Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

OPSOMMING PER JAAR 1940 - 1949

1940

Picture
                  Voor:    Mnr. O. Prozesky (afrigter), F. van Zyl, Mnr. S. Redelinghuys (afrigter), C. Malan (kapt), Mnr. F.J.  le Roux (Hoof), C. Jooste,
                              M. Nel        
               2de ry:    J. Fourie, P. White, J. de Clercq, W du Rand, J. Reyneke, S. van der Hoven, W. Boshoff,
               3de ry:    M. Martens, H. Wilsenach, J. Hamman, A. Bezuidenhout, J. Brink, C. Hauptfleisch
          

        Nie op foto:   Geen
**************************
In Kort:
  • Eerste N.Tvl skool wat na die stigting van die NTRU in 1938 die Admin. Beker wen teen Ventersdorp, telling 21 – 6.
  • 1e Span moes teen Pietersburg speel maar hulle stuur punte omdat hulle nie ‘n span bymekaar kon kry nie.
  • Slang Malan is kaptein van die 1e Span vir die 3e jaar en speel 5 jaar (1936 - 1940) vir die 1e Span.
  • Uitnodigings deur lede van die publiek word deur die 1e Span ontvang na 'n teepartytjie op ’n plaas en na ’n bioskoopvertoning.
  •  Interhuisvoetbal vind plaas tussen die verskillende sporthuise.
  • Kommentaar in dagblad na die wen van die AG Robbertson Trofee – Jaarblad 1940

“In een van die pragtigste wedstryde wat in jare in Pretoria gesien is,  het A.H.S. die eindwedstryd van die kompetisie om die Administrateursbeker teen Ventersdorp Hoërskool gewen. Die skoolseuns het die groot skare toeskouers op rugby uit die boonste rakke getrakteer. Die een voorspeler-stormloop na die ander het van stapel geloop en dit het van driekwartbewegings gewemel. Die driekwarte het ‘n meesterskap in hanteerwerk openbaar wat die toeskouers in verbasing laat aangryp het”

“In alles wat die plaaslike skoolseuns gedoen het, was daar die kenteken van intensiewe afrigting en voorbereiding. Dit was rugby so na die hart, vinnig, oop, skoon en wetenskaplik. Pretoria kan trots wees op die Afrikaanse Hoër Seunskool se skitterende prestasie. Met ‘n lewenslustigheid wat geen perke geken het, het seuns die hele veld vol gespeel. Links en regs, kruis en dwars het dit gewoed en aanval op aanval is met beslistheid geloots”
*******************************

Picture
****************************

1941

Picture
                  Voor:   J. Reyneke, W. Malan, F. Leibbrandt
               2de ry:   P. de Villiers, E. van Wyk, Mnr. O. Prozesky (afrigter), W. Boshoff (kapt), Mnr. S. Redelinghuys (afrigter), G. van Rensburg,

                             J de Clercq
               3de ry:   S. van Zyl, T. Stofberg, J. Theron, C. Parsons, M. van der Merwe, J. van der Wal, A. Luther, A. de Villiers

        Nie op foto:

************************
*************************
Picture
**************************

1942

Picture
              Voor:   P. de Villiers, J. Combrink, Mnr. S. Redlinghuys (afrigter), M. van der Merwe (kapt), Mnr. F. J. Le Roux (hoof), A. Malan, W. Malan
           2de ry:   A. de Villiers, E. van Wyk, P. Stofberg, G. Olivier, F. Leibbrandt, S. Kruger
           3de ry:   Mnr. Roets (afrigter), J. Lombard, J. Venter, C. Parsons, W. Erasmus, H. Niehaus, Mnr. O Prozesky (afrigter)
    Nie op foto:
  Geen
**************************
*************************
Picture
******************************************************************************************************************************************

1943

Picture
            Voor:    E. Pienaar, G van Loggerenberg, H Lintveldt, J Erasmus
            2de ry:    P Olivier, A. Malan,, Mnr S Redelinghuys (afrigter), P de Villiers (kapt), Mnr B. Cilliers (afrigter), N van der Hoven, C Venter

            3de ry:   F Bezuidenhout, C. Taljaard, P Bosman, J Venter, F. Leibbrandt, M. Theron, M. Smuts, J Malan.

  Nie op foto:
    Geen
****************************
In Kort:
  • Vir die 1943 eerste span was daar geen foto in die Jaarblad nie maar slegs ’n fotostaat van die foto wat nie baie duidelik is nie(hieronder) en met geen name nie. Hein Du Toit (Matriek 1943) en Flip Olivier (1e Span 1943/44) het gehelp om die name van die 1943 span te identifiseer met behulp van hulle kontakte, die matriekfoto van 1943 en 1e Span foto’s van 1942 en 1944. Dit was gedoen in 2007.
  • Die oorspronklike foto het die lig gesien (soos hierbo) en in 2014 het Hein en Flip weer daarna gekyk en slegs een regstelling gemaak:  J. Malan en C. Venter was omgeruil.

