Dit was die 15e keer wat die twee skole teen mekaar speel sedert 1996. Vir die 1e span tellings per jaar kyk hier.
Daar is 18 wedstryde gespeel met Affies wat al 18 wen. Vir die detail tellings kyk hier..
BEGIN SPAN
15.Migael de Lange
14.Gustav Maritz
13.Tiaan de Wet
12.Heinrich Horn
11.Karel vd Westhuizen
10.Stehan Heyman (K)
9.Stephan Brits
8.Dieter Schubert
7.Beyers Roos
6.Ewan v Heerden
5.Andreas Burger
4.Anton Grotius
3.Zack Maritz
2.Hanro Venter
1.Steyn Truter
BESERINGS
- JL v Rensburg - 15.
RESERWES GEBRUIK:
- Abel Pretorius, Erich Jooste, Mikail Kholer, Risima Sambo en FC v Rooyen.
WEDSTRYD
'n Wedstryd met geen voorspeler wat 'n drie druk .Na 12 minute druk Tiaan de Wet (no 13) sy eerste van 3 driee. Die Wit Bulle druk nog 'n drie en is halftyd 14 - 3 voor.
eppe slaag daarin om vir groot gedeeltes van die 2e helfte bal besit te behou. Nie-teenstaande druk Tiaan nog 2 driee waarvan een 'n laaaang een was. Skrum amper op die Bulle se doellyn, Affies kry die bal met Heinrich Horn war deur die verdediging sny en na Tiaan laat loop wat amper van die halflyn af haakskene wys vir die Jeppe snellers. Hy druk 'n drie om te onthou in die hoek net voor die Appelkas.
Tiaan Heymans het 'n voltal met sy skoppe pale toe deur met 5 uit 5 van sy doelskoppe te slaag. Wat weer opvallend vir my was is die doodse stilte wat daar was wanneer die skoppers aangele het pale toe!!.
Die Wit Bulle stap van die velde met 'n welverdiende oorwinning van 35 - 17.
Vir hoogtepunte van die wedstryd kliek op die volgende skakel. www.youtube.com/watch?v=30PoS7sI9Eg
PUNTE:
AHS: 35(14)
Driee:Tiaan de Wet x3 en Migael de Lange x2 .
Skoppe: Stehan Heymans 5 x doelskoppe
JEPPE: 17(3)
1e Span seisoen opsomming kyk hier!