Huidiglik is daar 4 Oud Affies direk betrokke by rugby in Ierland.
Die eerste kontak gaan sover terug as die 1968 Britse Leeus Toerspan na SA.
Huidiglik is daar 4 Oud Affies direk betrokke by rugby in Ierland. Met die Paastoernooie om die draai is die enigste opsie Maandag 26 Maart. Helpmekaar speel vanaf Donderdag 29 Maart in een van die toernooie..
Tensy die wedstryd op 'n weeksdag plaasvind is daar geen Saterdag beskikbaar vir die res van die seisoen nie! *************************************************************************************************** Opgedateer met korrekte foto van Trevor Jobe.
Saterdag 7 April pak die Goue Oues van Affies en Paarl Gim mekaar as deel van die 150 jaar vieringe van PBHS. Dit was die 6e keer wat die 2 skole teen mekaar gespeel het sedert 1985. Kyk hier vir die historiese tellings.
|
Argiewe
January 2025
|