Picture
*****************************
Picture
********************************

1944

Picture
                  Voor:   Mnr. S. Redelinghuys (afrigter), P. Terblanche, C. Venter (kapt), Mnr. F.J. le Roux (Hoof), O. Haarhof, P.Olivier, Mnr. B. Cilliers
                             (afrigter)
               2de ry:   J. Simon, L. Kruger, T. Uys, H. Meintjies, J. Greyling, J. Erasmus
               3de ry:   G. van Loggerenberg, J. van Rooyen, M. Theron, W. Grobbelaar, J. Thom

       Nie op foto:
    Geen
********************************
In Kort:
  • Geen wedstryde teen Boys High a.g.v. die Tweede Wêreld Oorlog.
  • AHS verloor op omstrede wyse in die finaal van die Admin. Beker teen Heidelberg Volkskool, 0 - 3. Die skeidsregter dring daarop aan dat die skrumskakel, Flip Olivier, die bal aan die vaskopkant van die skrum ingooi.

*********************************
Picture
*****************************

1945

Picture
                Voor:   H. Cronjé, J. Simon, P. Terblanche, P. du Preez
             2de ry:   I. Pienaar, P. Gouws, P. Uys, J. Erasmus (kapt), J. de Villiers, L. Kruger, D. Kirstein
             3de ry:   Mnr. Steenekamp (afrigter), E. Kotze, P. Bell, H. Meintjies, Mnr. S. Redelinghuys, J. Greyling, M.  Theron, J. de Villiers,

                           Mnr. Prozesky (afrigter)

    Nie op foto:    Geen
****************************
In Kort:
  • Met die  totstandkoming van die eertste N.Tvl Hoërskole Rugbyvereniging word twee onderwysers van AHS naamlik Tom Boshoff en Boet Vorster verkies tot  Voorsitter en Sekretaris onderskeidelik. Boet Vorster beklee die posisie as sekretaris vanaf 1945 - 1965.
  • Die getal rugbyspelers styg tot oor die 200.
  • 1e Span speel vir die eerste keer teen Paarl Boys High, telling 0 - 15.
******************************
Picture
***************************

1946

Picture
                Voor:   C. Grobbelaar, L. Kruger
             2de ry:   P. Bezuidenhout, L. v Staden, Mnr. S. Redelinhuys (afrigter), P. Terblanche, (kapt), Mnr. F. J. le Roux (Hoof), I. Pienaar, D. Kirstein
             3de ry:   Mnr. H. Kriek (afrigter), W. Solomon, P. Bell, W. Bergh, F. Cloete, F. Bezuidenhout, Mnr. N. Steenkamp (afrigter)
             4de ry:   J. de Villiers, J. Boshoff, H. Basson

     Nie op foto:
   Geen
**************************
In Kort:
  • Die Stellenbosch Hoër Seunskool (later Paul Roos Gimnasium) besoek AHS. AHS wen   6 – 3.
  • P Terblanche en P Bezuidenhout word die eerste spelers om gekies te word vir die N. Tvl Skolespan wat teen Natal in Durban speel.
****************************
Picture
*****************************

1947

Picture
                  Voor:   F. Pretorius, D. van Niekerk
               2de ry:   P. Roodt, Mnr. T. Boshoff (afrigter), A. Louw, J. Coetzee, H. Basson (kapt), L. de Villiers, A. De Ridder, Mnr. H. Kriek (afrigter),

                             W. Louw
               3de ry:   B. Soden, G. Oosthuizen, B. Schultz, K. Kemp, L. Taljaard, M. Loubser, C. Fourie, F. Jacobz, L. Malan, J. Roodt
     

       Nie op foto:    Geen
**************************
In Kort:
  • Die O/14’s en O/15’s eindig onoorwonne.
  • Twee O/15’s speel vir die 1e Span teen Boys High.
****************************
Picture
*****************************

1948

Picture
              Voor:   C. Coetzee, F. Pretorius
              2de ry:   P. Roodt, L Roodt (sekretaris), Mnr. H. Davin (afrigter), L. Taljaard (kapt), Mnr. T. Boshoff (afrigter), A. De Ridder, T. van Staden
              3de ry:   E. Smith, K. Bartlett, D. van den Heever, J. van der Merwe, B. Schultz, W. Louw, L. Botha, C. Van Rensburg

      Nie op foto:
   Geen
****************************
In Kort:
  • Die 1e Span neem nie deel aan die Admin. Beker kompetisie nie.
  • Boys High se reeks oorwinnings sedert 1942 word verbreek deur hulle 11 – 0 te klop.
*****************************
Picture
*****************************

1949

Picture
                  Voor:  Attie van Niekerk, Frans Erasmus, Piet Jordaan, Bremen Stander
                 1 ste ry:
  Arthur de Villiers, Arrie Oberholzer, Mnr. H. Kriek (afrigter), Coenraad van Rensburg (kapt.), Mnr SA Redelinghuys (Vise Hoof),
                            Gerhard Swart, Mnr H. Davin (afrigter), Nick van Rensburg, Piet Meintjies.
                  2 de ry:   Kenneth Bartlett, Hennie Serfontein, William Human, Hendrik Kotze, Alex Jordaan, Willem Menega,  Hennie Erasmus,

                            Louis Dippenaar, Johann Botha, J Ferreira.

           Nie op foto:
   Geen
******************************
In Kort:
  • Al die fotos in die 1949 jaarblad het geen name by van die persone wat op die foto verskyn nie. Gelukkig het ek kontak gemaak in 2002 met Hennie Serfontein wat vir die 1e span gespeel het en ook die Hoofseun was van 1949. Hennie  het al die name van die spelers en die posisies waarin hulle gespeel het aan my gestuur.
  • Verloor teen Erasmus in die N.Tvl finaal.
  • Speel teen Pretoria Boys High in die hoofvoorwedstryd vir die All Blacks teen die Noordelike Universiteit
********************************
Picture
***************************
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie