OPSOMMING PER JAAR 1990 - 1999
1990
Voor: S. de Lange, B. Myburgh, Mnr. T. Kruger (hoof), C. Potgieter (kapt), Mnr. P. van Rooyen (afrigter), T. Buys, J. van Rooyen.
2 de ry: H. Lessing, P Roesch, B. Botes, J. Geringer, P. Schutte, T. Potgieter.
3 de ry: N. Maritz, W. Trighardt, C. Shires, A. Strydom, J. Pretorius, R. Pretorius, M. du Plessis, 4de ry T. Grobbelaar, P. Jackson, S. Shires
Nie op foto: Nil

*****************************
In Kort:
- Christo Potgieter druk 6 drieë teen Hoërskool Brits. Christo word dan ook die eerste Affie wat drie jaar aan die Cravenweek deelneem.
- Die 1e Span neem die eerste keer die voortou in “wenne” teen Boys High
- Die 1e Span speel 13 wedstryde, waarvan hulle 8 wen en 5 verloor.
******************************
******************************
1991
Voor: B. Botes, Dr. D. de Klerk (spandoktor), P. Roesch, Mnr. T. Kruger (hoof), S. de Lange (kapt), Mnr. P. Van Rooyen (afrigter), J. Geringer
2de ry: A. Strydom, J. du Plooy, S. Shires, A. Ferreira, B. Myburgh, T. Buys, P. Jackson, S. de Beer
3de ry: T. Lubbe, J. Steyn, T. Jobe, R. Volschenk, J. Grobler, P. de Jager, J. Pretorius, T. Grobbelaar, B. Odendaal.
Nie op foto: Nil
2de ry: A. Strydom, J. du Plooy, S. Shires, A. Ferreira, B. Myburgh, T. Buys, P. Jackson, S. de Beer
3de ry: T. Lubbe, J. Steyn, T. Jobe, R. Volschenk, J. Grobler, P. de Jager, J. Pretorius, T. Grobbelaar, B. Odendaal.
Nie op foto: Nil
******************************
In Kort:
- Bennie Botes is die eerste Affie wat gekies word om vir die SA Skole span te speel.
- Die 0/15’s verloor in die finaal van die Direkteurstrofee.
- Mnr Tjaart Kruger (hoof) word vir die tweede jaar verkies tot Voorsitter van die Noord-Transvaalse Hoërskole Rugbyvereniging.
- Mnr Poerie van Rooyen is die eerste afrigter wat ‘n N.Tvl Cravenweekspan afrig wat die “finaal” wen.
- Bennie Botes en Theo Buys speel vir die SA Junior Barbarians teen 'n SA Technikon span op Ellispark.
*********************************
*********************************
1992
Voor: Mnr. A vd Walt (afrigter), S. de Beer, Dr. P. Edwards (hoof), B. Odendaal (kapt), Mnr. F. Deysel (organiseerder), E. Kruger
2 de ry: S. Heuer, D. Botes, H. de Beer, H. Geyser, T. Laas, B. Korb, R. Botha, M. Snyman, R. Louw.
3 de ry: J. Purchase, G. Heuer, J. O'Kelly, I. Murray, P. de Jager, R. Volschenk, T. Jobe, D. Strydom, J. du Plooy, W. Stevens, N. Hattingh
Afwesig: Mnr. G. van Wyk (afrigter)
Nie op foto: C. de Klerk, G. Esterhuizen, W Voster, J Geringer, H Prinsloo, C Hyman en S Shires.

***********************************
In Kort:
- Die 1e Span toer na die Kaap en verloor teen Paul Roos en Paarl Boys High.
- Die 1e Span klop vir Boys High, maar verloor teen Waterkloof in die N.Tvl-finaal.
- Affies speel teen 'n toerspan van SACS en verloor 26 - 13. Die span speel in die groen truie omdat die meeste spelers in die span 2e span spelers was. Carel Kriek die 2e span afrigter is dan ook die "afrigter" van die span vir die wedstryd teen SACS. Die wedstryd is dan ook nie deel van die 1992 wedstryd statistiek nie.
- Die 1e span speel vir die eerste keer sedert 1974 teen Grey College in die hoofwedstryd op 'n rugbydag in Nigel. Andre Watson die welbekende skeidsregter was die skeidsregter gewees.
*************************************
************************************
1993
Voor: John Ellis, Hoffman de Beer, Mnr. A Oosthuizen (afrigter), Neels Hattingh (kapt), Dr. P. Edwards (hoof), Mnr. A. vd Walt (afrigter),
Erik Kruger.
2 de ry: Rudolph Botha, Chris Hyman, George Heuer, Michael Maritz, Hylton Cruse, Shaldon Heuer, Deon Strydom, Jacques le Roux
3 de ry: Du Toit Botes, Grant Esterhuizen, Dirk Strydom, Werner Volschenk, Renier Volschenk, Ian Murray, Hendrik Lemmer, Hendré Geyser
Inlas: Dr. D. de Klerk
Nie op foto: Charl De Klerk, Theo Grobler, Graham Esterhuizen, Johan Hermann, Jason Knox, Charl Laubscher, Louw Mattheus, E Swart, Jakkie vd
Walt, Gerhard Van Deventer, Albert van Niekerk.

********************************
In Kort:
- Gedurende die Aprilvakansie toer die 1e Span na Parys en gedurende die Julievakansie, na Durban.
- Die eerste keer in die geskiedenis speel die 1e Span gelykop teen Grey College in Bloemfontein, telling 26 elk.
- Waterkloof word met die grootste telling nog geklop nl. 75 – 6.
- Die 1e Span verloor in die kwarteindstryd van die Direkteurstrofee teen Monument, telling 5 - 6.
********************************
***********************************
1994
Voor: Wayne Mitchell, Dr. Daan de Klerk (spandoktor), Grant Esterhuizen, Mnr. A. Oosthuizen (afrigter), D. Strydom (kapt), Dr. P. Edwards (hoof),
Shaldon Heuer, Mnr. C Kriek (afrigter), Ddu Toit Botes.
2 de ry: Eugéne Marx, Adriaan Potgieter, Ernst Macdonald, Riaan Olchers, Nico Loggenberg, Gerhard Beukes, Wimpie van Wyk, Jakkie vd Walt
3 de ry: Jan Serfontein, Lourens Visser, Regardt Volschenk, Ernst Veldsman, Werner Volschenk, Dirk Strydom, Fanie Maritz, Quentin de Villiers,
Theo Grobler
Inlas: Paul Rothman
Nie op foto: Charl Laubscher
Shaldon Heuer, Mnr. C Kriek (afrigter), Ddu Toit Botes.
2 de ry: Eugéne Marx, Adriaan Potgieter, Ernst Macdonald, Riaan Olchers, Nico Loggenberg, Gerhard Beukes, Wimpie van Wyk, Jakkie vd Walt
3 de ry: Jan Serfontein, Lourens Visser, Regardt Volschenk, Ernst Veldsman, Werner Volschenk, Dirk Strydom, Fanie Maritz, Quentin de Villiers,
Theo Grobler
Inlas: Paul Rothman
Nie op foto: Charl Laubscher
*************************************
In Kort:
- In die kwarteindstryd van die Direkteurstrofee teen H.T.S Middelburg, wis die 1e Span ‘n agterstand van 21 punte uit, om uiteindelik 33 - 21 te seevier.
- In die semi-finaal verhang ons die bordjies van 1993 teen Monument en klop hulle, 52 - 6. Ook die geveg op die veld het Affies loshande gewen.
- Die 1e Span klop Pietersburg in die finaal van die Direkteurstrofee om die beker na nege jaar weer te wen.
- Dirkie Strydom teken die meeste punte in ‘n Direkteurstrofee-finaal aan nl. 25
- Die 0/15A wen die Direkteurstrofee teen Pietersburg, telling 22 – 15. (Afrigters Sakkie vd Walt en Francois Deysel)
************************************
*********************************
1995
Voor: Jakkie vd Walt, Ernst Macdonald, Mnr. C. Kriek (afrigter), Theo Grobler (kapt), Dr. P. Edwards (hoof), Gerhard Beukes,
Mnr. A. vd Walt (afrigter), Quentin de Villiers, Riaan Olckers
2 de ry: André Cloete, Skipper Badenhorst, Francois Viljoen, Gerrie vd Merwe, Eugéne Marx, Wayne Mitchell, Deon Visser, Ernst Blom
3 de ry: Hendrik Davel, Charl Els, Abri Coetzee, Franco Bouwer, Nicolaas Alberts, Reghardt Volschenk, Paul Rothmann, Adriaan Potgieter,
Philip vd Walt
Nie op foto: Eduard Coetzee, Gerhard Moller, Lourens Visser, Dirk Dirksen, Dennis Koekemoer, Fanie Serfontein, Quintin Smit.

