AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

TRADISIES


Picture
  • Gelukbringer – Lyk nie of dit deur die jare iets baie spesiaals was nie. Daar is slegs ’n paar jare wat daar wel so iets op die spanfoto’s verskyn naamlik:
           1948,49,61,62 en 63 - Was daar ’n beertjie op die spanfoto
          1959 – Was daar ’n haas op die spanfoto

  • Wit Bulle - Die term „Wit Bulle“ het in 1985 gestalte gekry, „Witbulle ons laaik julle“ het gevolg en met die Wit Bul wat lewensgroot by die tuiswedstryd teen Waterkloof in 1998 arriveer. 

Die Wit Bul (Blou/grys vanaf Loftus) het ’n geskiedenis. Johann van Graan en Johnny van Deventer het die Bul in 1998 die Vrydag voor die Waterkloof wedstryd gaan „leen“ by Loftus? Daarna het Johann, Johnny en Ryan Adams die Bul met kalk geverf en die volgende dag met die 47 -8 wen teen Waterkloof was dit die Bul se eerste wedstryd. Sien die foto hiernaas met die pote wit van die kalk.

Die Bul het toe agter die krieketnette gestaan en met die Rugby Festival by AHS in Julie 1998 het hy verdwyn. Daar was ‘n sterk moontlikheid dat seuns van Waterkloof dit „verwyder“ het. Johann, Johnny, Kruger van Wyk en Edward Janse van Rensburg is toe Waterkloof toe. Na ‘n lang gesoek het hulle niks gekry nie. Hulle het ‘n werker ‘n „iets“ aangebied as hy hulle sou wys waar die Bul is. Hy het hulle toe gewys en siedaar agter die Waterkloof paviljoen, agter ‘n  hoë muur. Hulle vier het toe die Bul regdeur die Waterkloof trompoppies wat besig was om te oefen gedra en op Edward se bakkie gelaai terug AHS toe. Die Bul se horings was afgesaag en was minus van sy onderdele!! Die Bul is toe gestoor agter Mnr vd Walt se huis. Jacques le Grange het die Bul reggemaak en hom oorgeverf.

Met die Beeld Finaal teen Waterkloof op AHS se veld in 1998 het die Bul toe weer sy verskyning gemaak. In 1999 met die „5 In ’n Ry Funksie“ het Barend van Graan van die Blou Bulle dit amptelik aan die skool geskenk.

Die Wit Bul het sederdien ’n instelling geraak by elke tuiswedstryd.


  • Dit  was ’n ongeskrewe reël dat as die Kaptein die lood wen met ’n tuiswedstryd dan speel Affies die 1e helfte van Suid na Noord ongeag of die wind waai of nie. Die 2e helfte is dit afdraande en saam met die son. Kyk maar hoe loop die A veld en hoeveel keer waai die wind Noord/Noord-Wes. Verloor teen Boys High in 2008 op ons tuisveld want ons het in die 2e helfte van Suid na Noord gespeel?
  • Die sing van Affie Boys, Die Skoollied en die Kreet na elke wedstryd bly spesiaal. 
            -  Die Kreet  sedert 1979. Eers voor en later na die 1e Span wedstryd. 
            -  Skoollied  sedert 1985?
            -  Affie Boys sedert 1990?
  • Tot met die verandering aan die skoolsaal het die 1e Span opgewarm aan die Ooste kant van die Skoolsaal en bymekaar gekom voor die wedstryd op die paviljoen waar die Rugby OndersteunersKlubhuis sedert 2004 funksioneer.

Proudly powered by Weebly