OPSOMMING PER JAAR 1980 - 1989
1980
Voor: J. Strydom, S. Gouws, Mnr. J van Rensburg (afrigter), D. Mostert (kapt), Mnr. N. Roesch (hoof), A. Thomson, J. Klopper
2de ry: D. Kapp, E. Kuschke, C. Boone, G. van Dyk, L Raath, D. Laubsher, G. Nel, C. van der Merwe, J. Roelofse
3de ry: L. Odendaal, C. le Roux, T. Bezuidenhout, G. Grobbelaar, B. Heineman, J. Oosthuizen, G. Knipe.
Nie op foto: F Brune, J Genis

****************************
In Kort:
- Met kleedkamers wat onderwater is en 'n onspeelbare veld word die wedstryd teen Hugenote Springs op Springs gekanselleer.
- AHS wen beide afdelings van die Driedrukkompetisie.
- Die 1e Span eindig gesamentlik eerste in die A-liga, maar word uitgeskakel a.g.v te min wedstrydpunte.
- Die 1e Span behaal goeie oorwinnings teen Helpmekaar, Boys High en Monument
******************************
*****************************
1981
Voor: B. Heineman, Mnr. D van der Merwe (afrigter), S. Gouws (kapt), Mnr. N. Roesch (hoof), C. van der Merwe, Mnr. J. van Rensburg
(afrigter), A. Thomson
2 de ry: J. van der Merwe, J. du Preez, J. Vermaak, C. Muller, A. Strydom, A. Schoonraad, G. Cloete
3 de ry: A. Malan, J. Coetzee, H. du Toit, G. Breitenbach, E. Kushke, H. Gey van Pittius
4 de ry: G. de Clerk, J. Havenga, O. Peters, M. Coetzee
Nie op foto: Nil
(afrigter), A. Thomson
2 de ry: J. van der Merwe, J. du Preez, J. Vermaak, C. Muller, A. Strydom, A. Schoonraad, G. Cloete
3 de ry: A. Malan, J. Coetzee, H. du Toit, G. Breitenbach, E. Kushke, H. Gey van Pittius
4 de ry: G. de Clerk, J. Havenga, O. Peters, M. Coetzee
Nie op foto: Nil
****************************
In Kort:
- Die 1e Span en die 0/15’s toer na die Oos-Kaap. Die 1e Span wen al hulle wedstryde (Hangklip, Grens, Queens College)
- In die halfeind van die Admin-beker, wis die 1e Span ‘n agterstand van 10 punte in die laasste paar minute uit teen Nelspruit om die telling gelykop te maak. Hulle wen uiteindelik in ekstra tyd, 19 - 13. “Emil stap van die veld af met ingeduikte borsbeen, Abel met ‘n gebreekte voet, maar Affie-vasberadenheid het weer geseëvier.”
- In die finaal, speel ons gelykop teen Tom Naude en verower die trofee vir ‘n sesde keer. Telling 13 elk.
- Na ses jaar, speel die skool weer teen Grey College behalwe die 1e span wat ‘n Admin beker verpligting gehad het.
*******************************
*******************************
1982
Voor: C Muller, J Vermaak, Dr D vd Merwe (afrigter), M Coetzee (kapt), Mnr NC Roesch (hoof), G Cloete, T Kotze.
2 de ry: C Crous, S Maartins, J du Preez, G Swart, K Pretorius, J Coetzee.
3 de ry: P Scholtz, M Maree, M Booysen, J vd Merwe, D Brink.
4 de ry: D Oosthuizen, K van Vuuren, D Smith, A Hay.

**************************
In Kort:
***************************
****************************
1983
Voor: R. Alberts, G. Swart, Dr. D. vd Merwe (afrigter), R. Louw (kapt), Mnr. N. Roesch (hoof), J. Vermaak, A. Hay
2 de ry: M. Booyens, C. Auret, J. Maritz, P. Potgieter, R. Schultz, S. Esterhuizen, N van Wyk.
3 de ry: J. Nel, K. Pretorius, M. Minnaar, B. du Plessis, J. Papenfus, H. Kelbrick, S. Coetzee
Nie op foto: D Engelbrecht.

