Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

WIT BULLE VS DURBAN HIGH SCHOOL - 31/3/2023

3/31/2023

 
Die twee skole se eerste spanne speel vir die eerste keer teen mekaar in 1981. In totaal 5 wedstryde tot en met 2023. Wit Bulle wen 4 en DHS 1

WIT BULLE

15. 
Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Ivandre van Wyk
12. Janco Purchase (O/Kapt)
11. Eagan Roux  
10, Ruben Pienaar
  9. Hendre Schoeman
  8. Dieter Schubert
  7. Ruan Lippoldt 

  6. Juan Vorster 
  5. JD Hattingh
  4. Johnathan Eloff 
  3. JJ Koekemoer 
  2. FC van Rooyen
  1. Steyn Truter (Kapt)
​
Geluk JJ Koekemoer, Ivandre v Wyk en JD Hattingh wat vir die eerste keer die seisoen in die beginspan opdraf.

​Geluk Steyn Truter wat die  107e Kaptein van die Wit Bulle is sedert 1921!

​
RESERWES GEBRUIK:
  • Ruben Dreyer vir  JD Hattingh (Bloed)
BESERINGS
Theuns Maritz en Naude Lourens is sodanig beseer dat hulle uit is vir die seisoen.!
​
WEDSTRYD

Vooraf was dit duidelik dat die wedstryd teen DHS nie maklik gaan wees nie!
Dit was dan ook die geval met DHS wat 'n drie druk van die afskop nadat 'n skop van Affies afgestorm is.
Strafskop vir DHS en Wit Bulle is 0 -10 agter.
Affies druk 'n lang drie uit hulle eie halfgebied en telling is 7 - 10. DHS. druk nog 'n drie en halftyd is die telling 7 - 17 in DHS se guns.

DHS se verdediging in die 1e helfte en ook groot gedeelte van 2e helfte was rotsvas en deurkom kans basies nil!. 

DHS het met die Wit Bulle wat hulle onder druk geplaas het in die 2e helfte 2 geel kaarte gekry en die Wit Bulle druk 2 driee en skop 2 strafskoppe oor  wat die telling    24 - 17 maak. DHS druk 'n drie in beseringstyd en  die Wit Bulle wen die taai stryd 25 - 24.

Dit was 'n moeilike een maar ek haal Oom Boy Louw aan  "Looks at the scoreboard".


PUNTE:
AHS: 25(7)


Driee: Hendre Schoeman, Steyn Truter, FC van Rooyen.

Skoppe: Ruben Pienaar 2x doelskoppe en 2x strafskoppe..

DHS: 24 (017)​

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

AFFIES VS HELPMEKAAR - 18 MAART 2023

3/18/2023

 
Die twee skole speel sedert 1928 teen mekaar. Naas Pretoria Boys High se 117 wedstryde is dit die skool wat die 2e meeste aantal wedstryde teen gespeel is naamlik 66 sedert die ontstaan van Affies in 1920.

Ingesluit vandag, het Affies 41 wedstryde gewen, HM 20 en 5 was gelykop. 

Vir  tellings van wedstryde teen Helpmekaar, Ellisras en HTSJV kyk hier!


WIT BULLE 18 Maart 2023

15. 
Migael de Lange #
14. Stephan Brits #
13. Naude Lourens *
12. Janco Purchase * (O/Kapt)
11. Eagan Roux *  
10, Ruben Pienaar *
  9. Hendre Schoeman *
  8. Ruan Lippold *
  7. Juan Vorster *
  6. Braam Swanepoel *
  5. Ruben Dreyer *
  4. Johnathan Eloff *
  3. Ruan Smuts *
  2. FC van Rooyen #
  1. Steyn Truter # (Kapt)

  # = 1e Span 2022
​​
​
RESERWES GEBRUIK:
  • JJ Koekemoer vir no 3
  • Ivandre van Wyk # vir no 14 
  • JD Hattingh * vir no 5
  • Dieter Schubert # vir no 8
Geluk JJ Koekemoer wat nou 'n volwaardige Wit Bul is nadat hy opgekom  het as reserwe.

BESERINGS

Theuns Maritz
​
WEDSTRYD

Ek begin my skrywe met my openings lyn van verlede week se wedstryd - Met Super Sport Schools  se teenwoordigheid is dit onwaarskynlik dat daar nie 'n wedstryd van die 1e span in 2023 "gestream" sal word nie. Daarom sal ek myself nie te veel uitlaat oor die wedstryd nie. My woorde was nog nie eers koud nie toe word die eerste wedstrtyd daarna nie gestream nie!!! Hier volg wat ek ontvang het via wapp en na die wedstryd gehoor het. hier uit Nelspruit.

Die Wit Bulle begin teen 'n baie hoe tempo en speel HM spreekwoordelik van hulle voete af.in die begin. Gou word 2 driee gedruk en die Wit Bulle loop voor 12 - 0. 

Toe rooikaart 10 min voor halftyd.

Halftyd telling is steeds 12 - 0 in Affies se guns.

Die telling daarna:

19 - 0 vanaf die afskop
19 - 7
19 - 14
26 - 14
31 - 14
31 - 21
34 - 21
34 - 28
Na strafdrie en geelkaart

41 - 28 Janco Purchase druk onder die pale reg voor die Oud Affie toeskouers en die boodskap wat ek ontvang - Pandemonium!!!!!. Onthou PG en PRG van 2022?

41 - 33 Met ongeveer 3 min 30 sekondes oor! Die langste 3min 30 sek wat ek nog beleef het!!!

Die eindfluitjie blaas en nog 'n wedstryd wat nog lank onthou sal word kom tot 'n einde!!! Welgedaan Steyn en  die Wit Bulle!!!

                                                         AFFIE GUTS!!!!


PUNTE:
AHS: 41(12)


Driee: Naude Lourens, Eagen Roux, Migael de Lange, Stephan Brits en
Janko Purchase 2x.

Skoppe: Ruben Pienaar 4x doelskoppe en 1x strafskop.

HELPMEKAAR: 33 (0)​

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

GESKIEDENIS WORD VANDAG GEMAAK! 'n Affie o/14i span speel vandag!!

3/15/2023

 

​Geskiedenis word gemaak wanneer 'n o/14i span vanmiddag teen Zayo Academy speel.
​
​Tot en met verlede jaar was die maksimum aantal spanne 7 vir elke ouderdomsgroep.

Met 170 spelers wat aanmeld vir die o/14 proewe. Is daar nou ook 'n H en i span!!!

AFFIES TEEN DIAMANTVELD - 11 MAART 2023

3/12/2023

 
AGTERGROND

Affies speel in Kimberley met 28 spanne vir die tweede jaar na mekaar. Omdat soveel spanne betrek word is dit die ideale afskop van 'n seisoen. Dit lyk of dit 'n jaarlikse instelling gaan word in die toekoms om elke jaar die seisoen af te skop in Kimberley.

Vir die rekord. Dit is die 10e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel sedert 1985 met die Wit Bulle wat elke keer aan die wenkant is.


Tellings van die ander spanne kyk hier.

BEGIN SPAN 
15. 
Migael de Lange #
14. Stephan Brits #
13. Naude Lourens *
12. Janco Purchase * (O/Kapt)
11. Eagan Roux *  
10, Ruben Pienaar *
  9. Hendre Schoeman *
  8. Ruan Lippold *
  7. Juan Vorster *
  6. Braam Swanepoel *
  5. Ruben Dreyer *
  4. Johnathan Eloff *
  3. Ruan Smuts *
  2. FC van Rooyen #
  1. Steyn Truter # (Kapt)

  # = 1e Span 2022
​​
​
RESERWES GEBRUIK:
  • Theuns Maritz * vir no 13
  • Ivandre van Wyk # no 11
  • JD Hattingh * vir no 5
Geluk aan al die spelers met ‘n asterix  agter sy van wat gister die 1e keer die Wittrui aangetrek het. Hulle 1e Affie Cap!!! Een van 1582 spelers wat sedert 1921 vir Affies se 1e span gespeel het!!!

​WEDSTRYD

Met Super Sport Schools  se teenwoordigheid is dit onwaarskynlik dat daar nie 'n wedstryd van die 1e span in 2023 "gestream" sal word nie. Daarom sal ek myself nie te veel uitlaat oor die wedstryd nie.

Dit was die 1e wedstryd van die seisoen en met net 4 spelers wat in 2022 vir die Bulle gespeel het was die samespel nie wat dit moet wees nie. Halftyd  telling was na 4 driee 20 - 0 in die Wit Bulle se guns.

Dit word opgevolg met net die drie in die tweede helfte wat verdoel is.en die finale telling 27 - 0 in die Wit Bulle se guns. 

In vergelyking met 2022 is daar net een drie meer gedruk maar 4 van die driee is verdoel.. Ook net een drie gedruk in die 2e helfte. 
Die grondslag is gelê vir die 2023 seisoen. Voorspoed vir die afrigters en die spelers vir die res van die 2023 seisoen.
​

PUNTE:
AHS: 27(20)


Driee: FC v Rooyen (3x), Michael de Lange en Naude Lourens.

Skoppe: Ruben Pienaar 1 x doelskoppe.

DIAMANTVELD: 0 (0)

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

EERSTE EN TWEEDE SPAN VIR SATERDAG TEEN DIAMANTVELD

3/9/2023

 
Kaptein vir Saterdag is Steyn Truter en sy adjudant is Janco Purchase!

Die wedstryde sal heelwaarskynlik op Super Sport Schools gestream word. Die eerste span wedstryd begin 16:00..
Picture
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie