Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie

KOSHUIS VS DORP

Picture
ONTSTAAN
Die idee vir ‘n Koshuis/Dorp wedstryd het in 1989 sy ontstaan gehad in die koshuis. Krieket, hokkie, waterpolo, ens het heelwat later ook begin met 'n jaarlikse koshuis/dorp kragmeting.

Die Koshuis Hoofseun (Pieter Cillie) van 1989 onthou die volgende:


Die wedstryd het ontstaan agv ledigheid dink ek. Die rugby seisoen was klaar maar ons het nog nie genoeg van rugby gehad nie en ons het enige verskoning gebruik om die seisoen verder uit te rek.
Die "hoge lui" was nie baie te vinde vir NOG rugby nie en die eindeksamen was oppad, asook die Direkteurstrofee uitspeel wedstryde.  Ek het met Mnr Chris Kruger gepraat (afrigter van die 1e span) en hy was bereid om die skeidsregter te wees indien ek die hoof, Mnr Tjaart Kruger se toestemming kon kry. Ek het met dieselfde storie na die Hoof toe gegaan en verduidelik dat Mnr Chris Kruger baie te vinde is vir die wedstryd indien hy, Tjaart Kruger dit sou toelaat.

So het dit dan gebeur, maar die hele ding was half as n weeskind gehanteer en dis heel moontlik hoekom daar geen of min fotos was met’n tweedehandse stroopblik as beker.

​DIE BEKER
​Gepraat van die stroopblik? Met die koshuis/dorp wedstryd op hande besluit Kobus Meyer en sy vriend Charl van den Berg daar moet ten minste iets op die spel wees met die wedstryd. Hulle maak toe die beker soos op die foto.
Dit is genoem die “ Meyer en Van den Berg Rugby Trofee” soos geskrywe staan op bl.47 in die 1989 jaarblad. Dit het oor die jare  ‘n naam gekry wat te doen het met die stroopblik. 
Die “ILLOVO CUP”. Kyk mooi op die foto vir die naam van die stroop!  


​EERSTE WEDSTRYD 1989
Die een span het in die skool se groen truie gespeel en die ander in blokkies truie wat die 1e span se oefentruie was. Kobus Meyer se kommentaar oor die wedstryd was dat daar nie genoeg tyd oor was vir die Koshuis om te wen nie. Ek vra toe het die Koshuis toe verloor? Nee, was sy antwoord die wedstryd was gelykop toe die tyd verby is!! Die telling wat onthou kan word was 14 elk. 

SPANKEUSE
 Wie het in die begin jare gekwalifiseer om vir die twee spanne te speel?

 - Spelers wat nie aan die einde van die jaar vir een van die oop spanne gespeel het
   kon nie in die koshuis/dorp wedstryd speel nie. 

 - 1e Span spelers moet vir die onderskeie spanne gekies word ongeag of hulle St 10
   of 9 was. Dit was nie matrieks teen matrieks nie.


Met die sukses van die 1e span in die Direkteurs en Beeld trofee het dit later jare verander. Tot en met die einde van 2006 toe Affies vir die laaste jaar aan die Beeld Trofee deelgeneem het, het 1e span spelers nie in die Koshuis/Dorp wedstryd gespeel nie. Dit het daarna weer verander en huidiglik mag spelers wat 3 of meer wedstryde vir die 1e span gespeel het nie in die Koshuis/Dorp wedstryd speel nie.
Agv die min wedstryde wat gespeel is in 2021 word die spanne toegelaat om alle 1e span spelers vir die wedstryd te oorweeg.

WEDSTRYD STATISTIEK EN INLIGTING 1989 - 2025
Jaarblaaie en die Stroomop het nie elke jaar oor die wedstryd gerapporteer nie en fotos van spanne en aksie fotos van die wedstryde is nie algemeen beskikbaar nie. Enige inligting wat tellings, fotos, ens. aan betref sal verwelkom word en kan ek gekontak word by 083 564 5057 of [email protected] 

Picture
Dit was die 29 ste keer wat die Koshuis en Dorp teen mekaar gespeel het in 2025. 
Spelers en  "Bestuurspanne" van 2025 na afloop van die wedstryd.
Picture
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie