TOERE & TOERNOOIE
’n Toer, die gepaardgaande wedstryde en die tyd wat saam gespandeer word deur spelers maak dit iets spesiaals vir meeste spelers gedurende hulle skoolloopbaan. Alhoewel AHS teen heelwat toerspanne gespeel het in die vroeër jare het die eerste werklike AHS 1e Span toer plaas gevind in 1952.
In die vroëer jare is heelwat wedstryde teen Louis Trichardt, Nylstroom, Potgietersrus, Pietersburg, ens. gespeel en is daar hoofsaaklik van trein vervoer gebruik gemaak. Spelers is dan geakommodeer by die opponente se ouerhuise.
SUIDELIKE AFRIKA
1952 – Kaap
1957 – Noord Kaap
1958 – Suid Wes Afrika
1959,61,62,63 – Kaap
1967,70 – Kaap
1972 – Natal, Kaap
1973 – Kaap en Natal
1974 – Natal en Zimbabwe
1975,76 – Kaap
1977 – Natal
1978 – Natal
1979,81,85,91,92 – Kaap
1993 – Vrystaat en Natal
1994 – Kaap
1995 – Natal
OORSEE
1997 – Groot Brittanje
2001 – Australië en Nieu Zeeland
2004 – Suid Amerika
2011 – Suid Amerika
PAAS & ANDER TOERNOOIE
1971 – Vrystaat - Welkom
1973 – AHS Rugby week
1987 – Rob Ferreira week
1988 – Pretoria Polisie Kollege
1994 – Rob Ferreira week
1995 – St Stithians
1996 – St Stithians(April), Kearsney (Julie)
1997 – Grey PE (April), PBHS (Julie)
1998 – Grey PE (April), AHS (Julie)
1999 – St Johns
2000 – St Johns
2001 – PBHS Eeufees
2002 – KES Eeufees
2003 – St Stithians
2004 – St Johns
2005 – Grey PE en St Johns
2006 – St Stithians
2007 – St Stithians
2008 – Kearsney Eeufees, Paarl Gim 150 Jaar
2009 – St Johns en Wildeklawer (Paarl Gim)
2010 – St Johns en Wildeklawer (AHS)
2011 – St Johns en Wildeklawer (Diamantveld)
2012 – Kearsney en Wildeklawer (Diamantveld)
2013 – Maritzburg College 150 Jaar en Wildeklawer (Maritzburg College)
2014 – Kearsney en Wildeklawer (Diamantveld)
2015 – Kearsney en Wildeklawer (Diamantveld)
2016 – St Johns en Wildeklawer (Diamantveld)
2017 – St Johns en Wildeklawer (Diamantveld)
2018 – World Schools Festival (Paarl Boys High) en Wildeklawer (Diamantveld)
2019 – Noord Suid (Garsfontein), World Schools Festival (Paul Roos Gim) en Wildeklawer (Diamantveld)
2021 – Noord Suid (AHS)
2022 – Noord Suid (AHS), St Johns en WildeKlawer (Diamantveld)
2023 – Noord Suid (AHS) en WildeKlawer (Diamantveld)
2024 – Noord Suid (AHS) en WildeKlawer (Diamantveld)