Johan van Zyl en Sean Thungo het herstel van hulle beserings en is ingesluit in die groep.
Marnus Potgieter is nie oorweeg na sy besering teen Paarl Gimnasium nie. Marnus het 'n operasie ondergaan aan sy knie en dit klink of hy vir ongeveer 10 weke uit sal wees. Kom ons hou duime vas vir hom dat dit minder as 10 weke sal wees!!