AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

WIT BULLE VS MARITZBURG COLLEGE  - 22 JULIE 2023

5/27/2023

 
Dit was die 27e  keer sedert 1996 dat die twee skole buiten Covid 19  onafgebroke teen mekaar speel.
​
Tellings van die 27 
wedstryde gespeel kan hier gesien word. 

Tellings van ander wedstryde gespeel teen MC kan hier gesien word. .


WIT BULLE (Beginspan)

15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13 Theuns Maritz 12. Antonie Fourie 11.Eagen Roux10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Ruan Lippold 7. Juan Vorster. 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff  3. Ethan van Dyk 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K)
​​
RESERWES GEBRUIK:

 James Gerber vir Juan Vorster

​TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Ouers van die 1e Span spelers

WEDSTRYD
Na die Jeppe wedstryd was Ruben Pienaar(10) weer terug maar Ruan Smuts(3) se  seisoen het tot 'n einde gekom. Dieter Schubert is uit vir die res van seisoen na besering voor die Craven Week en Janco Purchase(12) sal weer reg wees vir wedstryd teen Waterkloof..Geluk aan James Gerber wat die eerste keer die Wittrui oor sy kop trek. James is die 29ste speler wat die seisoen vir die 1e span speel.

​Met kleinkinders sport wat gister my hele dag opgeneem het, beurtkrag wat in die Kaap nie jou maat is nie en internet wat aan en af is waar ek in Heroldsbaai is was dit nog nie moontlik om die vol wedstryd te kyk nie.

Wat my opgeval het van die inligting wat ek het is:
Halftyd was die Wit Bulle voor 14/6?
Al die driee is deur die agterlyn gedruk?
Lyk of ons swaar gekry het voorlangs in die 2e helfte?
. 
​AHS: 30(14)
Driee: Eagen Roux 2x, Stephan Brits 2x, Migael de Lange..

Skoppe: Ruben Pienaar 3 doelskoppe.
MC: 50 (6)

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

AFFIES VS GREY COLLEGE - 20 MEI 2023

5/20/2023

 
Dit was die 46ste keer dat die skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1923.
​Tellings van die 46 
wedstryde gespeel kan hier gesien word. 

Tellings van ander wedstryde gister gespeel teen GC kan hier gesien word. Affies het net soos 2022 meer wedstryde gewen as verloor.
Wen     - 17
Verloor - 11

Tellings van al die spanne van 1993 tot op datum.


Geskiedenis  van Affies vs Grey plus statistiek kan hier gelees word.

WIT BULLE beginspan:

15. 
Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Antonie Fourie
12. Janco Purchase (O/K)
11. Ivandre van Wyk
10, Ruben Pienaar
  9. Hendre Schoeman
  8. Dieter Schubert
  7. Ruan Lippold 

  6. Braam Swanepoel
  5. JD Hattingh
  4. Johnathan Eloff 
  3. Ruan Smuts
  2. Ethan van Dyk
  1. Steyn Truter (K)
​​
RESERWES GEBRUIK:
 -  Eagen  Roux vir Ivandre van Wyk ,
 -  Juan Vorster vir Braam Swanepoel
 -  FC van Rooyen vir Ethan v Dyk

​TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Stehan Heymans. OA 2022. Wit Bulle 2021, 2022 (Kapt)

WEDSTRYD

Met die halftyd telling 7 - 29 in Grey se guns sou die Wit Bulle met 'n 2005 comeback vorendag moes kom om die wedstryd te wen!!
Dit het nie gebeur nie en op die einde moes de Wit Bulle die aftog blaas met die eindtelling 19 - 60 in Grey College se guns!


Punte aangeteken:

​AHS: 19(7)
Driee: Dieter Schubert 2x en Ruan Lippold 1x

Skoppe: Ruben Pienaar 2  doelskoppe.
GREY COLLEGE:60 (29)

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

AFFIES SE WIT BULLE VS KING EDWARD SCHOOL 13 MEI 2023

5/13/2023

 
Dit was die 15e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1997.
​
Tellings van 
wedstryde gespeel  kan hier gesien word.  

Tellings van ander wedstryde gespeel vandag teen KES en ander skole gedurende die afgelope week  kan hier gesien word.


WIT BULLE beginspan:

15. 
Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Antonie Fourie
12. Janco Purchase (O/K)
11. Ivandre van Wyk
10, Ruben Pienaar
  9. Hendre Schoeman
  8. Dieter Schubert
  7. Ruan Lippold 

  6. Braam Swanepoel
  5. JD Hattingh
  4. Johnathan Eloff 
  3. Ruan Smuts
  2. Ethan van Dyk
  1. Steyn Truter (K)
​​
RESERWES GEBRUIK:
 - Neil Collins vir Ivandre van Wyk,
 - Juan Vorster vir Braam Swanepoel



WEDSTRYD
​Geluk aan Neil Collins wat vandag die eerste keer die Wittrui oor sy kop getrek het toe hy Ivandre van Wyk vervang het.

​Met die halftyd telling 12 -10 in die Wit Bulle se guns het my bygeloof oor die speel op die A veld ingeskop.

Speel in die 2e helfte van Noord na Suid wat wel die geval was vandag en die rede? Speel met die son in jou rug, die wind (daar was vandag net 'n ligte briesie) waai gewoonlik van Noord na Suid en as jy mooi kyk sal jy sien dat om van Noord na Suid te speel  lyk dit of dit afdraande is en siedaar!! Na 'n verdere 31 punte in die 2e helfte stap die Wit Bulle van die veld as die wenners..Telling, 43 - 20..

Die Bulle het 'n paar mooi driee vandag gedruk!!!.


Punte aangeteken:

​AHS: 43(12)
Driee: Antonie Fourie en Ethen van Dyk 2 elk. plus een elk vir Migail de Lange, Hendre Schoeman en Braam Swanepoel, 

Skoppe: Ruben Pienaar 4 x doelskoppe
KING EDWARD SCHOOL:20 (10)

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

AFFIES SE WIT BULLE VS PAUL ROOS GIMNASIUM - 1 MEI 2023

5/1/2023

 
Dit was die 23e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1946.
​
Tellings van
wedstryde gespeel  kan hier gesien word.  

Tellings van ander wedstryde gespeel  op Wildeklawer kan hier gesien word.


WIT BULLE beginspan:

15. 
Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Antonie Fourie
12. Janco Purchase (O/K)
11. Ivandre van Wyk
10, Ruben Pienaar
  9. Hendre Schoeman
  8. Dieter Schubert
  7. Ruan Lippold 

  6. Braam Swanepoel
  5. JD Hattingh
  4. Johnathan Eloff 
  3. Ruan Smuts
  2. FC van Rooyen
  1. Steyn Truter (K)
​​
RESERWES GEBRUIK:
 - Werner Vrey vir Steyn Truter
 - Juan Vorster vir Braam Swanepoel



WEDSTRYD
Halftyd is die telling 10 - 14 in PRG se guns. 

Met slegs 3 minute oor loop die Wit Bulle voor 25 - 24 na 'n langs strafskop deur Ruben Pienaar.
In die laaste minuut druk PRG die wen drie, verdoel dit en met die eindfluitjie wat blaas loop PRG van die veld as die oorwinnaars, 25 - 31!​

Punte aangeteken:
AHS: 25(10)
Driee: Ruan Lippoldt, FC van Rooyen en Janco Purchase druk elk 'n drie.

Skoppe: Ruben Pienaar 2 x doelskoppe en 2 x strafskoppe..
PAUL ROOS GIMNASIUM: 31 (14)​

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

    Argiewe

    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly