AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

OPSOMMING PER JAAR 1960 - 1969


1960

Picture
                Voor:   K. Sonnekus, J. Pretorius
            2 de ry:   E. Grimbeek, Mnr. F. van der Stoep (afrigter), J. Pretorius (kaptein), Dr. G. J. Potgieter (hoof), G. Kotzenberg,

                           Dr. J. van Aardt (afrigter), S. Pienaar
            3 de ry:   J. Pretorius, C. Ackron, L. van Coppenhagen, P. Pons, L. Kritzinger, F. Duvenage, F. Pöhl
            4 de ry:   T. Adelaar, C. Bakkes, A. Pepler, G, Radloff, J. Kurtz, G. Bester
      Nie op foto:   D Blom
, W Eaton.
*************************
In Kort:
  • Die 1e Span verloor weereens teen Klerksdorp in die finaal van die Admin. Beker,  telling 5 – 6. 
  • D Blom kaptein beseer sy knie na die eerste paar wedstryde en Seef Pretorius neem oor as kaptein vir die res van die seisoen.
  • Floris Duvenage is die seun van die 1949 Springbok vleuel Floors Duvenage. 
***************************
Picture
*******************************

1961

Picture
               Voor:  K. Sonnekus, J. Pretorius
          1 ste ry:  S. Pienaar, Dr. W. Minnaar (afrigter), K. Bremer (kapt), Dr. G. J. Potgieter (hoof), G. Bester, Mnr. J. Du Preez (afrigter), J. Kurtz
           2 de ry:  D. Richter, W. Eaton, W. Badenhorst, F, Schürman, S. de Swardt, A. Myburgh, J. Craven, G. Van Wyk, W. Raubenheimer
           3 de ry:   P. Venter, C. Stuart, P. Steyn, W. van der Merwe, M. Wannenburg

     Nie op foto:   D.Kearney

***************************
In Kort:

  • Die 1e Span toer na die Kaap en speel teen Montagu op ’n veld wat spreekwoordelik totaal onder water was so erg het dit gereën.
*****************************
Picture
*****************************

1962

Picture
             Voor:  P. O'Kelly, F. du Toit
        1 ste ry:  H du Plessis, Mnr. J. de Jager (afrigter), P. Venter (kapt), Dr. G. J. Potgieter (hoof), W van der Merwe,
Mnr. P. Bosua (afrigter), M. Wannenburg
        2 de ry:  D. Kearney, D. Ackerman, G. Strydom, B. de Lange, H. Schmidt, S. Serfontein, S. de Swardt, O. Els,
        3 de ry:  W. Prinsloo, A. Jandrell, J. van Reenen, P. Steyn, J. van der Merwe, G. Herbst, H. Hofmeyr
  Nie op foto:  A. Grobler, C. Maas, C. van Niekerk.

****************************
In Kort:
  • 22 Spanne word in die ligas ingeskryf.
  • AHS neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie. 
  • Die 1e Span toer na die Kaap en speel teen Worcester Boys High (verloor), Paarl Boys High, ‘n gekombineerde span van PE  op Boet Erasmus Stadion en teen Grens Hoërskool (almal gewen). Reis vanaf Kaapstad tot in Durban met die luuukse lynboot die Transvaal Castle.
*******************************
Picture
****************************

1963

Picture
               Voor:    C. Mattheus, "Kaspaas", M. de Beer
          1 ste ry:    JP van der Merwe, Mnr. T. Stals (afrigter), P. Bierman (kapt), Dr. G. J. Potgieter (Hoof), G. Herbst, Mnr. P. Crouse (afrigter), P. Bester,
           2 de ry:    W. Vorster, H. Bruwer, H. Joubert, C. Algar, S. Naudé, F. de Pontes, B. Hofmeyr, A. Roux
           3 de ry:    V. de Kock, L. Pool, H. Ribbens, K. Kriel, A. Beukes

     Nie op foto:    P. Jacobs, M Terblanche, J. Wessels.

****************************
In Kort:
  • Paarl Boys High word  tuis en weg gespeel. Ons wen  beide die wedstryde.
  • Met die 1e Span se Kaapse toer word een wedstryd gewen, een gelykop gespeel en een verloor.
  • AHS neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie.
****************************
Picture
***************************

1964

Picture
               Voor:      B. du Plessis, J. Jacobs
           1 ste ry:     A. Roux, Mnr. J.Venter (afrigter), L. Pool (kaptein), Mnr. J. Fourie (hoof), JP van der Merwe, Mnr. B. Vorster (afrigter), W. Vorster
            2 de ry:     M. Botha, B. Swart, A. Meintjies, J. Wessels, B. Vorster, J. Kretzschmar, D. de Klerk
            3 de ry:     A. Wiid, N. Wolmarans, B. Badenhorst, S. Pieterse

