OPSOMMING PER JAAR 2000 - 2009
2000
Voor: Jaco Hills, Dr C Kriek (afrigter), Anton de Wet (kapt), Dr P Edwards (hoof), Francois Swart (o/kapt), Mnr A vd Walt (afrigter), Fourie du Preez.
2 de ry: Christiaan Coetzee, Anton Visagie, Cilliers Malan, Niel du Plessis, René Badenhorst (fisioterapeut), Alan-Bari Coetzer, Deon Venter, Andries Ferreira, Rudolf van Graan,.
3 de ry: Werner Kleynhans, Jaco Ersamus, Steven Botha, Wynand Olivier, Philip van Coller, Wilhelm Nel, Zack van Aswegen.
4 de ry: Roedolf vd Westhuizen, Michael Grobler, Carel Hoffman, Emile Viljoen, Marinus Venter, Adriaan Fondse, MW von Wielligh.
Nie op foto: I. Paiva

*****************************************************
In Kort:
- AHS word die eerste skool wat die wenners is van die Blou Bul finaal vir die 1e , 0/16A, 0/15A en 0/14A span.
- Die 1e Span speel gelykop teen Grey, telling 17 elk.
- AHS het 11 spelers in die Blou Bul Cravenweek span. Die meeste nog van een skool.
- Die 1e Span verloor in die semi-finaal van die Beeld Trofee teen Ermelo.
- Die 0/14 en 0/16 spanne wen die Beeld Trofee.
******************************************************
*********************************************************
2001
Voor: MW von Wieligh, Dr C Kriek (afrigter), Carel Hoffman (kapt), Dr P Edwards (hoof), Deon Venter, (o/kapt), Mnr A vd Walt (afrigter), Emile Viljoen.
2 de ry: Dr Henry Kelbrick, Andries Ferreira, Sarel Potgieter, AB de Villiers, Bernie de Beer, Robbie Mey, Harry Vermaas, Polla Scholtz, Derick
Kuün.
3 de ry: Stephan Coetzee, Marinus Venter, Wilhelm Nel, Anton Visagie, Marx Lombard, Danie Opperman, BJ Booyzen, David Upton, Cliff Milton.
Afwesig: Steven Botha
Nie op foto: Jacques Clifford, Sias Ferreira, Cilliers Malan, Rudolph van Graan.

***********************************************
In Kort:
- Die 0/16A span behaal die 7e plek tydens die Super 16 maar wen die finaal van die Beeld Trofee.
- Vir die tweede jaar is al vier die spanne van Affies die Blou Bul finaal wenners.
- Die 1e Span toer vir die 2e keer oorsee (Australie & Nieu Seeland).
- Die 1e Span speel weer gelykop teen Grey, telling 12 elk.
- Middelburg Tegnies word in die finaal van die Beeld Trofee geklop. AHS verower die trofee vir ‘n rekord vyftiende keer, telling 24 - 22.
- In 2001 het AHS die 2e meesste gekontrakteerde professionele rugbyspelers in Suid - Afrika.
- Die 1e Span speel vir die vyftigste jaar in die wit trui.
- Die 1e Span word slegs die tweede 1e Span wat die seisoen onoorwonne afsluit teen SA skole.
**************************************************
**************************************************
2002
Voor: Steven Botha, Dr. C Kriek (afrigter), Derick Kuün (o/kapt), dr. P. Edwards (hoof), Sarel Potgieter (kapt), Mnr. A vd Walt (afrigter), Anton. Visagie.
2 de ry: Dr. Henry Kelbrick (spandoktor), Jacques-Louis Potgieter, Basil de Doncker, Ian Kidson, Johan Fourie, Heino Kühn, Harry Vermaas, Johann van Graan (hulpafrigter), Harry Engelbrecht (fisioterapeut).
3 de ry: Schalk Wessels, Philip Swart, Rouan Cloete, AB De Villiers, George Lyon, Chad Theron, Willem Fraser.
4 de ry: Jaco van Jaarsveldt, Henco Barnard, Andries Kruger, Francois Slabbert, Weber Van Wyk, Pierre Spies, Dawie Steyn, Cliff Milton, De Wet Herbst, Deon O’Neill.
Nie op foto: Lourens Brink, Robbie Lombaard, Rudi vd Merwe.

- Die 1e Span is die Super 16 finaal wenners vir die vierde jaar.
- Met die jaarlikse kragmeting teen Grey College wen AHS vir die vyfde jaar in ‘n ry meer wedstryde as Grey.
- AHS beklee tans die 5e plek vir die meeste aantal SA Skolespelers vanaf een skool.
- Die 1e Span wen die Blou Bul finaal vir die tiende jaar in ‘n ry teen Waterkloof.
- Die 0/16’s wen die Beeld Trofee en die 1e Span wen die Beeld Trofee vir die 16de keer teen Waterkloof, telling 19 – 16.
- Harry Vermaas en Anton Visagie speel vyf jaar (Gr 8 tot Gr 12) in ’n Beeld Trofee finaal en is elke keer aan die wenkant.
- Sakkie van der Walt rig die 1e Span vir die 10de jaar af.
- Basil de Doncker word die eerste anders kleurige speler wat vir die Witbulle uitdraf.
- 1e Span speel vir die 1e keer met kortmou truie.
**************************************************
****************************************************
2003
Voor: Weber van Wyk, Mnr A vd Walt (afrigter), Schalk Wessels (o/kapt), Dr P Edwards (hoof), Pierre Spies (kapt), Dr C Kriek (afrigter), George
Lyon.
2 de ry: Victor Joubert, Leonard Olivier, Clemens Steenkamp, Waldo de Jager, Jacques Botes, Kruger van Heerden, Alwyn Fourie, Philip Swart.
3 de ry: Johann van Graan (tegniese adviseur), JP du Toit, Francois Slabbert, Dewald Strydom, DPR Coetzee, Henry van Jaarsveldt, Lieb Botha,
Ryan Emery.
4 de ry: Davey Botha, Emile Verster, Henjo van Niekerk, Dean Greyling, Nico du Plessis, Phillip Woest, Corniel van Niekerk, Jaco van Jaarsveldt,
Harry Engelbrecht (fisioterapeut).
Afwesig: Dr Henry Kelbrick (spandoktor), Jannie Jacobs.
Nie op foto: Jacque Du Preez, Frederick Jansen, Charl Perold, Rudi Spannenberg.

- Die 1e Span is die Super 16 finaal wenners vir die 5de jaar in ‘n ry.
- Sakkie van der Walt rig die 1e Span vir die 11de jaar af.
- Die borg Mr Price se naam verskyn die eerste keer voorop die rugbytrui van die 1e Span en die trui van die 1e Span is vir die 1e keer van die gladde materiaal.
***************************************************
**************************************************
2004
Voor: Leonard Olivier, Dr C Kriek (afrigter), Phillip Woest (kapt), Dr P Edwards (hoof), Waldo De Jager, Mnr A vd Walt
(afrigter), Jaques Botes.
2de ry: Julian Erasmus, Victor Joubert, Clinton Lang, Gerrie Odendaal, Kruger van Heerden, Henri-Willem van Eetveldt, Tinus van Rensburg,
Johann Combrinck.
3de ry: Dr Henry Kelbrick (spandokter), Ronee Eksteen (fisioterapeut), Frederick Jansen, Wikus Britz, Braam Gerber, Francois Rademan, Derik
Piek, Harry Engelbrecht (fisioterapeut), Johann van Graan (hulp-afrigter).
4de ry: Nico du Plessis, Emile Verster, Ockert Kruger, Gerald Kruger, Rudi Spannenberg, Rynhardt Kruger, Charl Perold.
Inlas: Henjo Van Niekerk, Dean Greyling.
Nie op Foto: Carlo Bruwer, DPR Coetzee, Louis Hugo, Erich Schmidt, Lourens van Coller.

**************************************
In Kort:
- Die 1e Span toer oorsee na Suid Amerika.
- Die 1e Span behaal die vyfde plek in die Super 16 maar wen die Beeld Trofee finaal teen EG Jansen vir ‘n rekord 17e keer.
- Sakkie en Carel besluit na 12 en 11 jaar onderskeidelik dit is hulle laaste jaar as afrigters by die 1e Span.
- Emile Verster se drie teen Waterkloof in die Blou Bul finaal sal onthou word as een van die drieë in die geskiedenis van Affie Rugby. Ook die drie van Braam Gerber uit ons eie doelgebied was een van die klasieke Affie drieë.
- Telling van 117 – 12 teen Chili is die hoogste telling nog deur die 1e Span aangeteken en Leonard Olivier teken 42 punte aan die meeste nog in een wedstryd vir die 1e Span
- 812 Punte die seisoen is die sesde meeste nog deur ‘n 1e Span in ‘n seisoen.
- Francois Swart 0/15 Week word vir die eerste keer aangebied te AHS.
- AHS(16) wen weer meer wedstryde as Grey College(11) in totaal.
***************************************************
**************************************************
2005
Voor: Ockert Kruger, Mnr K Stander (afrigter), Julian Erasmus (kapt), Dr P Edwards (hoof), Braam Gerber (o/kapt), Mnr F Grobler (afrigter), Reinhardt Kruger.
2 de ry: Leon Joubert, Henri-Willem van Eetveldt, Ruan Snyman, Louis Taljaard, Clinton Lang, Deon Anderson, Robert Slabbert, Tinus van
Rensburg.
3 de ry: Frik Kirsten, Louwrens van Coller, Jano Prinsloo, Harry Engelbrecht (fisioterapeut), Francois Rademan, Kempie Rautenbach, Gerrit-Jan van Velze.
Nie op foto: Janco Breytenbach, Wickus Brits, Carlo Bruwer, JN Burger, Terblanche Delport, Jurgens Dreyer, Daandre Erasmus, Kobus Hoffman, Ruan Jacobs, Armand Keyser, Michael Myburgh, Hannes Nagel, Herman van Dyk, Shaun Venter.

