AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES vs KES - 25 MEI 2024

5/25/2024

 

Dit was die 16e keer wat Affies en KES se eerste spanne teen mekaar speel sedert 1997

Vir die tellings van die 16 wedstryde gespeel kyk hier.


Vir die tellings van die 23 wedstryde gister gespeel kyk hier.

WIT BULLE (Beginspan)
1. Werner Vrey
2. Christiaan Potgieter
3. Ruan Smuts*
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh*
6. Stefan McDonald
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold*
9.  Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar*
11. Eagen Roux
12. Janco Purchase* (K)
13. Hendre Schoeman*
14. Nicolaas Grobler.
15. Ruben Groenewald

 * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
 ​  
RESERWES GEBRUIK

Deon Botes, Juan Vorster, MJ de Jager, Petrus Rauenbach en Elwin Jansen van Vuuren wat vir die eerste keer die wittrui aantrek!


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  •  Afrigters van 1e span

WEDSTRYD

Die streaming van die Wit Bulle wedstryd kan net beskryf word as 'n "gemors"!

Ruben Pienaar teken vir die 2e keer die seisoen 22 punte aan in 'n wedstryd  wat hom 20e plaas op die lys van meeste punte aangeteken in 'n wedstryd van alle tye..

Kyk hier vir 'n lys van meeste punte aangeteken in 'n wedstryd deur 'n span en 'n speler. Ook meeste driee gedruk deur 'n span in 'n wedstryd..:


PUNTE
 
AHS - 5218)

Driee: 2elk Zirk Meyer en Eagen Roux. 
           1elk Ruben Pienaar, Nicolaas Grobler en Ruben Groenewald.
Skoppe: Ruben Pienaar, 4x doelskop en 3x strafskoppe..

​KES - 26(14)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

AFFIES vs GREY COLLEGE - 18 MEI 2024

5/19/2024

 

Dit was die 47 ste keer wat Affies en Grey College se eerste spanne teen mekaar speel sedert 1923..

Vir die tellings van die 47 wedstryde gespeel kyk hier.

Dit is slegs die 2e jaar dat met 29 spanne teen mekaar gespeel word. Vir die tellings van die ander 28 wedstryde Saterdag gespeel kyk hier.


WIT BULLE (Beginspan)
1. Werner Vrey
2. Ethen van Dyk*
3. Ruan Smuts*
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh*
6. Stefan McDonald
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold*
9.  Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar*
11. Hugo Snyman
12. Janco Purchase* (K)
13. Hendre Schoeman*
14. Rikus Strydom
15. Ruben Groenewald

 * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
 ​  
RESERWES GEBRUIK

Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Luan Potgieter/Stefan McDonald.


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  •  Jurie Linde OA 2013.  Wit Bulle 2012,2013

WEDSTRYD
.Ek hou bou wat ek voorheen genoem het en dit is dat ek nie meer kommentaar oor wedstryde gaan lewer nie.
Lees die Affie/Grey gekiedenis en statistiek hier en die tellings van al die wedstryde gespeel sedert 1993 hier.

PUNTE
 
AHS - 2716)

Driee: 1 elk  Ruben Pienaar, Ethen van Dyk.
Skoppe:  Ruben Pienaar - 1x doelskop en 5x strafskoppe..

​GREY COLLEGE - 31(7)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

AFFIES vs GREY COLLEGE 1923 - 2023 .            waar dit begin het!!!

5/13/2024

 
Die berig hieronder verskyn in die Môrester koerant van September 1923..

Die Hoër Skoolspan wat na verwys word is Pretoria Boys High wat die wenners van die Admin Beker was in 1923..

Vir die Geskiedenis, tellings ens. lees hier
Picture

WIT BULLE VS OAKDALE SE BULLE - 4 MEI 2024

5/6/2024

 
​Dit was die 6e keer dat Affies se Wit Bulle teen Oakdale se Bulle speel. Die eerste wedstryd was in 1991. Affies wen 5 en Oakdale 1.

Vir die tellings van die twee spanne kyk hier


WIT BULLE (Beginspan)
1. Roal Kruger
2. Ethen van Dyk*
3. Ruan Smuts*
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh*
6. Stefan McDonald
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold*
9.  Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar*
11. Hugo Snyman
12. Janco Purchase* (K)
13. Hendre Schoeman*
14. Eagen Roux*
15. Ruben Groenewald

 * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
 ​  
RESERWES GEBRUIK

Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Christiaan Potgieter/Ethen van Dyk, MJ de Jager/Ruan Lippold, Petrus Rauyenbach/Eagen Roux

BESERINGS
  • Luan Potgieter, Nicolaas Grobler en Rikus Strydom.

TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Charl Else. OA 1996. Wit Bulle 1995,1996(Kapt)

WEDSTRYD
Geluk aan Roal Kruger wat vir die eerste keer in die beginspan uitdraf. Ook Petrus Rautenbach se eerste wedstryd vir die Wit Bulle toe hy opkom as reserwe.
 
PUNTE
 
AHS - 43(17)
​
Driee:
2x Hugo Snyman, 1 elk Zirk Meyer, Hendre Schoeman, Ethen van Dyk en Stefan McDonald
Skoppe: 
​Ruben Pienaar - 1x doelskop.

​OAKDALE LANDBOU - 10(10)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

WIT BULLE VS PAARL BOYS HIGH SCHOOL 1 MEI 2024

5/2/2024

 
​Dit was die 25ste keer dat Affies en Paarl Boys teen mekaar speel.. Die eerste wedstryd was in 1947. Die Wit Bulle het met die wen die skaal weer in Affies se guns geswaai - AHS 13 en PBHS 12 gewen.

Vir die tellings van die twee spanne kyk hier


WIT BULLE (Beginspan)
1. Werner Vrey*
2. Ethen van Dyk*
3. Ruan Smuts*
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh*
6. Stefan McDonald
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold*
9.  Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar*
11. Rikus Strydom
12. Janco Purchase* (K)
13. Hendre Schoeman*
14. Eagen Roux*
15. Ruben Groenewald

 * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
 ​  
RESERWES GEBRUIK

Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Hugo Snyman/Rikus Strydom.

BESERINGS
  • Luan Potgieter steeds beseer.
  • Nicolaas Grobler beseer en sal teen KES weer oorweeg kan word.

TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Janco Uys. OA 2018. Wit Bulle 2017,2018.

WEDSTRYD
Geluk aan die Wit Bulle met 'n welverdiende oorwinning.
 
Aantal punte in die wedstryd was 64  wat gelyk is aan die meeste nog in 2008 toe dit ook 64 was. Die Wit Bulle het 34 - 30 gewen in 2008..
​
Ruben Pienaar het 25 punte aangeteken wat die meeste punte is in 'n wedstryd vanjaar. Dit plaas hom 9e op die lys van alle tye saam met Dirkie Strydom van 1994 en Stephen Botha van 2002.

Dit was ook die eerste wedstryd van 2024 dat die  skopper 'n 100% slaag syfer gehad het met hulle skoppe pale toe.


PUNTE
 
AHS - 43(24)
​
Driee:
1 x​ -  Zirk Meyer, Ruben Pienaar, Janco Purchase, Ethen van Dyk
Skoppe: 
​Ruben Pienaar - 4x doelskoppe en 4x strafskoppe.
Ruben Groenewald - 1x strafskop. 

​PAARL BOYS HIGH SCHOOL - 21(7)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

    Argiewe

    July 2025
    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly