AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

OPSOMMING PER JAAR 1950 - 1959

1950

Picture
                Voor:   Pieter Jordaan, Pieter Swart, Carel Smit, Frans Erasmus
           1 ste ry:   Mnr. H. Kriek (afrigter), Arthur de Villiers, Dr. G. J. Potgieter (hoof), Johann Botha (kapt), Mnr. S.Redelinghuys , Alwyn Barendse,

                           Mnr. T. Boshoff (afrigter)
            2 de ry:   George Wilsenach, William Human, Jacobus van Rooyen, Hendrik Erasmus, Hendrik Kotze, Dirk Hanekom,

                           Hieronymus Breytenbach, Nicolaas Rall

     Nie op foto: Nil

**************************
In Kort:  
  • 1e & 2e Span kamp by die Oog. Vervoer met 'n vragmotor en drie pap bande later is almal uiteindelik veilig by die Oog.
  • Van die 154 wedstryde daardie jaar, verloor ons 27 wedstryde. 9 spanne eindig die seisoen onoorwonne.
  • Hennie Erasmus speel vir die 1e Span in ‘49 en ’50 en is sedert 1971 tot 1998 vir 27 jaar President van die S.O Tvl Subunie, S.O.Tvl Rugby Unie en nou die Mphumalanga Rugby Unie.
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen HTS Middelburg en verloor in die NTvl finaal met 8 – 9. Daar was ’n griep epidemie voor die wedstryd. 6 Gereelde 1e span spelers kon die dag nie speel nie.
  • Eerste keer sedert 1944 dat AHS in die kwarteindrondte van die Admin Beker speel.
****************************
Picture
*****************************

1951

Picture
              Voor:    Hendrik Visser, Gideon van Aarde, Willem Morgan
          1 ste ry:   Mnr. H. Kriek (afrigter), Petrus van der Walt, Carel Smit (kapt.), Dr. G. J. Potgieter (hoof), Andries du Plessis, Pieter Swart,

                          Mnr. T. Boshoff (afrigter)
          2 de ry:    Daniel Eksteen, Petrus van der Walt, Koos Stegmann, Charles  Solomon, Johannes Wilsenach, Jacob Cameron,

                          Wynand Oosthuizen, Schubel O'Reilley

    Nie op foto:   Gert Bezuidenhout

***************************
In Kort:         
  • Gert Bezuidenhout later provinsiale en toetsskeidsregter speel vir die 1e Span van 1951.
  • Dit is die laaste jaar wat die 1 e span met die groen truie speel.
****************************
Picture
*******************************

1952

Picture
               Voor:   Johannes Snyman, Hendrik Visser
          1 ste ry:    Mnr. T. Boshoff (afrigter), Jacobus Smit, Carel Vorster, Schubel O'Reilley (kapt.), Dr. G. J. Potgieter (hoof), Johannes
Stronkhorts,
                           P. Pretorius, Mnr. H. Kriek (afrigter)
           2 de ry:    Antonie van der Merwe, Koert  Pretorius, Andries du Plessis, Ockert Spruyt, Johannes Wilsenach, Charles Solomon,
Cyril Botha,
                           Izak Human, Christiaan Coertse

     Nie op foto:   Louis Schmidt. Johan Viljoen, J Erasmus, P van der Walt, D Smit.
***************************
In Kort:
  • Die 1e Span speel vir die eerste keer in die wit trui. Die trui ontstaan a.g.v 'n versoek deur die hoof vir die herontwerp van die 1e Span trui. Hans Wilsenach (1e Span in ’51 en ’52) se voorstel is aanvaar.
  • Die 1e span neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie. ‘n Aanhaling uit die jaarblad, lui as volg: “Waar ons soos alle skole van N.Tvl as eksperiment nie om die Admin. Beker meegeding het nie, voel ons aan die einde van die seisoen dat ons die beker nie gemis het nie. Inteendeel wil dit voorkom asof die rugby aangenamer as in vorige jare was".
  • Vir die eerste keer toer die 1e Span in die ware sin van die woord. Toer na die Kaap en speel teen spanne in Stellenbosch, Paarl en Kaapstad.
  • ‘n Rekord van 20 spanne word in die ligas ingeskryf en 161 wedstryde word gespeel. 7 spanne eindig die seisoen onoorwonne.
  • Schubel O’Reilly het later een van die bekende NTvl skeidsregters geword.
******************************
Picture
***************************

1953

Picture
                Voor:    Eric Stander, Willie Viljoen, Alfred  Huyser, Christiaan Brits, Hendrik  Stroh.
           1 ste ry:    Herman Reinach, Mnr. P. Bosua (afrigter), Hendrik Visser (kapt.), Dr. G. J. Potgieter (hoof), Koos Smit, Mnr. T. Boshoff (afrigter),

                        Louis Schmidt.
            2 de ry:    Ben Fouché, Trevor Louw, Izak Human, Leon Thom, Dawie Gouws, Johan Maree, Paul Westmaas, Izak Wessels, Koos Stegmann,

                         Johan Viljoen
      Nie op foto:    Jan Lotz, Johan Oosthuizen, Hayward Theron.
***************************
In Kort:  
  • 22 Spanne word in die ligas ingeskryf.
  • Onderwysers span speel teen die leerlinge.
  • Die eerste wedstryd teen Boys High op Loftus dien as voorwedstryd vir die besoekende Wallabies teen NTvl. Boys High het ‘n spogspan gehad met verskeie spelers wat drie jaar vir die 1e Span gespeel het. Die Sportredakteur van die Pta News  (Jimmy Main ’n oud „gal“ ) skryf dat hy sy enigste kerkhoed sal opvreet as Affies Boys High wen. Louis Schmidt het hulle skrumskakel en losskakel heeltemal ontsenu met sy „Tackles” en hulle het meer hulle oë op hom gehad as die bal. Louis het twee drieë in die wedstryd gedruk en nodeloos om  te sê het Affies met 9 – 0 gewen. Wat van Jimmy Main se hoed geword het sal net hy weet.
  • Tydens die 1e Span wedstryd teen Nylstroom op Nylstroom sak die skeidsregter (Mnr. Whiteman Hoof van die skool)  inmekaar en sterf aan 'n hartaanval.
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Grey College, telling 0 – 3. Dit was die voorwedstryd vir Transvaal teen die Vrystaat met die inwyding van die nuwe Springbokpark. Trevor Louw vertel dat dit weer een van die wedstryde is waar die skeidsregter die bepalende faktor was. Diep in die tweede helfte was AHS op Grey se doellyn. ’n Losgemaal het ontstaan en waaruit hy die bal opgetel het en oorgeduik het vir ’n drie. Die skeidsregter het sy fluitjie geblaas en ’n skrum beveel met AHS wat die bal moes ingooi.
  • Trevor Louw vertel dat aan die begin van die tweede kwartaal was daar ’n nuwe leerling genaamd Koos Stegman by die skool. Koos wat twee jaar tevore vir die 1e Span gespeel het, het die jaar matriek verlaat om te gaan boer. Hy het toe in 1953 teruggekom om sy matriek te voltooi. Die hele kwartaal het hy vir die 1e Span gespeel maar met die begin van die 3e kwartaal het ons Koos Stegman ”Oom Koos” nooit weer gesien nie.
****************************
Picture
***********************

1954

Picture
               Voor:   Johan Geyer, Stanley Davis, Christo Viljoen, Bennie Vorster, Christie Marais.
          1 ste ry:   Mnr.  J.T. du Preez (afrigter), Chris Brits, Leon Thom (Kapt), Dr G.J. Potgieter (Hoof), Edrich Wandrag, Jan Wessels,
                           Mnr. P. Bosua(afrigter)

           2 de ry:   Joe Pretorius, Nic Viljoen, Ben Pretorius, Jan Botes, Johan Maree, Paul Westmaas, Dirk Schutte, Pieter Coetzee, Johan Krige.
 
    Nie op foto:    Hans Eerenstein, Gerhard van Os
**************************
In Kort:   
  •  24 Spanne (‘n nuwe rekord) word in die ligas ingeskryf.
  • Mnr P. Bosua gee die volgende boodskap aan die spelers wat die skool verlaat: “Mag julle ver klim op die voetbalsport en nooit vergeet dat ons voetbal speel alleen t.w.v die spel. Waar julle ook al gaan, onthou: Afrikaans bo.”
****************************
Picture
************************

1955

Picture
                Voor:   Tommie du Plessis, Christo Viljoen
           1 ste ry:   Fanie  Jacobs, Mnr. J. du Preez (afrigter), Jan Botes (kapt.), Dr. G. J. Potgieter (hoof), Julian Thom, Mnr. P. Bosua (afrigter),

                        Johan Geyer
            2 de ry:   Christie Marais, Gerhard van Os, Johan Krige, Ettiene Bedeker, Renier  Bloem, Jan Rhoodie, Eric Grimbeek
            3 de ry:   Martin Leibbrandt, Detlen Haveman, Hendrikus Malan, Piet Boer, Mauritz de Vries, Robert Hattingh

      Nie op foto:  Nil
******************************
Picture
**************************

1956

Picture
                 Voor:    J. Burgess, D. Roux, P. Bingle
             1 ste ry:   Mnr. J. du Preez (afrigter), D. Wessels, C. Marais (kapt.), Dr. G. J. Potgieter (hoof), G. van Os, P. Heymans,

