop getrek. Gr12 - 13 Gr11 - 14.
- 16 Spelers speel vir die 1e keer in 2024 vir die 1e span.
- Speel in al 14 wedstryde van die seisoen in die beginspan. Ruben Groenewald, Albert Smit, Rohan Lippold, Ruben Pienaar, Janco Purchase, Munting Hamman.
- Super Sub van 2024 is: Deon Botes wat 8 keer opkom as reserwe
- 1e Span Das. 7 Keer in die beginspan)
-Theuns Maritz
- Ruben Groenewald
- Nicolaas Grobler
- Muntingh Hamman
- Albert Smit
- Werner Vrey
- Zirk Meyer
- Luan Potgieter
Kwalifiseer 2023
- Ruan Lippold
- Hendre Schoeman
- Ruben Pienaar
- Janco Purchase
- Ruan Smuts
- JD Hattingh
- Eagan Roux.
- Juan Vorster
- Ethan van Dyk
- Pa en seun speel vir 1e span
- Janco Purchase 2023,24
- Broers speel vir 1e span
- Theuns Maritz 2023,24
- Blou Bulle Cravenweek
- Blou Bulle Akademieweek
- SA SKole
2 Spelers SA Skole "A"
Lys van spelers kyk hier
- SA 0/18
1 Speler SA o/18 "A".
Lys van spelers kyk hier
- Aantal wedstryde gespeel - 2023/2024
- 28 - Ruan Lippold
- 27 - Hendre Schoeman, Ruben Pienaar
- 26 - Janco Purchase, JD Hattingh
- 22 - Eagen Roux
- 20 - Ethan van Wyk, Ruan Smuts
- 19 - Juan Voster
- 15 - Werner Vrey
- 10 - Theuns Maritz
6. VERGELYKENDE STATISTIEK (Op lys van alle tye)
IN DIE WITTRUI 2023/2024
- Meeste punte
- 296 - Ruben Pienaar – 8e
- 36,9 Punte vir pw – 5e
- 14,9 Gem. punte verskil pw – 17e
- 4,9 Drieë pw – 10e
- 184 Punte – 12e
WEDSTRYDE 2024
- Punte in ‘n wedstryd (Speler)
- 25 - Ruben Pienaar (Paarl Boys High) – 9e
- 25 - Ethan v Dyk (Pret Boys High) – 9e
- 22 - Ruben Pienaar (Grey C en KES) – 20e
- Drieë gedruk in ‘n wedstryd(Speler)
- 5 - Ethan v D (Pta Boys High) – 2e
7. ANDER INLIGTING
- Henry Kelbrick is die spandokter vir die 26e jaar.
- Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 16e jaar.
- Afrigters:
- Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 10e jaar afrigter van die 1e span. Die 4e meeste aantal jare van alle tye.
- Jaco Koch - 2024 BB o/18 CW Hoof en voorspelerafrigter,
- Ruan Jacobs - 2024 BB o/18 CW Agterspelerafrigter en SA Skole keurder