      Nie op foto:    A. Borcherds, F Smith, G van Vuuren, C van Zyl, J Pretorius, H Bohm.
*****************************
In Kort:
  • AHS lewer 4 spelers op vir die N.Tvl Skolespan. JP vd Merwe en Laurie Pool neem aan die Cravenweek deel. 
  • Die 1e Span toer na Durban waar daar teen O/20 spanne van die Suid Afrikaanse Spoorweg  Polisie en Berea Rovers gespeel word.
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Grey High  van PE, telling 18 – 12.
  • AHS neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie.
  • Met die onstaan van Menlopark  moes graad 9's en 10's wat aan die Ooste kant van Duncan Weg gewoon het sonder uitsondering na Menlopark toe gaan vanaf 1964.
  • Willem Vorster regs voor op die foto, sit langs sy pa Mnr B Vorster een van die afrigters.
*****************************
Picture
***********************

1965

Picture
                    Voor:     H. Visser, D. Kruger
                1 ste ry:    P. Borcherds, H. Bohm, Mnr. B. Vorster (afrigter), J. Wessels (kapt), Mnr. P. Bischoff (afrigter), P. Wilken, C. van Zyl
                 2 de ry:    F. du Rand, S de Kock, N. Dahlman, A. Behr, P. van der Merwe, M. Joubert, N. Jooste
                 3 de ry:    P. Jordaan, R. Edwards, E.Gerneke, H. Lessman


                    Inlas:    J. Young

           Nie op foto:    A Faure, P Jacobs, G van Eck, T Vercuiel,

**************************
In Kort: 
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Menlopark, AHS wen.
  • AHS neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie.
****************************
Picture
**************************

1966

Picture
                     Voor:    A. Pretorius
                1 ste ry:    L. Kruger, C. van Zyl, Mnr. P. Steyn (afrigter), P. van der Merwe (kapt), Mnr. J. Prins (afrigter), M. Joubert, H. Lessman
                 2 de ry:    J. Minnaar, E. Diesel, N. Jordaan, E. Gerneke, L. Myburgh, P. Borcherds, W. de Jager
                 3 de ry:    H. Visser, I. Marais, J. Leach, D. Lessman

           Nie op foto:    F Lues

**************************
In Kort:  
  • AHS neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie.
***************************
Picture
****************************

1967

Picture
                      Voor:    H. Visser, L. Myburgh, Mnr. B. Vorster (afrigter), A Hansen (kapt),  Mnr. F. Classen (afrigter), D. Marais, P Lessman
                   2 de ry:   J. van Vuuren, L. Kruger, J. Bingle, F. Geldenhuys, P. Wolmerans, A. Bosau, S. Lues, F. de Villiers
                   3 de ry:   J. van der Merwe, M. Booyens, L. Steyn, L. Lombaard, L. Grundlingh, T. Brink, C. Stander
 
             Nie op foto:   J O'Kelly, R Seale.

******************************
In Kort:    
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Paarl Gimnasium, telling 0 – 11.
  • Die 1e Span toer na die  Wes Kaap.
  • AHS neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie.
*******************************
Picture
***********************

1968

Picture
                     Voor:   T. Kitshoff, R. Nel, R Seale
                1 ste ry:    M Lombard, L. Myburg, A. Hansen (kapt), Mnr. J Classen, F. Grundling (o/kapt), F. Lues, B. Fourie.
                  2 de ry:   C. Stander, K. Richards, C. Pistorius, J. Bingle, H. Switala, L. Kruger, C. Kuschke.
                  3 de ry:   W. Viljoen, JO'Kelly, P. Kruger, G. Joubert.

           Nie op foto:  P Delport, J Botha.

******************************
In Kort:
  • Fanus Lues druk vier drieë in die wedstryd teen Louis Trichardt.
  • 1e Span speel die voorwedstryd teen Wonderboom vir die toets tussen die Springbokke en die Britse Leeus. Vir enige speler voorwaar ’n geleentheid om te onthou. Die veel besproke toets waarin Frik du Preez reg deur en bo-oor Tom Kiernan gehardloop het vir sy drie.
  • Die laaste jaar sedert 1962 wat AHS nie aan die Admin. Beker deelneem nie.
*******************************
Picture
*************************

1969

Picture
              Voor:   P. Delport, R. Jerling
         1 ste ry:   J. Smuts, J. Geringer, Mr. P. Steyn (afrigter), W. Viljoen (kaptein), Mnr. P. Butler (afrigter), B. van Wyk
          2 de ry:   H. Bouwer, J. Vorster, P. Cronje, F. van Rensburg, R. Searle, J. Malan
          3 de ry:   H. Schoeman, S. van der Hoven, F. van Zyl, J. Geldenhuys, J. Weideman, A. van der Hoven, C. de Jager
            

             Inlas:    P. Leibbrandt

    Nie op foto:    A Spies.

*******************************
In Kort:
  •  11 Van die 1969 1e Span spelers was in standard nege.
********************************
Picture
***************************
Proudly powered by Weebly