Piet is op 23 Desember 2023 oorlede.
Hiernaas 'n foto van Piet toe hy Affies besoek het in 2023.
Vlnr - Richard (Seun) Piet, Noah (kleinseun in G11), en Mnr Perry Joynt (Hoof AHS). Richard 1993 en David 1991 is albei Oud Affies. Foto op die OAB Facebook.
Na die foto is daar 'n kort CV van Piet wat ek opgestel het vanaf inligting van hom ontvang 5 jaar gelede.
Saam met Sakkie van den Heever is Piet, 23 jaar('69) en Sakke, 23 jaar die 1970 1e span afrigters. Die jongste afrigters wat die 1e span afrig en ooit sal afrig!!!!
Piet se CV:
- 1968
- Afrigter 4e span
- Rugby Organiseerder
- Tydelike aanstelling as onderwyser
- 1969
- Piet word op 23 jarige ouderdom 1e span afrigter saam met Piet Steyn.
- 1e span laaste paar wedstryde hoofsaaklik st 9’s ter voorbereiding vir 1970.
- Afrigter 1e en 2e span
- Permanente aanstelling plus Senior. Assistant Buitemuurs!
- Rugby Organiseerder
- TUKS
- 1e span Carltonbeker wenners
- 1970
- Piet gebruik oud Springbok Lukas Strachan as motiveerder vir die 1e span!!
- 1e Span wen Admin. Beker vir 3e keer sedert 1940
- Afrigter 1e en 2e span
- Rugby Organiseerder
- 1971
- Welkom toernooi
- Einde van seisoen ter voorbereiding vir 1972.
- Eerste toernooi wat Affies aan deelneem.
- Afrigter 1e en 2e span
- Rugby Organiseerder
- Welkom toernooi
- 1972
- Afrigter - Drie Druk sewes span
- Deel Admin. Beker met Nelspruit.
- Rugby Organiseerder
- 1973
- AHS Rugbyweek/kliniek.
- AHS, Paarl Gim, Welkom Gim, HS Bellville, HS Langenhoven en HS Lyttleton neem deel.
- Eerste rugby week aangebied deur AHS.
- Rugby Organiseerder
- Bestuurder - NTvl Craven week span (mnoorwonne op CW)
- AHS Rugbyweek/kliniek.
- 1974
- Rugby Organiseerder
- Bestuurder - NTvl Craven week span
- 1975
- Afrigter - o/14A. Liga wenners en beste junior span
- AHS Rugby Organiseerder
- 1976 Adjunk Hoof Nelsprit HS
- 1980 Hoof HS Klerksdorp
- 1985 Streek Inspekteur Vereeniging
- 1986 Direkteur van Onderwys Jeugaangeleenthede
- 1999 2004 Rektor Centurion Kollege.