AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

OPSOMMING PER JAAR 1921 - 1929

1921

Picture
      Voor:    D. Conradie, G. Viljoen, C. Dames.
 1 Ste ry:    P. Burgers, H. Sack, P. Du Plessis, J. van Niekerk (kapt), F. Le Roux (afrigter), G. Wilsenach (afrigter), G. Bosch.
 2 De ry :    C. Dyason, H. van Rensburg, L. Du Plessis, F. Botha, J. Wepener, P. Helberg, B. Nassay, T. Dempers.
**********************
In Kort:
  • Die 1e Span word in die 3e liga ingeskryf. Die span sluit drie onderwysers in nl. Mnre. F le Roux (Hoof), G.Wilsenach en H Sack.                                                       
  • Die eerste paar wedstryde is almal verloor. Die 1e Span eindig 2de laaste in die derde liga.
  • Met die treinrit na Potch Gimnasium, het Pa le Roux opgemerk dat, “Die jonges hulle oor die algemeen goed gedra het. Ek het egter ’n paar rokers ontdek. Hierdies word onder hande geneem.”
  • Die kaptein van die 1e Span, J van Niekerk sluit die seisoen as volg af: “Ek sê, die AHS voetbalspelers is n klompie wakker, moedige, energieke kêrels en hulle ideaal is altyd, nie om bolans te wees nie, maar om die heel boonste, die eerste te wees.”
Picture
​*********************

1922

Picture
      Voor:   D Naude, G Viljoen, L. De Jager. 
 1 Ste ry:   Ph. Burger, C. Dames, J. van Niekerk (kapt), Mnr. F. Le Roux (afrigter), P Kruger, G Bosch, F Botha.
 2 De ry:    H Sack, P Goedhals, C Dyason, C Malan, Mnr G Wilsenach (afrigter), L du Plessis, E Dyason, T Dempers, G Endeman..  
 Nie op foto: P Du Plessis, D Conradie, P Helberg.
********************
In Kort: 
  • 1e  Span verower die Pritchard-beker deur die derde liga te wen.
  • In die uitklopliga (teen 2e liga spanne), verloor die 1e Span in die finaal van die Munroe-beker teen PTA, 6 - 9.
  • Speel die eerste keer teen Rustenburg en Voortrekker (Boksburg)
  • Vyf onderwysers speel vir die 1e Span naamlik Mnre. F. le Roux, P. Kruger, H. Sack,  G. Wilsenach en
    D. Naude
Picture
​********************

1923

Picture
         Voor:   D Naude, P Kruger.
     1 ste ry:  P van Staden, P Genis, D Malan, C Dames (kapt), F Botha, P Burgers, T Dempers.
     2 de ry:   D Cruse *, L du Plessis, C Malan, R Goedhals, P Du Plessis, H Sack, C Dyason, Mnr F le Roux (afrigter)
​Nie op foto:   J Burg, D Conradie, P Helberg, L de Jager, G Wilsenach, J Malan, W Steynberg.
*************************
In Kort:
  • Eerste wedstryd word teen Boys High (Galle) 1e Span gespeel en AHS verloor, 3 - 6.
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Monument, Heidelberg Volkskool, Voortrekker Boksburg en Grey College.
  • 1e Span word in die plaaslike 2e liga ingeskryf. Eindig 8ste in die liga.
  • 8 Spelers word vir die Pta. Interstadspan gekies, 5 vir die Pta O/18 span en 3 vir die  Pta O/16 span.
  • Die 1e Span klop Tuks 2 in die finaal van die Munrobeker, 9 - 0.
  • Die volgende onderwysers speel vir die eerstespan nl. Mnre, D Naude, P Kruger, H Sack, P van Staden, G Wilsenach en D Malan.
Picture
***********************

1924

Picture
                  Voor:   H Robertse, D Cruse, D Conradie.  
             1 ste ry:   L de Jager, P du Plessis, C Dames (kapt), J Burg, P Genis, C Malan.
              2 de ry:   J Wolmarans, B Groenewaldt, L du Plessis, C Swart, J Malan, W Steynberg, P Helberg, Mnr F le Roux (afrigter)     
       Nie op foto:   D Conradie.
***********************
In Kort:
  • Daar was 'n merkbare insinking in die Voetbalklub te bespeur. Spanne moes selfs uit die ligas onttrek word weens ‘n gebrek aan spelers.
  • L du Plessis speel sy 4e jaar vir die 1e Span.
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Pietersburg en Bethlehem
************************
Picture
***********************************

1925

Picture
           Voor:    H Robertse, J Celliers, D Conradie.
       1 ste ry:  A Ferreira, J Burg, P du Plessis, (kapt), D Wassenaar, G Olivier.
        2 de ry:  Mnr G Wilsenach (afrigter), J Wolmarans, W Steynberg, A Brugman, R Kirsten, J Malan, J Grobbelaar, G Brummer
                        P van Zyl, Mnr F le Roux (afrigter)

Nie op foto:   Geen
***********************
In Kort:
  • Die “Afrikaanse Hoërskool Voetballied” word deur Mnr W Gerke gekomponeer.
  • P du Plessis speel sy 4e jaar vir die 1e Span.
  • Speel vir die eerste keer teen Nylstroom, Belfast, Ermelo en Bethal.

*************************
Picture
**********************

1926

Picture
Voor:   C Brümmer, P Hafner (sekretaris)
1 ste ry:   E Grimbeeck, C du Toit, J de Kock, W Steynberg (kapt), J Grobbelaar (o/kapt), K van der Post, F Slabbert.
2 de ry:   G Wilsenach (asst. afrigter), F van Schalkwyk, A Brümmer, W Prinsloo, A Prinsloo, M Rose, W Liebenberg, Mnr S Redelinghuys (afrigter)
Nie op foto:     Geen
************************

​In Kort:
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Ermelo, telling 0 - 8.
*************************
Picture
**********************

1927

Picture
              Voor:   F Roos, P Joubert.              
         1 ste ry:  E Grimbeek, G Brink, W Liebenberg, F Slabbert (kapt), L Bouwer, J de Kock, M Schwellnus.
          2 de ry:  Mnr G Wilsenach (afrigter), F van Schalkwyk, L Lombard, H Venter, M Eyssell, O Schwellnus, E Webb,
​Mnr S Redelinghuys (afrigter).
  Nie op foto:   Geen
***********************
·In Kort:
  • Die “nuwe” skool (tans die Meisiesskool se geboue) bring ‘n einde aan die probleem rondom lang afstande wat na oefenvelde geloop moet word.
  • Speel vir die eerste keer teen Tegniese Kollege, CBC Pretoria en Potch Volkskool.
  • Die 1e Span verower die Broekhuizenbeker deur Tegniese Kollege 19 – 5 te klop.
  • Die O/16’s klop Boys High die eerste keer en verower die Volkstembeker terwyl die O/14’s ook hulle beker wen.
  • 'n Uitstaande kenmerk die jaar was die ondersteuning van wedstryde.
***********************
Picture
********************

1928

Picture
            Voor:   D Malan, S Prinsloo, J de la Rey, M Voges.  
       1 ste ry:  St E Truter, J van Rooyen, G Brink, E Grimbeek, (kapt), E Webb (sekretaris), P Joubert (o/kapt), M Schwellnus.
        2 de ry:  Mnr F le Roux (afrigter), L Lombard, A Visser, H Vonsteen, W du Rand, M Eyssel, O Schwllnus, Mnr P Kruger (afrigter).
Nie op foto:   Geen
************************
In Kort:
  • Die “nuwe” skool (tans die Meisiesskool se geboue) bring ‘n einde aan die probleem rondom lang afstande wat na oefenvelde geloop moet word.
  • Die 1e Span verower die Broekhuizenbeker deur Technical 19 – 5 te klop.
  • Die O/16’s klop Boys High die eerste keer en verower die Volkstembeker terwyl die O/14’s ook hulle beker wen.
  • 'n Uitstaande kenmerk die jaar was die ondersteuning van wedstryde.
**************************
Picture
*********************

1929​

Picture
                Voor:    F Coetzee, C Pretorius, A Myburgh, C van Zijl.                            
           1 ste ry:   G van Wijk, M Badenhorst, A Visser, S Prinsloo (kapt), W du Rand (sekretaris), P Bekker, M Schwellnus.
            2 de ry:    Mnr P Kruger (afrigter), G Malan, A Louw, P van der Merwe, J Brits, D Malan, J Pretorius, Mnr F le Roux (hoof)
   Nie op foto:      Geen
**********************
In Kort:
  • Die 1e Span verower die Broekhuizenbeker vir die 3e jaar in ‘n ry
  • Die eerste wedstryd word teen Helpmekaar gespeel. AHS wen 17 – 0. Die jaarlikse kragmeting sou tot diep in die tagtigerjare voortduur.
  • Die O/16’s wen die Volkstembeker.
  • Die totale aantal spanne in die skool vergroot tot 7.
  • Die jaar word afgesluit met 'n wedstryd teen die oudleerlinge op 12 Oktober.
  • Die volgende spelers word gekies vir TVL O/19’s:
       - S Prinsloo
       - P Bekker
       - M Schwellnus
       - W du Rand

*************************
Picture
***********************
Proudly powered by Weebly