AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

OPSOMMING PER JAAR 2020 - 2029

2020

Picture

​Voor:    Louis Olivier (fisioterapeut), mnr. Pieter Cronje(spanbestuurder), mnr Jan-Hendrik Hattingh (afrigter),Reinhardt Ludwig kaptein),
             mnr. Peregrine Joynt (hoof), Willie Potgieter (onderkaptein), mnr. Jaco Koch (afrigter), mnr Ryno vd Merwe (hoof van rugby,
             Janus Kruger (sportwetenskaplike)

2 de ry:Dr. Henry Kelbrick (spandokter), Keagan Potgieter, Johan Muller, Kyle Liebebnberg, Björn van Wyk, Drikus Robbertse.
3 de ry: Christiaan du Toit, Dillon Smith, Layton Horn, Dieter Crafford, Jaco du Toit, Johan du Toit, Ruben Barkhuizen, Quewin  Nortjé
4 de ry: Nico Muller, Terblanche van Lill, Beorn Graham, Eduan Labuschagne, Jakkie Eloff, Jacques Marais, Stian de Bruyn, Jeandré du Preez.
Picture
Wedstryde in rooi gekanselleer agv Covid 19.

SEISOEN

​DRIEË
       Agterspelers -   8
       Voorspelers  -   9
       Totaal           -  17


MEESTE DRIEË GEDRUK
      4 - Christiaan du Toit 
      3 - Jacques Marais
      2 - Bjorn van Wyk
​ 
MEESTE PUNTE AANGETEKEN   
      27 - Dieter Crafford
      20 - Christiaan du Toit
      15 - Jacques Marais 
           

SKOPPE PALE TOE
       13/18 = 72.2% sukses

SPELERS
  • 23 - Spelers het die witrui oor die kop getrek die seisoen. 19 In Gr12 en 4 in Gr11.
  • Dieter Crafford speel 3 jaar vir die 1e span - 2018,19 & 20.
  • Reinhardt Ludwig is die 12e Hoofseun wat ook die 1e rugbyspan kaptein is.
​1e SPAN DAS (7 Keer in die beginspan)​
           2019
           Kyle Liebenberg
           Ruben Windell
           Johan du Toit 
​           Reinhardt Ludwig 
           Christiaan du Toit
           Ruben Barkhuizen
​           Beorn Graham 
           2020
           Willie Potgieter


BROERS  WAT VIR 1e SPAN SPEEL​
          Divhan du Preez 2016,17
          Jeandre du Preez 2019,20

          Johan du Toit - 2019,20
          Christiaan du Toit - 2019,20
          Johan en Christiaan is die 3e paar tweeling broers wat vir die 1e span speel.
         
          Jaco Labuschagne -  2016,17
          Eduan Labuschagne - 2020
         
 
ANDER INLIGTING
  • Henry Kelbrick is die spandokter vir die 23 ste jaar.
  • Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 12e jaar.
  • Jaco Koch was aangewys as die  2020 BB o/18 CW hoofafrigter sowel as voorspelerafrigter wat nie plaasgevind het nie.

ALGEMENE STATISTIEK
  • Christiaan se 4 driee teen Diamantveld plaas hom op die lys van spelers wat 4 of meer driee in 'n wedstryd gedruk het. Kyk hier vir die volledige lys.
  • 85 Punte teen Diamantveld is die 6e meeste in 'n wedstryd. Kyk hier vir die lys van spanne.
  • 13 Driee gedruk teen Diamantveld is die 4e meeste op die lys van alle tye. Kyk hier vir die lys.
  • Die punte verskil van 75 is die grootste nog in 'n wedstryd teen Diamantveld.
Die seisoen wat nooit gewees het word meer toegelig in die skrywe Affies Rugby en Covid 19

​
                                                                          ******************************************

2021

Picture
Voor:     Louis Olivier(fisioterapeut), mnr. Jan-Hendrik Hattingh (afrigter), Layton Horn, Mnr. Ryno vd Merwe (afrigter), Damian Oosthuizen (kapt),
              mnr. Peregrine Joynt (hoof), Riaan Gerber (o/kapt), mnr. Jaco Koch (afrigter), Dillon Smith, mnr. Pieter Cronje (spanbestuurder).
2 de ry:  Dr. Henry Kelbrick (spandokter), Keanu Peters, Jaco Potgieter, Tian Muller, Pieter Rossouw, Van Wyk Grotius, Andre Smith, Quewin Nortje,
              Dian Marais, Ruvan Loock, Tian Loretz, Junior Masilela.
3 de ry: Milan Ferreira, Stehan Heymans, Louwrens de Lange, Stian de Bruyn, JL van Rensburg, Adrian Joubert, Kyle van Niekerk, Erick Jooste,
​              Van Reenen Kruger.
Nie op foto: Francois Roets, Jaco de Bruyn.


Picture
Wedstryde in rooi gekanselleer agv. Covid 19.

SEISOEN

​DRIEË
  • Agterspelers 7
  • Voorspelers  6
  • Tot               13
MEESTE DRIEË GEDRUK
  • 3 - Ruvan Loock
  • 2 - Lyton Horn, Dillon Smith​
MEESTE PUNTE AANGETEKEN   
  •   Riaan Gerber 21          
SKOPPE PALE TOE
       13/21 = 62% sukses

SPELERS
  • 26 - Spelers het sover die Wittrui oor hulle kop getrek. Gr12 - 23, Gr11 - 3
  • 22 Spelers het vir die 1e keer in 2021, 1e span gespeel.
  • 1e Span Das (7 Keer in die beginspan)​
​          - Qeuwin Nortje (kwalifiseer 2021)
  • Broers  speel vir 1e span
          - Regardt Roets  2017/18
          - Francois Roets 2021
  • Speel 1e span krieket
​​          - Dillon Smith 2019/20/21
          - Andre Smith 2021
          - Qeuwin Nortje 2021 
  • SARU Elite Player Development groep 2021 - Begin 2021
    o/18 – Quewin Nortje, Stian de Bruyn, Van Reenen Kruger
    o/17 – Stehan Heymans, Risima Sambo
  • SARU Elite Player Development groep 2021 - Einde 2021
          o/18 – Stian de Bruyn en Risima Sambo.
                     Albei spelers was ingesluit in die SA o/18 toerspan na Georgia maar dit is
                      gekanselleer agv van Covid 19.                

ANDER INLIGTING
  • Seker die 1e span met die minste ervaring van alle tye. Een speler wat 2 wedstryde vir die 1e span gespeel het en 3 spelers wat in net een wedstryd as reserwe opgekom het in 2020.
  • Henry Kelbrick is die spandokter vir die 24 ste jaar.
  • Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 13e jaar.
  • Jaco Koch - 2021 BB o/18 CW hoofafrigter en voorspelerafrigter,
  • Ryno vd Merwe - 2021 BB o/18 Akademie hoofafrigter en voorspelerafrigter,
  • Jaco Koch en Jan Hendrik Hattingh is die afrigters van die 1e span vir die 7e jaar. Die 4e meeste van alle tye.
  • Ryno vd Merwe is die Hoofafrigter van die 1e span.
  • Die seisoen het laat begin agv Covid - 19. In 1948 is daar eers in Junie begin oefen  agv 'n polio epidemie.
  • Skepskoppe het met die koms van professionele rugby al minder geword. Die skepskop deur Stehan Heymans teen KES  is die eerste sedert 2016(Ruan de Swart)  en voor dit in 2011(Hanco Deale)

​                                                                        *****************************************

2022

Picture
Voor:      Mnr H van Jaarsveldt (spanbestuurder), mnr J Koch (afrigter), Anton Grotius (o/kapt), mnr P Joynt (hoof), Stehan Heymans (kapt),
               mnr R Jacobs (afrigter), Beyers Roos, mnr R van der Merwe (Hoof van rugby)
​2 de ry: Abel Pretorius, dr H Kelbrick (spandokter), Mikail Kohler, Armand Shahia, Zack Maritz, Ewan van Heerden, Tiaan de Wet, Heinrich Horn,
              Louis Olivier(fisioterapeut), FC van Rooyen. 
3 de ry: Gustav Maritz, Steyn Truter, Dian du Toit, Karl vd Westhuizen, Migael de Lange, Hanro Venter.
Agter:   Risima Sambo, Dieter Schubert, Erich Jooste, CF Delport, Luchan Mouton, Marx Nel, Andreas Burger,  JL van Rensburg
Nie op foto: Ulrich van der Merwe, Ivandre van Wyk.
Picture

SEISOEN

1.    DRIEË
  • Agterspelers  40
  • Voorspelers   38 
  • Totaal            78

2.   MEESTE DRIEË GEDRUK
  • 19 - Hanro Venter
  • 11 - Gustav Maritz
  •   8 - JL van Rensburg
  •   6 - Tiaan de Wet 
  •   4 - Zack Maritz
  •   3 - Beyers Roos, Ewan van Heerden, Stehan Heymans
​ 
 3.   MEESTE PUNTE AANGETEKEN   
  • 159 - Stehan Heymans 
  •   95 - Hanro Venter
           
4.   SKOPPE PALE TOE
       68/91 = 74.7% sukses

5.    SPELERS
  • 28 Spelers het die Wittrui oor hulle kop getrek. Gr12 - 22, Gr11 - 6
  • 25 Spelers het vir die 1e keer in 2022 vir die 1e span gespeel.
  • 6 Spelers het in al 16 wedstryde in die beginspan opgedraf.
          - Stehan Heymans
          - Heinrich Horn
          - Tiaan de Wet
          - Hanro Venter
          - Zack Maritz
          - Andreas Burger
  • 1e Span Das (7 Keer in die beginspan)​
​           - JL van Rensburg
           - Stehan Heymans
           - Tiaan de Wet
           - Heinrich Horn
           - Armand Shahia
           - Beyers Roos
           - Ewan v Heerden
           - Andreas Burger
           - Zack Maritz
           - Hanno Venter
           - Steyn Truter
           - Stephan Brits
           - Anton Grotius
           - Dieter Schubert
           - Migael de Lange
           - Gustav Maritz
           - Erich Jooste
           - CF Delport
           - Risima Sambo
  • Steyn Truter die eerste Gr11 speler wat vir die 1e span speel in 2022.
  • Stephan Brits is vir die eerste keer skrumskakel teen Jeppe na hy 7 wedstryde op die vleuel diens doen in die plek van Gustav Maritz wat beseer was.
  • Abel Pretorius is die "Super Sub" wat 9 keer opkom as reserwe.
  • Pa en seun speel vir 1e span
          -  Rouan Shahia 1987
          -  Armand Shahia 2022
  • Broers  speel vir 1e span
          - Van Wyk Grotius 2021
          -  Anton Grotius 2022
  • Blou Bulle Cravenweek
          7 Spelers en kaptein. Details kyk hier
  • Blou Bulle Akademieweek
          2 Spelers. Details kyk hier
  • SA SKole en Skole "A"
          2 Spelers onderskeidelik. Details kyk hier
  • SA 0/18
​           1 Speler. Details kyk hier

6.    VERGELYKENDE STATISTIEK (Op lys van alle tye)
  • WEDSTRYD
          - 11 Meeste driee vs Durbanville - 14e
          - 73 Meeste punte vs Durbanville  - 14e
          - 67 Grootste punte verskil vs Durbanville - 13e
  • SEISOEN  SPAN​
          -  534 Punte vir - 20e
          - 33,4 
Punte vir pw - 10e
          - 18,5 
Punte verskil pw - 13e
          -    78 Driee gedruk - 19e
          -   4,9 Driee pw - 10e
          - 87,5% Onoorwonne(14/16) - 15e
  • SEISOEN SPELERS
           -   19 Meeste driee Hanro Venter - 7e 
           - 159 Meeste punte Stehan Heymans  - 16e


7.    ANDER INLIGTING
  • Seker  die 1e span met die minste ervaring van alle tye. Slegs 3 spelers wat in 2021 vir die 1e span gespeel het..
  • Henry Kelbrick is die spandokter vir die 23e jaar.
  • Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 14e jaar.
  • 1e  Span afrigters:
         - Ruan Jacobs hoof en agterspelerafrigter
         - Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 8e jaar afrigter van die 1e span. Die 4e meeste van alle tye.
  •  Heinrich van Jaarsveldt is die spanbestuurder vir die 1e keer.
  • Jaco Koch - 2022 BB o/18 CW hoofafrigter en voorspelerafrigter,
  • Ryno vd Merwe (Hoof van AHS Rugby) - 2022 BB o/18 Akademie hoofafrigter en voorspelerafrigter,

2023

Picture
Nie op foto: Neil Collins, James Gerber, Luke J v Rensburg,  JJ Koekemoer, Naude Lourens, Charles Nel, Rigardt Pretorius, Zander Smith, Werner Vrey., 
Picture
1. DRIEË
  • Agterspelers  43
  • Voorspelers   28
  • Strafdrie          2
  • Totaal           73

2. MEESTE DRIEË GEDRUK
  • 10 - FC van Rooyen
  • 9 - Migael de Lange, Hendre Schoeman
  • 7 - Ruan Lippold
  • 6- Stephan Brits
  • 5- Janco Purchase
  • Hendre Schoeman.het 'n driekuns behaal teen Waterkloof en Boys High​





 3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN   
  • 112 - Ruben Pienaar
  •   53 - Migael de Lange
  •   50 -  FC v Rooyen
  •   45 - Hendre Schoeman
           
4. SKOPPE PALE TOE
       54/79 = 68,0% sukses

5. SPELERS 
  • 29 Spelers het die Wittrui oor hulle kop getrek. Gr12 - 17, Gr11 - 12
  • 23 Spelers speel vir die 1e keer in 2023 vir die 1e span.
  •   6 Spelers was in al 14 wedstryde in die beginspan
            Steyn Truter
            Jonathan Eloff
             Ruan Lippold
             Hendre Schoeman
             Stephan Brits
             Migael de Lange
  • 1e Span Das (7 Keer in die beginspan)​ 
​            - Steyn Truter (Kwalifiseer 2022)
            - Migael de Lange (Kwalifiseer 2022)
            - Stephan Brits (Kwalifiseer 2022)
            - Dieter Schubert (Kwalifiseer 2022)
            - Jonathan Eloff
            - Ruan Lippold
            - Hendre Schoeman
            - Ruben Pienaar
            - Janco Purchase
            - FC van Rooyen
            - Ruan Smuts
            - Ivandre van Wyk
            - JD Hattingh
            - Braam Swanepoel
            - Antonie Fourie
            - Juan Vorster
​            - Eagan Roux
  • Ruben Dreyer  is die "Super Sub" wat 7 keer opkom as reserwe.
  • Pa en seun speel vir 1e span
         -  Jaco Purchase   1992
         -  Janco Purchase 2023  
  • Broers  speel vir 1e span
          -  Gustav Maritz  2022
  
        -  Theuns Maritz 2023

          
- Riaan Gerber  2021 
       
   - James Gerber 2023
  • Blou Bulle Cravenweek
          4 Spelers. Lys van spelers kyk hier
  • Blou Bulle Akademieweek
          4 Spelers. Lys van spelers kyk hier
  • SA SKole
          1 Speler. Lys van spelers kyk hier
  • SA 0/18
​           1 Speler. Lys van spelers kyk  hier
​
​6.    VERGELYKENDE STATISTIEK (Op lys van alle tye)
  • WEDSTRYD
          - 12 Driee vs Pretoria Boys High - 11e
          - 76 Punte "vir" vs Pretoria Boys High  - 13e
  • SEISOEN  SPAN​
          -    71 Driee gedruk - 22e
          -   5.1 Driee gedruk pw - 8e
          - 34.5 Punte vir pw - 9e
           
 6. ANDER INLIGTING
  • Steyn Truter is die 107e kaptein van die Wit Bulle
  • Henry Kelbrick is die spandokter vir die 24e jaar.
  • Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 15e jaar.
  • 1e  Span afrigters:
         - Ruan Jacobs Hoof en agterspelerafrigter.
         - Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 9e jaar afrigter van die 1e span. Die 4e meeste van alle tye.
  • Jaco Koch - 2023 BB o/18 CW Hoof en voorspelerafrigter,
  • Ruan Jacobs - 2023 BB o/18 CW Agterspelerafrigter
  • Ryno vd Merwe (Hoof van AHS Rugby) - 2023 BB  o/17 & o/18  keurder.

2024

Picture
                           Nie op foto: ​MJ De Jager, Elwin Jansen van Vuuren.  Roal Kruger, Petrus Rautenbach.  
Picture

1. DRIEË  - 71
  • Voorspelers  -   26
  • Agterspelers -   43
  • Strafdrie        -     2 
 
  • Spelers (+2)
           13 - Ethan van Dyk
             7 - Nicolaas Grobler, Eagen Roux
             6 - Zirk Meyer, Ruben Pienaar
             4 - Ruben Groenewald

             3 - Hugo Snyman, Hendre Schoeman, Theuns Maritz, Luan Potgieter, Albert Smit
​ 
 3. MEESTE PUNTE AANGETEKEN 
  • 184 - Ruben Pienaar
  • Dit sluit 6 driee in. 
           
4. SKOPPE PALE TOE
       66/97 = 68.0% 
       100% - 9/9 Teen Paarl Boys High. (Ruben Pienaar 8 en Ruben Groenewald 1)

5. SPELERS 
  • Janco Purchase is die 108e kaptein sedert 1921.
  • 27Spelers het die Wittrui oor hulle kop getrek. Gr12 - 13 Gr11 - 14.
  • 16 Spelers speel vir die 1e keer in 2024 vir die 1e span.
  • Speel in al 14 wedstryde van die seisoen in die beginspan. Ruben Groenewald, Albert Smit, Rohan Lippold, Ruben Pienaar, Janco Purchase, Munting Hamman.
  • Super Sub van 2024 is: Deon Botes wat  8 keer opkom as reserwe
  • 1e Span Das. (7 Keer in die beginspan)
       Kwalifiseer 2024
            -Theuns Maritz   
​            - Ruben Groenewald
            - Nicolaas Grobler
            - Muntingh Hamman
            - Albert Smit
            - Werner Vrey 
            - Zirk Meyer
            - Luan Potgieter    
         Kwalifiseer 2023​
            - Ruan Lippold 
            - Hendre Schoeman
            - Ruben Pienaar
            - Janco Purchase
            - Ruan Smuts
            - JD Hattingh
​            - Eagan Roux.
            - Juan Vorster
​            - Ethan van Dyk      
  • Pa en seun speel vir 1e span
         -  Jaco Purchase   1992
         -  Janco Purchase 2023,24 
  • Broers  speel vir 1e span
          -  Gustav Maritz  2022
          -  Theuns Maritz 2023,24
  • Blou Bulle Cravenweek
          7 Spelers en Janco Purchase kaptein. Lys van spelers kyk hier
  • Blou Bulle Akademieweek
          6 Spelers en Munting Hamman kaptein. Lys van spelers kyk hier
  • SA SKole
          1 Speler. SA Skole
          2 Spelers SA Skole "A"
          Lys van spelers kyk hier
  • SA 0/18
​           2 Speler SA o/18
           1 Speler SA o/18 "A".
           Lys van spelers kyk  hier
  • Aantal wedstryde gespeel - 2023/2024
    • 28 - Ruan Lippold
    • 27 - Hendre Schoeman, Ruben Pienaar
    • 26 - Janco Purchase, JD Hattingh
    • 22 - Eagen Roux
    • 20 - Ethan van Wyk, Ruan Smuts
    • 19 - Juan Voster
    • 15 - Werner Vrey
    • 10 - Theuns Maritz

​6.    VERGELYKENDE STATISTIEK (Op  lys van alle tye)
     
     IN DIE WITTRUI  2023/2024
  • Meeste punte
    • 296 - Ruben Pienaar – 8e
    2024 SEISOEN
  • 36,9 Punte vir pw – 5e
  • 14,9 Gem. punte verskil pw  – 17e
  •   4,9 Drieë  pw – 10e
  • 184  Punte – 12e
   
    WEDSTRYDE 2024
  • Punte in ‘n wedstryd (Speler)
    • 25 -  Ruben Pienaar (Paarl Boys High) – 9e
    • 25 - Ethan v Dyk (Pret Boys High) – 9e
    • 22 - Ruben Pienaar (Grey C en KES) – 20e
  • Drieë gedruk in ‘n wedstryd(Speler)
    • 5 - Ethan v D (Pta Boys High) – 2e

7. ANDER INLIGTING​
  • Henry Kelbrick is die spandokter vir die 26e jaar.
  • Louis Olivier is die fisioterapeut vir die 16e jaar.
  • Afrigters:
         - Ruan Jacobs Hoof en agterspelerafrigter.
         - Jaco Koch voorspelerafrigter en kondisionering. Jaco is vir die 10e jaar afrigter van die 1e span. Die 4e meeste aantal                  jare van alle tye.
  • Jaco Koch - 2024 BB o/18 CW Hoof en voorspelerafrigter,
  • Ruan Jacobs - 2024 BB o/18 CW Agterspelerafrigter en SA Skole keurder
Proudly powered by Weebly