ANDER SPANNE TELLINGS - 2023
o14i - 16 MAART 2023
Met 170 spelers wat aan die proewe deelgeneem het was dit 'n gegewe dat daar meer spanne as die tradisionele 14A - G(7) kan wees. Met 'n H span wat Saterdag speel en 14i wat vandag gespeel het is daar 9, o14 spanne in 2023.
Die o14i span hieronder het vandag geskiedenis gemaak met hulle wedstryd teen Zayo Academy wat hulle 32 - 7 gewen het. Geluk aan die afrigter en spelers met vandag se wen en mag dit vuurmaakhout vir julle oudag wees!
Ek onthou 'n vorige Hoof van AHS se woorde met die verwelkoming van ouers wie se seuns aan die proewe deelgeneem het met die woorde " As jou seun wil rugby speel is daar 'n span vir hom op Affies om in te speel"
Groot dankie aan die Hoof van Rugby, Wedstryd Organiseerder en Afrigters vir die geleenthede wat daar is vir die Affie rugbyspelers!!

Voor: Julian v Wijk, Joshua Johnson, Jean Engelbrecht, Le Roux v Niekerk, De Wet Badenhorst
Ben Espach, Nicholas Janse v Rensburg, Jayden Edwards
2e Ry: Siyabonga Shabangu, Wessel Hyman, Jean v Schalkwyk, Armin Steenekamp,, Lihan Engelbrecht,
Carl-Heinz Jankowitz, De Villiers Martins, Mnr Adam Taljard, Hendrik le Roux.
3e Ry: Owen Zinn, Rivan Putter, Henry Malan, Darius Loubser.
****