Nie net die kwaliteit maar ook die platforms wat baie gebruikers vriendelik is.
Dit is slegs die 3e keer wat Affies en Oakdale teen mekaar speel sedert 1991.
Die organiseerders van die Noord/Suid toernooi kan hulle self op die skouer klop vir die kwaliteit van die uitsending hetsy op die DSTV App of Youtube!
Nie net die kwaliteit maar ook die platforms wat baie gebruikers vriendelik is. Dit is slegs die 3e keer wat Affies en Oakdale teen mekaar speel sedert 1991. 23 April 2021 was 'n geskiedkundige dag vir Affie rugby met die eerste wedstryde wat gespeel is sedert 14 Maart 2020. 2020 Was die kortste seisoen sedert 1920 maar 2021 is nie die seisoen wat die laatste begin het nie. In 1948 het die spanne eers begin oefen in Junie a.g.v. 'n polio epidemie en is daar rekord van net 7 skole wat teen gespeel is in 1948. Vrydag 23 April - 1e en 2e span. Spelers in rooi is Gr 11. 2e SPAN WEDSTRYD vs MONNAS KWAGGAS(2e)
Dit was die eerste keer sedert 2010 wat die twee spanne teen mekaar speel. Was 'n wedstryd van twee helftes. Die halftyd telling was 5 - 21 in Monnas se guns. Met die wind van agter het Affies stadig maar seker die oorhand gekry en wen uiteindelik 24 - 21. 1e SPAN WEDSTRYD vs NOORD KAAP SPELERS
18 - Tiaan Loretz 19 - Van Wyk Grotius 20 - Andre Smith 22 - Stehan Heymans
- Francois Roets 2021
- Andre Smith 2021 - Qeuwin Nortje 2021 WEDSTRYD Seker die grootste frustrasie vir almal wat die wedstryd wou kyk wat gestroom sou word was die platform wat gebruik is om die wedstryde uit te saai. Alle aanduidings is dat die platform wat gebruik gaan word vir die Noord/Suid toernooi 'n handomkeer gaan wees. Die ondersteuners wat die wedstryd gesien was dit eens dat die halftyd telling van 5 - 0 in Affies se guns, Noord Kaap gevlei het. Die tweede helfte was meer van dieselfde in die 1e gedeelte daarvan. Daarna moes Affies die spreekwoordelike "stops" uittrek om Noord Kaap weg te hou van hulle doellyn. Noord Kaap het hulle enigste drie laat in die tweede helfte aangeteken. Affies se driee is gedruk deur voorspelers? PUNTE: AHS: 19 (5) Driee: Damien Oosthuizen, Louwrens de Lange en Dillon Smith Skoppe: Riaan Gerber 2 x doelskoppe NOORD KAAP: 7 (0) Die finale proefwedstryde is Vrydag 16 April gespeel. Die "hoofwedstryd" was tuseen die twee spanne wat hier onder verskyn.
Spelers in blou is Gr 12 en in rooi Gr 11. * - 1e Span 2020 # - SARU o/18 EPD groep ^ - SARU o/17 EPD groep Met 2020 agter die rug sien ons almal uit na die 2021 seisoen! In 2021 sal daar heelwat spelers wees wat vir die 1e keer die Wittrui sal aantrek!!! Ek het bevestiging dat geen toeskouers toegelaat sal word by wedstryde wat op AHS se velde of velde onder die skool se beheer (Pretoria en Quins) gespeel sal word nie!
PROEWE Soos ek hierdie nota skryf is die AHS proewe reeds aan die gang. Dit vind plaas vanaf Maandag die 13e tot Vrydag die 16e April. Die finale oopspan proewe vind Vrydag plaas a.g.v. die AHS Opedag op Saterdag die 17e. Ek sal Donderdag die spanne vir Vrydag se laaste oopspan proewe op my Blog plaas. SEISOEN Die voorlopige program vir 2021 verskyn hier. Daar sal met soveel spanne moontlik teen opponente gespeel word gegewe die Covid maatreëls. Reis en verblyf ’n groot uitdaging. Die volgende wedstryde se teenstanders is nog uitstaande soos in geel aangedui op die 2021 program:
NOORD/SUID TOERNOOI 27 April – 1 Mei Wedstryd program soos hieronder. Alle 1e en 2e span wedstryde vind plaas op Affies se A veld en word “gestream” deur SSL (School Sport Live) https://schoolsportlive.com |
Argiewe
July 2024
|