Geluk aan Ruan (Patches) wat na afloop van die Coca Cola 0/19 Krieket week aangewys is as:
Bouler van die week.
All rounder van die week.
Speler van die week.
Die kersie op die koek is dat Ruan ook ingesluit is in die 2016 SA skole krieket span. Hy is die 1e Affie wat vir rugby en krieket die SA skolespan sal verteenwoordig.
Ruan is die 12e speler in SA sedert 1974 wat die prestasie behaal. Lys van spelers:
1. Lee Barnard – King Edward VII School (1974)
Malcolm Thompson – Maritzburg College (1974)
3. Chris Smit – Grey College (1979)
4. Gerbrandt Grobler – Grey College (1981)
5. Helgard Muller – Grey College (1982)
6. Frans Cronje – Grey College (1985)
7. Errol Stewart – Westville Boys High (1987)
Udo Goedeke – Maritzburg College (1987)
9. Greg Miller – Grey High School PE (1991)
10. Herschelle Gibbs – Bishops (1992)
11. Adrian Penzhorn – Maritzburg College (2002)
12. Ruan de Swardt – Afrikaanse Hoer Seunskool (2016)
Ek mag dit maar weer se - "Wat 'n fenominale prestasie"!!!!!
*****************************
Geluk aan Ruan de Swardt (Patches) wat die besondere prestasie behaal om net soos AB de Villiers vir 'n 2e jaar gekies te word om vir die Northern Titans o/19 krieket span te speel.
Ruan is ook die kaptein van die 2016 Affie 1e krieket span.
Ruan en AB is volgens my inligting die enigste twee Affie spelers wat 2 jaar vir die 1e span rugby gespeel het en ook 2 jaar vir die Northern Titans o/19 span speel.
'n Lys van Affie rugby spelers wat vir die BB Craven Week, die SA Skole rugby of SA Skole krieket spanne gespeel het verskyn hieronder
*********************************************************************************************