- Die 1e Span wen die super 16 vir die 6e keer in 7 jaar. AHS is ook die algehele wenner van die rugby afdeling.
- Die 1e Span verloor teen Monument in die kwarteind rondte van die Beeld Trofee.
- Die 0/15A span wen die Beeld Trofee finaal teen HTS Middelburg.
- Die 1e Span wen slegs vir die tweede keer teen Grey Kollege in die doodsnikke van die wedstryd met Braam Gerber se drie. Nadat hulle 20 – 7 agter was op ‘n stadium wen hulle 27 – 20. Voorwaar ‘n dag om te onthou op Grey se velde en met Grey se 150 jarige bestaans vieringe.
- Julian Erasnmus die Kaptein word beseer en Braam Gerber neem oor as Kaptein vir die laaste drie wedstryde van die jaar.
**************************************************
**************************************
2006
Voor: Michael Myburgh, Marco Louw, Mnr K Stander (afrigter), Gerrit-Jan van Velze (kapt), Dr P Edwards (hoof), Niël Jacobs (o/kapt),
Mnr F Grobler (afrigter), Harry Engelbrecht (fisioterapeut), Frik Kirsten.
2 de ry: Dr Henry Kelbrick (spandoktor), Simphiwe Mtimkulu, Daandre Erasmus, Danie Faassen, Francois Venter (biokinetikus), Hannes Nagel, Jacques Richter, Lourie van Rensburg, Tevor Thokoane, Ivan Ueckermann.
3 de ry: Ruan Jacobs, Jan-Hendrik Venter, Réan Kotze, Morné Fraser, Dirk Fourie.
4 de ry: Cornell Hess, Armandt Keyser, Herman van Dyk, Ruan de Jager, Pieter Botha, Brendan Kruger, Kempie Rautenbach, Jacques vd Merwe, Aart van den Brink.
Inlas: Gerhard van den Heever.
Nie op foto: Mark Hennig, Leon Joubert, Rickus Schutte, Jan-Ras van der Linde.

- Herman is reserwe vir die 2e span en speel as reserwe vir die 2e span.
- Die afrigters behou Herman as reserwe vir die 1e span en hy speel ook vir die 1e span as reserwe.
- Vir die eerste keer in die geskiedenis speel die 1e Span (eerste wedstryd van die jaar) in hulle alternatiewe truie in ‘n volwaardige wedstryd teen HTS Middelburg. Nodeloos om te sê hulle verloor die wedstryd 24 – 33.
- Met die Super 16 kwarteind rondte word geskiedenis gemaak met Trevor, Cornel en Sinphiwe wat vir die Witbulle in die begin vyftiental op die veld draf.
- Vir die eerste keer sedert die ontstaan van die Super 16 het ‘n skool 4 spanne in die finaal.
- Die 1e Span wen vir die 2e keer in 'n ry teen Grey College op ons tuisveld met 20 -13. Dit nadat die 1e Span met amper 'n rekord telling teen Waterkloof verloor in die Michelin Super 16 finaal van 42 - 20.
- Teen Grey College gebeur die volgende met Herman van Dyk.
- Herman is reserwe vir die 2e span en speel as reserwe vir die 2e span.
- Die afrigters behou Herman as reserwe vir die 1e span en hy speel ook vir die 1e span as reserwe.
- Vir die sesde keer het AHS vier spanne in die Blou Bulle finaal.
- Vir die 1e keer in die geskiedenis van die Beeld Trofee het 'n skool 4 spanne in die finaal.
- Na die verloor in die Super 16 en Blou Bulle finaal teen Waterkloof draai die 1e Span die bordjies om en wen die Beeld Trofee finaal op Waterkloof se tuisveld met 17 – 7. Waterkloof se poging om die speelveld wyer te maak met ongeveer 'n meter aan albei kante het ook nie gehelp nie.
- Vir die eerste keer sedert statistieke beskikbaar is van die vroeë 90’s druk 'n voorspeler(Frik Kirsten voorry) die meeste drieë in 'n seisoen.
- Drie Oud Affies in die begin vyftiental van die Springbokke teen Australie in Brisbane – Wynand Olivier, Fourie Du Preez en Pierre Spies.
- Vir nou is "Beker” finale verby. Mag die spel rugby altyd die wenner wees. AHS het in die 2006 seisoen met 28 spanne 324 wedstryde gespeel bv. 0/14F - 10 en die 10e span - 7 wedstryde.
**************************************************
*************************************
2007
Voor: Dr Henry Kelbrick (spandoktor), Simphiwe Mtimkulu,Mnr K Stander (afrigter), Lourie van Resnburg (o/kapt), Dr P Edwards (hoof),
Cornell Hess (o/kapt), Mnr F Grobler (afrigter), Gerhard vd Heever, Harry Engelbrecht(fisioterapeut).
2de ry: Wouter Viljoen, Zandré de Bruin, JG van Graan, Rikus Schutte, Rean Kotzé, Jurie Pienaar, Wian Redelinghuys, Stephan Bredell,
Lohann Pienaar, Francois de Villiers.
3de ry: Jaco Botha, Willie du Plessis, Louis Boshoff, Chris Liebenberg, Wian Redelinghuys, Ruan Lombard, Francois Venter (biokinetikus).
4de ry: Andries Ferreira, Nicolai Pretorius, Brendan Kruger, Reinhardt Fick, Driaan vd Merwe, Dries Human, Hannes Smith, Mark Hennig,
Quinn Roux.
Inlas: Danie Faasen (kapt)
Nie op foto: Wihan Visagie, JS Gouws.

- Al die Blou Bulle skole (buiten Waterkloof) besluit vir die 3e keer in die geskiedenis van die Beeld/Direkteurs/Admin. trofee om nie aan die kompetisie deel te neem nie.
- 1e Span verloor met 'n rekord telling teen Grey naamlik 47 – 10
- AHS speel vir die 1e keer teen Paul Roos op Stellenbosch met 23 spanne.
- 1e Span speel die minste wedstryde in 'n seisoen sedert 1992 naamlik 15 wedstryde. Meeste gespeel in 'n seisoen is 30 in 1997.
- Speel vir die 9e keer gelykop teen Boys High - telling 20 elk.
- Andries Ferreira se kruisligamente besering maak die deur oop vir Mark Hennig om vir die Blou Bulle Skole aan die Cravenweek deel te neem.
- AHS speel vir die 1e keer teen Glenwood van Durban. Die wen van 48 -11 teen Glenwood was Glenwood se eerste wedstryd wat hulle sedert Junie 2006 verloor het.
- AHS wen die eeste Blou Bulle sewes toernooi vir skole teen Overkruin met 'n telling van 40 – 25. Gerhard vd Heever word gekies vir 'n SA skole 7’s span wat in Dubai gespeel het aan die einde van die jaar.
- AHS wen die drie druk kompetisie aangebied deur Tukkies.
*****************************************************************************************************************************************
******************************************************************************************************************
2008
Voor: Ruan van Loo, Quinn Roux, Mnr J Grabe (afrigter), Willie du Plessis (o/kapt), Dr P Edwards (hoof), Reinhardt Fick (kapt), Mnr F duToit (afrigter), Andries Ferreira, Zandré de Bruin,.
2de ry: Dr Henry Kelbrick (spandoktor), Pieter vd Walt, Lohan Jacobs, Jurie Pienaar, Johann van Graan (tegniese afrigter), Wihan Visagie, Ivan van Heerden, Mauritz Lombaard, Ryno Lopes, Harry Engelbrecht (fisioterapeut).
3de ry: Heimar Williams, Johan de Goede, Juan Schoeman, Enzo Venter, Ruan van Rooyen, Dandrè vd Westhuizen, Jacques vd Berg, Hendrik Hoogenboezem, Ruan Lombard.
Inlas: Francois Venter(biokinetikus).
Nie op foto: Neil Bosman, Johannes Esterhuizen, Wian Redelinghuys, Willie van Heerden, Thomas van Rooyen

