2025 - 1E SPAN SEISOEN
WITBULLE na die wedstryd teen Paul Roos Gimnasium
1. DRIEË - 107
- Voorspelers - 65
- Agterspelers - 42
- Per wedstryd - 6,7
- Spelers (5+)
11 - Joshua Gouws
10 - Stefan McDonald, Elwin Janse v Vuuren,
9 - Christiaan de Wet,
7 - Fourie Roberts,
6 - Divan Fourie, Bauke Swart
5 - Lamond Baaitjies, Charl Els, Estian Marx
3. MEESTE PUNTE
- 166 - Ruben Groenewald
4. SKOPPE PALE TOE
80/118 = 68,0%
5. SPELERS
- Ruben Groenewald is die 109e kaptein sedert 1921.
- 30 Spelers vir die Wit Bulle gespeel. 22 Graad 12 en 8 Graad 11.
- 3 Spelers was in al 16 wedstryde in die beginspan. Elwin Janse van Vuuren, Christiaan de Wet en Luan Potgieter.
- 1e Span Das. 7 Keer in die beginspan.
- Kwalifiseer 2024
- Nicolas Grobler
- Albert Smit
- Zirk Meyer
- Luan Potgieter
Kwalifiseer 2025
- Stefan McDonald
- Rikus Strydom
- Hugo Snyman
- Deon Botes
- Christiaan de Wet
- Roal Kruger
- Elwin Janse van Vuuren
- Lamond Baaitjies
- Bauke Swart
- Fourie Roberts
- Divan Fourie
- Petrus Rautenbach
- Estian Marx
- Joshua Gouws
- Martin van Niekerk
- Pa en Seun Wit Bulle
- Charl Els 2025
- Eugene Marx 1994,95,96
- Estian Marx 2025
- Jacques Gouws 1999
- Joshua Gouws 2025
7. ANDER INLIGTING
- Henry Kelbrick is die spandokter vir die 27e jaar.
- Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 16e jaar.
- Afrigters:
- Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 11e jaar afrigter van die 1e span. Die 3e meeste aantal jare van alle tye
8. VERGELYKENDE STATISTIEK
- Vergelykende statsitiek met vooragfaande jare se Wit Bul spanne sal later in die week hier bygesit word.