- Die 1e Span word uitgenooi na die St Stithians Rugbyweek (oor Paasnaweek). Ons klop Dale College en Paarl Boys High, maar verloor teen DHS.
- Gedurende die Julievakansie, toer die 1e Span na Natal en speel o.a teen Michaelhouse.
- In die semi-finaal van die Direkteurstrofee teen HTS Springs druk Abri Coetzee ‘n drie laat in die wedstryd om die Wit Bulle te laat seevier, 22 - 14 (Die Affie toeskouers en leerlinge moes op die gras sit omdat daar nie plek op die paviljoen was nie.)
- In die finaal speel ons gelykop teen Middelburg Tegnies (tweede keer die jaar) en verower die trofee vir ‘n tiende keer, telling 24 elk.
**********************************
************************************
1996
Voor: Suegnet Meyer (fisioterapeut), Eugéne Marx, Dr. C. Kriek (afrigter), Charl Els (kapt), Dr. P. Edwards (hoof), Gerrie vd Merwe, Mnr. A. vd Walt (afrigter), Nicolaas Alberts, Elna Botha (fisioterapeut)
2 de ry: Jannie Booysen, Hendrik Davel, Ernst Blom, Skipper Badenhorst, Theo Erasmus, Philip vd Walt, Robert van Wyk, Johan Roets, Eduard Coetzee, Fanie Serfontein
3 de ry: Gavin van Zyl, Jannie Gouws, Tiaan Snyman, Ian v Heerden, Sarel Eloff, Peter Laubscher, Ettiene Raymond, Enslin Davel, Sas van der Merwe
Inlas: Rudolf Jonker
Afwesig: Dr. D. de Klerk, Dr. B. Basson
Nie op foto: Dewald Böhmer, Andre Cloete, Dennis Koekemoer, Gerhard Moller, Jacques vd Westhuizen, Deon Visser.

- AHS speel vir die eerste keer teen Maritzburg College op Pietermaritzburg met al ons rugbyspanne.
- AHS se 1e Span klop die eerste keer vir Grey College, telling 25 - 3.
- Nicolaas Alberts druk 32 drieë wat die meeste is deur 'n 1e span speler in 'n seisoen.
- Die 1e Span druk die meeste drieë in 'n seisoen naamlik 146.
- Die 1e Span van 1996 word allerweë beskou as die beste span in die geskiedenis van die skool.
- Eugene Marx speel in sy derde Direkteurstrofee – finaal en is nooit aan die verloorkant nie.
- Erich Small doen ‘n besering op in ‘n O/16 wedstryd teen Boys High wat daartoe lei dat hy permanent in sy onderlyf verlam is.
- Die 1e Span klop Middeldurg Tegnies in die finaal van die Beeldtrofee, telling 24 – 15.
- AHS neem die laaste jaar aan die N.Tvl skole liga deel.
- 1e Span rugby dinee word vir die die eerste keer gehou en sederdien elke jaar.
**********************************
***********************************
1997
Voor: Eduard Coetzee, Dr. C. Kriek (afrigter), Theo Erasmus (kapt), Dr. P. Edwards (hoof), Jannie Booysen (o/kapt), Mnr. A. vd Walt (afrigter),
Tiaan Snyman
2 de ry: Johann van Graan, Schalk van Niekerk, Gerrit vd Nest, Jannie Gouws, Dewald Wilmans, Sas vd Merwe, Johan v Deventer, Quintes
Pieterse, Adolf Stoffberg, Werner Marx
3 de ry: Kobus vd Walt, Robbie J van Rensburg, Nehan Deysel, Hugo Mulder, Chris J van Rensburg, Nicol Knoetze, Werner Pieterse, Glen Bester
4 de ry: Eduard J van Rensburg, Peter Laubscher, Retief Burger, Robert van Wyk, Ian van Heerden.
Nie op foto: Danie Botha, Enslin Davel, Rudi Janse van Vuuren, Rehgardt Snyman, Ion vd Westhuizen, Gavin v Zyl.

- Die 1e Span toer vir die eerste keer oorsee na Groot Brittanje.
- Die 1e Span wen teen Pretoria Noord in die Blou Bulle kwarteindronde met 'n rekord telling van 97 - 5. Hulle klop ook Rotorua Boys High, wat as een van die beste skolespanne in Nieu Seeland bestempel word, 30 – 14.
- Die 1e Span neem ook die eerste keer aan Grey High School (PE) se Paasnaweek toernooi deel. Hulle wen al drie hulle wedstryde (Grey High School, Framesby, Wynberg Boys High)
- Die 1e Span klop Middeldurg Tegnies in die finaal van die Beeldtrofee, telling 18 - 13. Die wedstryd word lewendig oor radio Pta uitgesaai. Dit was seker die eerste en laaste keer dat sodanige wedstryd oor ‘n radio stasie uitgesaai sal word.
************************************
***************************************
1998
Voor: Kobus vd Walt, Dr. C. Kriek (afrigter), Nehan Deysel (kapt), Dr. P. Edwards (hoof), Tiaan Snyman (kapt), Mnr. A. vd Walt (afrigter), Robbie Janse van Rensburg
2 de ry: Andre van der Westhuizen, Quintes Pieterse, Estee Potgieter, Johann van Graan, Nicol Knoetze, Eduard J van Rensburg, Vincent vd Merwe, Marthinus Swart, Rudi J van Vuuren, Werner Pieterse, Francois Swart
3 de ry: Dwayne van Zyl, Philip Heidenrich, Jaques de la Port, Werner Steenkamp, Glen Bester, Francois Prinsloo, Werner Marx, Hugo Mulder
Nie op foto: Tetaan Henning, Gerald Hiepner, Adolf Stoffberg, Johan van Deventer, Jan-Adriaan van Wyk.

- Die 1e Span word vir die eertse keer formeel geborg en die borg (Mr Price) se logo verskyn op die 1e Span trui.
- Die Witbul (maskot) maak sy eerste verskyning met die tuiswedstryd teen Waterkloof.
- Met die jaarlikse kragmeting teen Grey College wen AHS vir die eerste keer meer wedstryde as Grey. Die 1e Span speel gelykop teen Grey, telling 23 elk.
- Na afloop van die Craven Week is Tiaan Snyman aangewys as die speler van die week.
- Tiaan Snyman neem die kapteinskap van die 1e Span oor van Nehan Deysel wat 'n besering opdoen halfpad deur die seisoen en nie verder kan speel nie.
- Werner Pieterse druk die wen drie in ekstra tyd in die semi finaal van die Beeld Trofee teen HTS Middelburg op HTS se tuisveld met ‘n beweging uit ons eie kwart gebied.
- Die 1e Span wen die Beeld Trofee met die grootste punte verskil (20) teen Waterkloof, 43 – 23. Die meeste punte word aangeteken in 'n finaal nl. 66.
*************************************
*************************************
1999
Voor: Francois Prinsloo, Nicol Knoetze, Dr. C. Kriek (afrigter), Kobus van der Walt, Dr. P. Edwards (hoof), W. Pieterse (kapt), Mnr. A. vd Walt (afrigter), Hugo Mulder, Dwayne van Zyl
2 de ry: Christiaan Coetsee, Estee Potgieter, Fourie du Preez, Francois Swart, Martin Burger. Reneé Badenhorst (fisioterapeut), Jan-Adriaan van Wyk, Deon Venter, Jacques Gouws, Deon Swanepoel,
3 de ry: Jaco Erasmus, Jacques de la Port, Philip Heydenrych, Anton de Wet, Alan-Bari Coetzer, Marius Louw, Andrew van Loggerenberg, Roedolf vd Westhuizen, Jaco Hills.
Nie op foto: S. Brink, PW De Vos, E. Pienaar, Andre vd Westhuizen

- AHS wen die Beeld trofee vir die sesde jaar in 'n ry teen HTS Vereeniging, telling 19 - 8.
- Carel Kriek vir die sesde en Sakkie v/d Walt vir die vyfde jaar in 'n ry afrigters van die seevierende 1e span ( Direkteurs & Beeld Trofee wenners)
- Nicol Knoetze word die 1e speler wat 69 wedstryde vir die eerste span speel. Meeste wedstryde nog!!!
- Werner Pieterse en Nicol Knoetze speel beide in hulle 3e Beeldtrofee finaal en is nooit aan die verloorkant nie.
- Die 1e Span klop Paarl Gimnasium op Loftus Versveld, telling 19 – 11.
- Affies neem vir die 1e keer deel aan die Super 12 en later die Super 16. Die 1e en 0/15 span is algehele wenners. In die uitspeel op die laaste dag van die kompetisie moes AHS al hulle wedstryde wen en Waterkloof al hulle wedstryde verloor om die algehele wenner trofee vir die die rugby afdeling te deel. Die eindresultaat spreek vanself.
*************************************
***************************************