Tellings van wedstryde gespeel kan hier gesien word.
Tellings van ander wedstryde gespeel vandag teen KES en ander skole gedurende die afgelope week kan hier gesien word.
WIT BULLE beginspan:
15. Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Antonie Fourie
12. Janco Purchase (O/K)
11. Ivandre van Wyk
10, Ruben Pienaar
9. Hendre Schoeman
8. Dieter Schubert
7. Ruan Lippold
6. Braam Swanepoel
5. JD Hattingh
4. Johnathan Eloff
3. Ruan Smuts
2. Ethan van Dyk
1. Steyn Truter (K)
RESERWES GEBRUIK:
- Neil Collins vir Ivandre van Wyk,
- Juan Vorster vir Braam Swanepoel
WEDSTRYD
Geluk aan Neil Collins wat vandag die eerste keer die Wittrui oor sy kop getrek het toe hy Ivandre van Wyk vervang het.
Met die halftyd telling 12 -10 in die Wit Bulle se guns het my bygeloof oor die speel op die A veld ingeskop.
Speel in die 2e helfte van Noord na Suid wat wel die geval was vandag en die rede? Speel met die son in jou rug, die wind (daar was vandag net 'n ligte briesie) waai gewoonlik van Noord na Suid en as jy mooi kyk sal jy sien dat om van Noord na Suid te speel lyk dit of dit afdraande is en siedaar!! Na 'n verdere 31 punte in die 2e helfte stap die Wit Bulle van die veld as die wenners..Telling, 43 - 20..
Die Bulle het 'n paar mooi driee vandag gedruk!!!.
Punte aangeteken:
AHS: 43(12)
Driee: Antonie Fourie en Ethen van Dyk 2 elk. plus een elk vir Migail de Lange, Hendre Schoeman en Braam Swanepoel,
Skoppe: Ruben Pienaar 4 x doelskoppe
KING EDWARD SCHOOL:20 (10)
1e Span seisoen opsomming kyk hier!