2022 1E SPAN
SEISOEN EN STATISTIEK
NA WEDSTRYD TEEN DURBANVILLE
1. DRIEË
2. MEESTE DRIEË GEDRUK
3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN
4. SKOPPE PALE TOE
44/60 = 73. 3% sukses
5. SPELERS
- Tiaan de Wet
- Heinrich Horn
- Armand Shahia
- Beyers Roos
- Ewan v Heerden
- Andreas Burger
- Zack Maritz
- Hanno Venter
- Steyn Truter
- Stephan Brits
- Anton Grotius
- Armand Shahia 2022
- Anton Grotius 2022
6. VERGELYKENDE STATISTIEK (Op lys van alle tye)
7. ANDER INLIGTING
- Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 8e jaar afrigter van die 1e span. Die 4e meeste van alle tye.
- Agterspelers 20
- Voorspelers 28
- Totaal 48
2. MEESTE DRIEË GEDRUK
- 14 - Hanro Venter
- 6 - Gustav Maritz
- 4 - JL van Rensburg
- 3 - Beyers Roos, Ewan van Heerden
3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN
- Stehan Heymans - 105
4. SKOPPE PALE TOE
44/60 = 73. 3% sukses
5. SPELERS
- 28 Spelers het sover die Wittrui oor hulle kop getrek. Gr12 - 22, Gr11 - 6
- 25 Spelers het vir die 1e keer in 2022 vir die 1e span gespeel.
- 1e Span Das (7 Keer in die beginspan)
- Tiaan de Wet
- Heinrich Horn
- Armand Shahia
- Beyers Roos
- Ewan v Heerden
- Andreas Burger
- Zack Maritz
- Hanno Venter
- Steyn Truter
- Stephan Brits
- Anton Grotius
- Pa en seun speel vir 1e span
- Armand Shahia 2022
- Broers speel vir 1e span
- Anton Grotius 2022
6. VERGELYKENDE STATISTIEK (Op lys van alle tye)
- MEESTE DRIEE IN 'N WEDSTRYD
- MEESTE PUNTE IN 'N WEDSTRYD
- GROOTSTE PUNTE VERSKIL IN 'N WEDSTRYD
7. ANDER INLIGTING
- Seker die 1e span met die minste ervaring van alle tye. Slegs 3 spelers wat in 2021 vir die 1e span gespeel het..Ek dink nie daar was al 'n 1e span wat geen Gr11 speler in die beginspan gehad het aan die begin van die seisoen nie!
- Steyn Truter die eerste Gr11 speler wat vir die 1e span speel in 2022.
- Henry Kelbrick is die spandokter vir die 23e jaar.
- Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 14e jaar.
- 1e Span afrigters:
- Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 8e jaar afrigter van die 1e span. Die 4e meeste van alle tye.
- Heinrich van Jaarsveldt is die spanbestuurder vir die 1e keer.
- Jaco Koch - 2022 BB o/18 CW hoofafrigter en voorspelerafrigter,
- Ryno vd Merwe (Hoof van AHS Rugby) - 2022 BB o/18 Akademie hoofafrigter en voorspelerafrigter,