AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

GESKIEDENIS EN STATISTIEK "ADMIN" BEKER 1920 - 2023


GESKIEDENIS - Opgedateer September 2023

Die kompetisie het ontstaan in 1920 en die eerste wenner van die trofee was Ermelo Hoërskool wat Heidelberg Volkskool wen met ‘n telling van 3 – 0. Ermelo sal eers 80 jaar later in 2000 die beker vir ‘n  2e keer wen.

Die kompetisie het onder verskeie name plaasgevind en dit het bekend gestaan as:

1920 - 1921     - Interhoërskool Beker
1922 - 1981     - Administrateurs Beker
1982 - 1994     - Direkteurs Trofee
1995 -  2016    - Beeld Trofee
2017 -  2019    - Virsekerbeker
2020 - 2021     - Geen kompetisie agv Covid 19
2022                - Noordvaal Trofee
2023                - SDC Noordvaal Cup

Alhoewel die kompetisie sedert 1995  bekend staan as die Beeld Trofee word die Direkteurs Trofee gebruik tot 1998 en vanaf 1999 is daar n nuwe Beeld Trofee. Die Administrateurs beker is in besit van Pretoria Boys High.
Die Direkteurs Trofee is in die besit van AHS wat dit 5 jaar agtermekaar gewen het vanaf 1994 – 1998.
Die oorspronklike Beeld Trofee is gebruik vanaf 1999 - 2008. Vanaf 2009 - 2016 is dit vervang met 'n nuwe ontwerp.
Met Virseker as die nuwe borg is daar In 2017  'n nuwe beker gebruik wat vervang word deur 'n nuwe beker in 2018 en 19. na die herontwerp  van die kompetisie soos hieronder uiteengesit.


Die kompetisie het sedert die ontstaan nog net een jaar naamlik 1948 nie plaasgevind nie agv ‘n polio epidemie. In 1982 word die kompetisie uitgebrei na 0/15A spanne en vanaf 1995 sluit dit ook 0/14A en 0/16A spanne in. 

Sedert 1996 het die kompetisie 'n paar keer verander en die kategorie van skole wat deelneem aan die kompetisie wat vergelykbaar is met die historiese Adminstrateurs Beker is as volg
1996 tot 2006 - Groot skole
2007 tot 2017 - Makro skole
 
2018 - 2023 - Afdeling 1 Beker. Die res van die skole word nog verder onderverdeel in:
  • Afdeling 1
    • Beker
    • Plaat
    • Skild
    • Bowl  - Vanaf 2022.
  • Afdeling 2
  • Afdeling 3
  • Afdeling 4
  • Afdeling 5  - Vanaf 2022 word dit opgedeel in 'n  A en B afdeling.
Seker die grootste verandering van die reeks vanaf 2018 is dat die skole /spanne wat in Afdeling 1 deelneem teen mekaar speel oor provinsiale grense in 'n liga formaat. Met die top 4 spanne wat kwalifiseer vir die uitspeel rondtes.

Daar is neergelegde riglyne wat bepaal watter skole kwalisfiseer om te kompeteer in die onderskeie afdelings. Dit sluit in onder andere aantal spanne wat elke skool het en is daar ook 'n promosie relegasie sisteem.

STATISTIEK 1920 - 2024

Die statsitiek wat volg verwys na die Admin. Beker, Direkteurs Trofee, Beeld Trofee (Groot/ Makro skole ), Versekerbeker (Afdeking 1 - Beker) en Noordvaal Cup

Vir die periode 1920 tot 2023  het 50 verskillende skole aan die 100 finale wat gespeel is deelgeneem.

Drie en meer finale onoorwonne tot en met 2024 
18 - Afrikaanse Hoër Seunskool
  8 - Volkskool Heidelberg
  7 - Volkskool Potchefstroom, Monument
  6 - Rustenburg
  5 - Waterkloof, Pretoria Boys High
  4 - Pietersburg, Garsfontein
  3 - Klerksdorp, Zeerust, Hugenote, Helpmekaar Kollege, Nelspruit, Garsfontein.

Drie of meer finale gewen na-mekaar
6 - Afrikaanse Hoer Seunskool 1994 - 1999.

3 - Pretoria Boys High 1922 – 1924, Zeerust 1933-1935 en Potch Volkskool 1949 – 1951.

Meeste finale gespeel en verloor
9 - Heidelberg Volkskool
7 - Waterkloof
5 - HTS Middelburg
4 - Potch Volkskool, Potch Gimnasium, Helpmekaar, Pietersburg

Een finaal gespeel en gewen 

Ben Viljoen, Brandwag, Delmas, HTS Sasolburg, Oos-Moot, Piet Potgieter, Randburg, Vereeniging

Een finaal gespeel en verloor
Carletonville, Erasmus, FH Odendaal, Hoogenhout, HTS Vereeniging, Merensky , Middelburg, Potch Normaalskool, Voortrekkerhoogte, Wonderboom

Meeste punte in ‘n finaal

82 – 2015 (Garsfontein/HTS Middelburg)
68
 – 2018 (Monument/Helpmekaar)
66 – 1998 (AHS/Waterkloof), 2017(Monument/Nelspruit), 2024Garsfontein/Waterkloof
63 – 2011 (Waterkloof/Florida), 2023(Garsfontein/EG Jansen
61
– 2019 (Menlopark/Helpmekaar)
60 – 2008 (Garsfontein/EGJansen)

Grootste punteverskil in ‘n finaal

46
 – 2018 (Monument/Helpmekaar)
27
– 2019 (Monument/Helpmekaar)
21 – 1922 (Pretoria Boys High/Hoogenhout), 1936 (Rustenburg/Standerton)
20 – 1977 (Stofberg/HTS Tom Naude), 1998 (AHS/Waterkloof), 2000 (Ermelo/HTS John Vorster)

Meeste punte in ‘n finaal deur ‘n speler

25 – 1994 (Dirkie Strydom – AHS)
23 – 1998 (Tiaan Snyman – AHS)

BLOU BULLE SKOLE SE DEELNAME AAN DIE KOMPETISIE

Pretoria Boys High het aan en af aan die kompetisie deelgeneem vanaf  1920 tot 1929 en weer vanaf 1979 tot 1985.

NTvl skole neem nie deel aan die kompetisie in 1952 en 53.

Affies neem  nie deel aan die kompetisie vir die periode 1962 tot 1968. 

​Monument neem nie deel vir 'n paar jaar in die 80;s. Moet dit nog bevestig

Affies en Waterkloof neem die laaste keer amptelik aan die N.Tvl liga deel in 1996 omdat sekere skole nie meer bereid was om teen die 2 skole te speel nie. In die periode 1997 tot 2006 het Affies en Waterkloof teen mekaar gespeel en albei spanne het dan in die kwart en later die halfeind rondte van die BB liga begin deelneem aan die reeks. Dit het heeltemal verander met die instelling van die Makro skole kompetisie.

In 2007 besluit al die Blou Bulle skole buiten Waterkloof om nie aan die kompetisie deel te neem nie. Dit is ook die geval in 2008, 2009 en 2010. Waterkloof en Eldoraigne neem steeds deel aan die kompetisie in hierdie tyd. Buiten Affies keer al die Blou Bulle skole terug na die Beeld Trofee reeks in 2011. 

DEELNAME AAN "ADMIN" BEKER

Daar sal altyd verskillende opinies wees oor die voor en nadele van ‘n reeks soos die "Admin Beker"..

Hopelik is ‘n bekende speler verkeerd aangehaal met die afskop van die Beeld Trofee ‘n paar jaar gelede naamlik “ Met so ‘n kompetisie word spelers geleer wat dit is om te wen en verloor”. Nodeloos om te sê daar was dadelik die vraag gevra beteken dit dat alle ander wedstryde wat op skoolvlak gespeel word, gespeel word om gelykop te eindig? 

Daar is ook geen aanduiding in resultate van Cravenweek spanne en ranglyste dat sodanige kompetisie die Noord van die Vaal skole noodwendig beter maak as die res van die land nie.

Buiten Pretoria Boys High wat aan en af aan die reeks deelgeneem het was daar weinig ander Engelse skole wat aan die kompetisie deelgeneem het. Die wat in die 20 en 30's deel daarvan was bestaan nie meer nie. Geen van die bestaande Engelse skole soos KES, Jeppe, ens het ooit aan dit deelgeneem????

Van die Engelse skole Noord van die Vaal het in '64 4n 65 hulle spelers nie beskikbaar gestel vir die Craven week spanne nie wat dalk 'n vingerwysing was na die "Admin" beker kompetisie?
​

AFFIES SE DEELNAME AAN DIE REEKS


  • AHS is die suksesvolste skool sedert die ontstaan van die kompetisie in 1920. AHS het 21 keer in die finaal gespeel, 14 keer die beker gewen, 4 keer gelykop gespeel en 3 keer as naaswenners uit die stryd getree.  Vir tellings, opponente, ens. van die onderskeie jare lees hier. 
  • AHS verloor nie ’n finaal waarin die 1e Span speel sedert 1970 nie. 
  • Verloor 5 wedstryde deur die jaar in 1994, 2004 en 2006 maar wen die Direkteurs/Beeld Finaal
  • Affies is die eerste skool wat 6 jaar na mekaar vanaf 1995 tot 1999 onoorwonne was in die finaal.
  • In 2006 is dit die eerste keer sedert die instelling van die Beeld Trofee in 1994 dat ’n skool 4 spanne in die Beeld Trofee finaal het. 
  • In 2006 word AHS se 1e Span die eerste naaswenner van ’n streek wat die finaal van die Beeld Trofee wen.
  • Die volgende Affie spelers het in drie finale gespeel en was elke keer aan die wenkant: Eugene Marx 1994 – 1996, Werner Pieterse 1997 – 1999 en Nicol Knoetze 1997 – 1999.
  • Carel Kriek is die suksesvolste afrigter in die geskiedenis van die kompetisie met 9 oorwinnings en 1 gelykop uitslag in die finaal.(Periode 1994 - 2004)
  • As  afrigting kombinasie is Carel Kriek en Sakkie van der Walt die mees suksesvolste afrigters met 8 oorwinnings en 1 gelykop uitslag in die finaal. (Periode 1995 - 2004)
  • Fanie Grobler is die mees suksesvolste afrigter van 'n 0/16 span met 5 oorwinnings in die finaal vanaf 1999 tot 2003. Saam met Karel Stander is hulle die mees suksesvolste afrigtingspan met 4 oorwinnings in die finaal vanaf 2000 - 2003.
  • Spelers wat in 1998  as 0/14A span die Beeld Trofee gewen het en in die jare daarna 0/15A, 0/16A  en 1e span in 2001 en 2002 gespeel het was elke jaar lid van 'n span wat die Beeld Trofee finaal gewen het.
Proudly powered by Weebly