- Al die Blou Bulle skole (buiten Waterkloof en Eldoraigne) besluit vir die 4e keer in die geskiedenis van die Beeld/Direkteurs/Admin. trofee om nie aan die kompetisie deel te neem nie. AHS speel ook vir die tweede jaar nie in die Super 16 kompetisie nie.
- Die opgegradeerde 1e Span kleedkamer word ingebruik geneem met die eerste wedstryd van die jaar teen Monument Hoërskool.
- Verloor teen Grey nadat ons binne ’n paar minute 12 – 0 voor was. Op die dag het AHS meer wedstryde gewen as Grey. 14 Gewen, 1 gelykop en 13 verloor. Persentasie gewys verloor Affies meer wedstryde in die oop span afdeling. Grey haal weer ´n haas uit die hoed deur 5 van hulle1e Span plaasvervangers nie te laat speel vir die 2e span nie. .
- Teen Maritzburg College verhang ons die bordjies nadat ons gou 12 – 0 agter was wen ons uiteindelik met 54 – 17. Wen 26 wedstryde verloor 1 en speel 1 gelykop.
- Verloor teen Boys High met 21 – 15 wat die eerste verloor is teen PBHS op AHS se tuisveld sedert 1979. Wen al die ander 28 wedstryde.
- 7 Spelers word vir die Blou Bulle Cravenweek span gekies, 2 vir die Akademiespan en 2 vir die 0/19 span
- Die Hoërskole Cravenweek word in die Julie vakansie op AHS se velde aangebied en is ’n reuse sukses.
- Mauritz Lombaard druk 4 drieë teen Maritzburg College en word een van agt spelers wat 4 of meer drieë in ´n wedstryd vir die 1e span druk. Hy druk ook 6 drieë in die driedruk kompetisie teen HTS John Voster.
- Affies wen 81 - 0 teen Marais Viljoen wat die grootste verloor op hul tuisveld is in die geskiedenis van Marais Viljoen.
- AHS wen die driedruk kompetisie aangebied deur Tukkies.
- 1e Span speel die minste wedstryde sedert 1990 naamlik 14.
**************************************
**************************************
2009
Voor: Heimar Williams, Johan de Goede, Lohan Jacobs, Mnr J Grabe (afrigter), Reinhardt Heydenrych (kaptein), Dr P Edwards (hoof), Pieter vd Walt, Mnr F du Toit (afrigter), Ian Gregorowski, Juan Schoeman, Jacques vd Berg.
2de ry: Dr Henry Kelbrick (spandoktor), James Marx, Pepler Stander, Leon Bester, Ruan vd Westhuizen, Christo Erasmus, Neil Bosman, Warren Gilbert, Francois Venter (biokinetikus), Louis Olivier (fisioterapeut).
3de ry: Fouchè Brand, Rudi van Rooyen, Jandrè vd Westhuizen, Dandrè vd Westhuizen, Enzo Venter, Johann Rautenbach, Gerhard Engelbrecht, Mauritz Lombaard, Nardus vd Walt, Willie Badenhorst.
Inlas: Tiaan Putter, Arno Vermaak, Stephen Pieterse.
Nie op foto: Brink Botha, Riaan Botha, Adriaan Tromp.

- Al die Blou Bulle skole (buiten Waterkloof en Eldoraigne) besluit vir die 5e keer in die geskiedenis van die Beeld/Direkteurs/Admin. trofee om nie aan die kompetisie deel te neem nie. AHS speel ook vir die derde jaar nie in die Super 16 kompetisie nie.
- Met die wedtryd teen Hoërskool Rustenburg word ’n tradisie voortgesit. Rustenburg en AHS het vir die 1e keer teen mekaar gespeel in 1922 en wat in 1961 ten einde geloop het. Slegs twee wedstryde is sedert 1961 teen Rustenburg gespeel.
- Die 1e Span is onoorwonne op die Paasnaweek by die St Johns Festival. Wen teen Paul Roos Gimnasium nadat AHS vroeg in die wedstryd 14 – 0 agter was, eindtelling 25 – 22. Wen teen Paarl Boys High nadat AHS binne sekondes na die wedstryd begin het met 7 – 0 agter was, eindtelling 30 – 15.
- Verloor teen Paar Gymnasium nadat Affies 16 – 15 voor was en die serene vir die einde van die wedtryd reeds geblaas het. Paarl Gym druk ’n drie onder die pale en wen 22 – 16.
- Verhang die bordjies teen PBHS en die 1e Span wen 20 – 15. Wen 28 van die 29 wedstryde met net die 9e span wat verloor.