*********************************
In Kort:
- Die 1e Span eindig vierde in die liga.
- Die A - driedrukspan eindig eerste in hulle afdeling.
***********************************
*****************************************************************************************************************************************
1984
Voor: H Kelbrick, J Papenfus, Dr D van der Merwe,S. Coetzee(kapt), Mnr N C Roesch (hoof), SW Esterhuizen, M Minnnaar.
2e ry: P Oosthuizen, P Potgieter, T le Cornu, C Potgieter, E Roberson, L Serfontein, A Manser..
3e ry: C Angelo, J Beukes, J Coetzee, C Heyns, R Schultz, J Alberts.
4e ry: G Potgieter, J van der Walt, J van Heerden, A Malan, P Kemp, A. Odendaal..

********************************
In Kort:
- Schalk Coetzee neem die kapteinskap van die 1e Span oor van Janse Papenfus wat 'n besering opdoen halfpad deur die seisoen en nie verder kan speel nie.
- Christo Potgieter druk die wen drie in die laaste minuut van die kwarteind van die N.Tvl uitspeel teen Menlopark in die Appelkas hoek van Affies se veld. Van daar die naam "Potties Corner".
- In die semi-finaal teen Potch Gimnasium, word die bal 23 keer hanteer in die laasste beweging van die wedstryd wat lei tot die wen drie.
- In die finaal speel ons gelykop teen Monument, 10 elk.
- Pierre Potgieter teken 180 punte aan, wat 7 skepskoppe insluit.
*********************************
**********************************
1985
Voor: J. van Heerden, Dr. D. de Klerk (spandokter), P. Oosthuizen, Mnr. T. Kruger (hoof), P. Potgiter (kapt), Mnr. P. van Rooyen (afrigter),
A.Odendaal.
2 de ry: J. Coetzee, C. Badenhorst, J. Retief, C. Potgieter, A. Myburgh, J. Alberts, L. Serfontein
3 de ry: M. Nel, J. Beyers, A. Malan, E. Juhn, H. Nel, C. Angelo, J, Beukes, B. Trighardt, M. Hugo.
Nie op foto: N Bredenkamp, A Gerber, F Hartman, R le Roux, J van Rooyen, G Wessels.

************************
In Kort:
- Colin Angelo druk sewe (7) drieë in een wedstryd teen Wagpos met die driedruk kompetisie.
- Die 1e Span klop Hugenote in die finaal van die Direkteurstrofee. Telling 10 – 9.
- Die afrigter van die 1e Span, Mnr Poerie van Rooyen, skryf in die jaarblad: “Wat was die wenresep? Opregte geloof in ons Heer. Harde stukkende voorseisoen – ‘Die Bloue’. ‘n Lekker toer om gees en eenheid te bring. Streng dissipline op en van die veld – 15 Affieseuns met harte van leeus – ‘n leuse wat sê: ‘ Ons raat nie, ons wys.’ Nou kan ons sê ons het gewys, die vrugte is gepluk en die vrugte is soet. Vriendskap is gebou, op rots gebou, wat nooit weer geskaad kan word nie. Seuns is gevorm deur vaste name en beginsels.”
- Pierre Potgieter teken 158 punte aan, wat 5 skepskoppe insluit.
- Die 1e Span toer na die Kaap
*****************************
*************************
1986
Voor: C. Badenhorts, B. Trighardt, Mnr. P. van Rooyen (afrigter), C. Potgieter (kapt), Mnr. T. Kruger (hoof), M. Nell (o/kapt), J. Retief.
2de ry: A. Myburgh, A. Pretorius, R. Britz, L. Vorster, J. du Preez, H. Pfügler, E. Strydom
3de ry: E. Knipe, P. du Plessis, C. Whelpton, C. Papenfus, D. Brand, P. Potgieter, N, Serfontein
Nie op foto: Nil
2de ry: A. Myburgh, A. Pretorius, R. Britz, L. Vorster, J. du Preez, H. Pfügler, E. Strydom
3de ry: E. Knipe, P. du Plessis, C. Whelpton, C. Papenfus, D. Brand, P. Potgieter, N, Serfontein
Nie op foto: Nil
***************************
In Kort:
- Die 1e Span verloor in beserings tyd in die N.Tvl-finaal teen Voortrekkerhoogte, 13 - 15. Klop Boys High, maar verloor teen Helpmekaar.
- Die "66" Bexforce beker is vir die eerste keer op die spel in die wedstryd teen Boys High.
- Christo Potgieter speel sy vierde jaar vir die 1e Span.
*****************************
******************************
1987
Voor: R. Shahia, H.Potgieter, Mnr. T. Kruger (hoof), C. Papenfus (kapt), Mnr. P. Edwards (afrigter), H. Pfügler, A. Myburgh
2 de ry: J. Adelaar, A. Gouws, C. Niemann, T. Roos, A. Kaltwasser, K. van der Walt
3 de ry: A. Venter, G. Pretorius, T. Kriek, A. Bekker, R. Raath, S. Venter, P. Naude
Nie op foto: Ettienne Strydom
2 de ry: J. Adelaar, A. Gouws, C. Niemann, T. Roos, A. Kaltwasser, K. van der Walt
3 de ry: A. Venter, G. Pretorius, T. Kriek, A. Bekker, R. Raath, S. Venter, P. Naude
Nie op foto: Ettienne Strydom
***************************
In Kort:
- Die 1e Span wen die Rob Ferreira Rugbyweek
- Die 1e Span se nuwe kleedkamer word vir die eerste keer in die jaarlikse derby teen Boys High gebruik. AHS wen die wedstryd, 13 – 10.
- Die 0/15’s verloor in die kwarteindstryd van die Direkteurstrofee teen Potch Volkskool.
- 1e Span speel vir die eerste keer teen Waterkloof, telling 20 - 9.
******************************
*****************************************************************************************************************************************
1988
Voor: P. Mostert, J. van Niekerk, M. Koorsen, Mnr. T. Kruger (hoof), F. Nel (kaptein), Mnr. P. Edwards (afrigter), S. Venter, J. van Rensburg,
A.Bekker.
2 de ry: C. Wessels, P. Roos, P. Ribbens, JL. Pretorius, E. Botha, J. du Plessis, T. Symonds, C. Potgieter
3 de ry: K. van der Walt, O. Bresler, J. Kruger, A. van der Walt, N. Alant, C. Nieman, A. Eksteen
Nie op foto: G Brand, C Botha, H Rothman, C Steenkamp, G Steyn, O vd Merwe, J van der Walt
A.Bekker.
2 de ry: C. Wessels, P. Roos, P. Ribbens, JL. Pretorius, E. Botha, J. du Plessis, T. Symonds, C. Potgieter
3 de ry: K. van der Walt, O. Bresler, J. Kruger, A. van der Walt, N. Alant, C. Nieman, A. Eksteen
Nie op foto: G Brand, C Botha, H Rothman, C Steenkamp, G Steyn, O vd Merwe, J van der Walt
***************************
In Kort:
- Senutergende wedstryd word teen Boys High gewen, 13 - 3.
- Christo Potgieter druk die wen drie in die laaste minuut van die N.Tvl finaal teen Langenhoven in “Katvoets Corner”.
- Die 1e Span verloor in die semi-finaal van die Admin. Beker teen Lichtenburg.
*****************************************************************************************************************************************
****************************
1989
Voor: J. Ferreira, J. du Plessis, T. Symonds, Dr. D. de Klerk (spandoktor), Mnr. T Kruger (hoof), Mnr. C. Krüger (afrigter), J. Pretorius (kapt),
P. Schutte, W. Redelinghuys
2de ry: F. Kühn, C. Potgieter, F. Koch, B. Roode, P. Roos, H. Rothman, W. Steyn, H. Lessing
3de ry: Q. Smith, P. Ribbens, S. de Beer, M. du Plessis, J. Coetzee, E. Botha
Nie op foto : K Ferreira
P. Schutte, W. Redelinghuys
2de ry: F. Kühn, C. Potgieter, F. Koch, B. Roode, P. Roos, H. Rothman, W. Steyn, H. Lessing
3de ry: Q. Smith, P. Ribbens, S. de Beer, M. du Plessis, J. Coetzee, E. Botha
Nie op foto : K Ferreira
*******************************
In Kort:
- Met ‘n minuut se speeltyd oor en ‘n ontasbare veggees, druk Jan-Lodewyk Pretorius (kapt) die wendrie in die N.Tvl-finaal teen Menlo Park van ‘n beweging wat in ons eie kwartgebied begin het. Die eindtelling: 20 - 17.
- Die 1e Span verloor in die semi-finaal van die Admin. Beker teen Nelspruit.
- Helpmekaar, sowel as Boys High word geklop.
- Die 0/15A’s wen die Direkteurstrofee vir die eerste keer, teen Monument, 27 – 3. (Afrigter Poerie van Rooyen)
******************************