|
Geluk aan Dewald wat ingesluit is in die 2019 SA o/19 toerspan na Georgia.
Vir 'n lys van Oud Affies wat vir die SA o/19 span gespeel het kyk hier, asook al die spelers wat SA 0/20, 21 en 23 gespeel het. Geluk aan Jacques-Lois wat aangewys is as die 51ste Rugby Speler van die Jaar sedert die toekennig die eerste keer gemaak is in 1983.
Lys van spelers sedert 1983 kan hier gesien word. |