                             Mnr. F. van der Stoep(afrigter)
             2 de ry:    J. Janeke, J. van Tonder, N. Louw, C. Bakkes, W. Pretorius, P. Jacobs, B. van der Merwe, J. Swart 

             3 de ry:    J. Blom, L. de Witt, P. Boer, C. v Rensburg, T. Maré, L. Roder, N. Botha 

      Nie op foto:   Albie Frylinck, Johan Steyn, Jan vd Berg

********************************
In Kort:
  • Die 1e span verloor in die semifinaal van die Administrateursbeker teen Potch Gimnasium.
  • Sentraal Hoër en Grey College word deur Affies en Wonderboom ontvang gedurende die langnaweek van 31 Mei. Sommige koerante het selfs opgemerk dat die bywoning van die wedtryde beter was as die bywoning van klubwedstryde op Saterdae.

**********************************
Picture
****************************

1957

Picture
                   Voor:    I. Tolmay, C. Nortjé
               1 ste ry:   K. van Heerden, Mnr. F. van der Stoep (afrigter), M. Barnard (kapt), Dr. G. J. Potgieter (hoof), J. Swart,
Mnr. B. Vorster (afrigter),
                               C. Bakkes
               2 de ry:    J. Janeke, J. Gouws, D. Roux, N. Hansen, A. Rabie, J. van Tonder

               3 de ry:    E. Conroy, B. Alberts, T. Maré, J. Blom, W. Cilliers, J. Becker

        Nie op foto:    Nil
*********************
In Kort:
  • Affies en Wonderboom word deur Sentraal Hoër en Grey College ontvang. Die 1e Span toer ook na Kimberley.
  • Die wedstryd teen Boys High vind nie plaas nie a.g.v die griep-epidemie.
  • Affies speel teen Wonderboom met die opening van hulle nuwe rugbyvelde en stadion.
  • Na ‘n droogte van 17 jaar, wen ons weer die Admin. Beker teen Fakkel op Ellis Park, telling 8 – 3.
*************************
Picture
***********************

1958

Picture
                  Voor:  C. Nortjé, B. Raman
             1 ste ry:  N. Hansen, Mnr. B. Vorster (afrigter), C. Smit (kapt), Dr. G. J. Potgieter (hoof), W. Cilliers, Mnr. P. Bosua (afrigter), K. van Staden
              2 de ry:  J. Scholtz, G. Erasmus, D. Jurgens, C. Mulder, A. van der Westhuizen, A. de Klerk
              3 de ry:  B. van der Westhuizen, B. Hattingh, N. Oosthuizen, E. Grimbeek, J. Pretorius
 
        Nie op foto:  A de Jager, S Geyser, P Haarhoff, C Papenfus, R Snyman,  C van der Merwe,  P van Deventer.

**************************
In Kort:
  • Dr. GJ (Gert) Potgieter(AHS Hoof) word verkies as die President van die NTRU en hy beklee die posisie tot 1965. Gedurende die tydperk was hy ook die Adjunk-President van die Suid Afrikaanse Rugbyraad.
  • Daniel Blom (1957) verloor sy lewe nadat hy  bloeding op die brein opdoen in ’n rugbywedstryd vir  Tukkies.
  • Louis Schmidt word die eerste speler van die skool om vir die Springbokke gekies te word.
  • Die 1e Span toer na Suid  Wes Afrika.
           - Speel teen Keetmanshoop met die inwyding van die eerste gras rugbyveld in SWA.
           - Speel teen Windhoek Hoër op 'n gruisveld. Windhoek kort ’n speler en  hulle afrigter Lofty Fourie (Springbok in 1958)
             speel vir hulle.
           - Speel teen Swakopmund op 'n sandveld. Die wedstryd word elke kwartier gestop om die lyne in die sand oor te trek.
***********************
Picture
************************

1959

Picture
             Voor:    N. Sonnekus, S. Pretorius
         1 ste ry:   Mnr. P. Bosua (afrigter), J. Bakkes, E. Grimbeek, B. Hattingh (kapt), J. Pretorius, F. Duvenage, A. Brits

         2 de ry:    N. Coetzee, R. Pretorius, I. Bothma, S. Swart, P. du Preez, R. Snyman, T. Stegma
         3 de ry:    S. Pienaar, A. Bester, N. Boshoff, G. Nel, A. van der Westhuizen, C. Papenfus
           
            Inlas:     Mnr. B.Vorster (afrigter)

  Nie op foto:     N Kriek, N Dalton,  A van Niekerk, D Blom, B Raman.
*****************************
In Kort:
  • Die 1e Span toer na die Kaap en speel teen Montagu op 'n veld wat spreekwoordelik totaal onder water was so erg het dit gereën.
******************************
Picture
Proudly powered by Weebly