AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2021 >
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
  • New Page
E-mail Address

Opsomming per jaar 1930 - 1939


1930

Picture
               Voor:  J. Bezuidenhout, J. Prinsloo
       1 ste ry:   L. Olivier, S. Hugo, H. Wolmerans, G. van Wyk (kapt), F. Coetzee, P. Bekker, E. Truter
        2 de ry:  Mnr F le Roux (hoof), P. Naudé, A. Swiestra, C. Luderitz, W. Wolmerans, A. Visser (sekretaris),

                             J. Pretorius, Mnr. P. Kruger (afrigter).
        
 
Nie op foto:  Geen
****************************
In Kort:
  • Die onderwysers besluit dat spanne voortaan deur die Hoof, die Afrigter en die Kaptein gekies sal word.
  • Die 2e Span verower die Broekhuizenbeker en die O/15’s wen ook hulle liga.
****************************
Picture
***********************

1931

Picture
                   Voor:     D. Theron, B. Olivier
           1 ste ry:      L. Ribbens, B. van der Merwe, H. Wolmerans (kapt), S. Hugo, J. Fleck
            2 de ry:     P. Naudé, A. Swiestra, W. Vos, J. Erasmus, P. Erasmus, Mnr. P. Kruger (afrigter)
            3 de ry:     J. van Reenen, C. du Preez, A. Orsmond, H. Scheepers
 
      Nie op foto:     Geen

*************************
In Kort:
  •   Die 2e wedstryd teen CBC vind nie plaas nie agv "Inter High School Sports" teen PBHS.
*****************************
Picture
************************

1932

Picture
             Voor:  C. Maritz, J. van der Veen
      1 ste ry:  C. du Preez, B. Buytendach, B. Olivier, S. Hugo (kapt), W. Niehaus, C. Fleck, A. Swierstra (sekretaris)
      2 de ry:   Mnr F le Roux (hoof), N. Orsmond, H. Bosman, G. Hauptfleisch, W. Wantenaar, J. de Meyer,

                            Mnr. P. Kruger (afrigter) 
      3 de ry:   P. Bierman, H. Louw, J. van Reenen, J. Tereblanche.

Nie op foto:  Geen

************************
***********************
Picture
*************************

1933

Picture
              Voor:   J. van der Veen, A. Schuyt van Castricum
         1 ste ry:  H. Prinsloo, B. Kromhout, A. Stucki, W. Niehaus (kaptein), U. Robinson, J. van Backstrom, J. van Wyk
         2 de ry:   Mnr. F le Roux (hoof), W. van Eck, J. van Rensburg, A. Op't Hof, G. Hauptfleisch, N. Orsmond, K. Louw,     
                          Mnr. S. Redelinghuys (afrigter).

  Nie op foto:   Geen
************************
In Kort:·      
  • Die eerste “rugbytoernooi” word teen Boys High gehou op 30 Augustus (3 spanne ding mee op dieselfde dag).

**************************
Picture
*************************

1934

Picture
             Voor:    G. Stegman, J. de Vos
        1 ste ry:    P. Lombard, W. Bohlander, A. de Villiers, U. Robinson (kapt), L. Roux, G. Lubbe, N.van der Walt
         2 de ry:     F. Taute, J. Gehle, A Korthals, M. Strydom,S. Coetzee, C. van der Merwe, J van Graan,
                            Mnr. S. Redelinghuys (afrigter).

  Nie op foto:     Geen
***************************
In Kort:
  • Die 1e Span foto in die jaarblad het slegs ses  name in die agterste ry maar daar is wel sewe spelers. Die sewende is J. van Graan wat die Oupa is van Johann van Graan wat ook in 1998 vir die 1e Span speel. Hy is later die Tegniese Ontleder en die  voorpeler afrigter van die Bulls en die Blou Bulle asook die Springbokke.
*****************************
Picture
****************************

1935

Picture
            Voor:  G. Lubbe, L. Vorster
        2de ry:  W. van der Veen, P. Lombard, Mnr. F.J.  le Roux (hoof), W. Bohlander (kapt), Mnr. P. Kruger (afrigter),

                            U. Robinson, G. Stegman
       3 de ry:  N. vd Walt, F. Erwee, H. Kriek, Joh. Maritz, S. Coetzee, M. Strydom, I. Yzelle, F. Taute, B. Boshoff.

Nie op foto:   A. Malan
******************************
In Kort:
  • Die 1e Span van Dale College(King Williamstown) besoek AHS en speel gelykop, 9 elk.
  • Die lys van name vir die 1e Span in die jaarblad van 1935 en die foto op die muur by die skool is verskil van mekaar. Moet opgevolg en gefinaliseer word.
  • Die 2e Span word die eerste span in AHS se geskiedenis wat 'n jaar onoorwonne afsluit.
*******************************
Picture
***************************

1936

Picture
           Voor:    G. Stegman, L. Vorster
       2 de ry:    W. van der Veen, H. Kriek, A. de Villiers, J. Maritz (kapt), H. Engelbrecht, J. White, C. Malan
       3 de ry:    Mnr. D. Naudé (afrigter), N. van der Walt, J. Maritz, S. Coetzee, M. Strydom, J. de Villiers, A Prinsloo, G Scheepers

Nie op foto:   Geen
****************************
In Kort:
  • Die PTA Rugby Subunie reël wedstryde op Saterdae tussen AHS, Boys High en CBC. AHS word die eerste wenner met 3 uit ‘n moontlike 4 oorwinnings.
  • AR (Alf) Louw speel vir die 2e span en na skool vir Transvaal vanaf 1945 - 1949. Alf neem ook deel aan die Springbok proewe in 1949 en speel vir Transvaal teen die die 1949 All Blacks.
******************************
Picture
***************************

1937

Picture
             Voor:    B. Nothnagel, L. van der Veen
         2 de ry:    D. Lombard, J. Viljoen, H. Kriek, J. Maritz (kapt), C. Malan, H. Schalekamp, G. Kotzenberg
         3 de ry:    P. Stutterheim, G. Scheepers, P. van der Berg, J. van der Horst, J. de Villiers, D. le Roux, L. Heinen,
                           Mnr. D. Naudé (afrigter)
 
Nie op foto:     Geen
******************************
In Kort:
  • Vir die eerste keer wen AHS beide wedstryde teen Boys High, 11 – 0 en 11 – 3.
******************************
Picture
**************************

1938

Picture
             Voor:   N. Coetzee (sekretaris), H. Oudhoff
        2 de ry:    L. Erasmus, J. Prinsloo, H. Schalekamp, C. Malan (kapt), M. de Villiers, D. Roberts, P. Stutterheim
        3 de ry:    L. van dre Veen, Z. van der Merwe, J. Bodestein, W Steenkamp, A. Schoeman, G. Kotzenberg,
                          Mnr. S. Redelinghuys (afrigter) 

Nie op foto:    Geen
****************************
In Kort:
  • In Junie besoek Dale College AHS. Dale wen 13 – 3.
*****************************
Picture
*****************************

1939

Picture
             Voor:   N Coetzee, C. Jooste
          2de ry:   H. Oudhoff, P. White, J. Prinsloo, C. Malan (kapt), M. Venter Odendaal, M. Nel, C.de Beer
          3de ry:   Mnr. O. Prozesky, J. Fourie, W. Marx, J. Erasmus, J. Bodenstein, M. Coetzee, C. Verseput,
                          Mnr. S. Redelinghuys (afrigter)

  Nie op foto:   Geen

*****************************
In Kort:
  • Die bydrae van die skoolorkes verdien vermelding. In die jaarblad word opgemerk dat “as die note van ‘Wisky’ oor die veld sweef, dan speel die spelers ‘n barshou. Hulle onthou dat hulle vir ‘Afrikaans’ (Affies) speel en dat dit ‘n ‘Afrikaanse’ orkes is wat daar speel”.

*****************************
Picture
*****************************
Proudly powered by Weebly