Die aantal wedstryde gewen op die dag was:
- Affies 18
- Jeppe 1
- Gelykop 1
Tellings van die ander spanne wat vandag gespeel het kan hier gesien word.
Tellings van die 1e span wedstryde sedert 1996 is hier te sien.
Dit was die 14e keer wat die skool se twee 1e spanne teen mekaar gespeel het sedert 1996.
Die aantal wedstryde gewen op die dag was: - Affies 18 - Jeppe 1 - Gelykop 1 Tellings van die ander spanne wat vandag gespeel het kan hier gesien word. Tellings van die 1e span wedstryde sedert 1996 is hier te sien. Dit was die 44ste keer wat die skool se twee 1e spanne teen mekaar gespeel het sedert 1923.
Die aantal wedstryde gewen op die dag was: - Grey Kollege 17 - Affies 9 - Gelykop 1 Kort opsomming van die Derby verskyn hier. Tellings van die 1e span wedstryde verskyn hier Tellings van die ander spanne sedert 1993 verskyn hier. Geskiedenis. word gemaak met die twee spanne wat vir die eerste keer teen mekaar speel.
Nie 100% seker oor die wedstryd reels nie maar dit is gewoonlik 20 min aan 'n kant, rolling subs word gebruik, net Oupa skrums word toegelaat en daar word nie pale toe geskop nie DATUM: Vrydag 17 Mei TYD: 16:30 VELD: Grey College A veld Oud Affies en Affie ondersteuners is welkom om lekker te kom saam kuier na die wedstryd by die Grey klubhuis. 'n Voorlopige lys van Oud Affies wat beskikbaar is om Vrydag te speel is as volg: Anderson Deon Botha Hennie Botma Peet Bye Everard De Jager Pieter De Voss PW Deysel Nehan Els Charl Jonker Rudolf Kruger Reinhardt Marx Eugene (Kapt) Muller Schalk O'Neill Deon Van Coller Phillip Van der Nest Gerhard Van der Walt Jaco Van der Westhuizen Rudolf Van Loggerenberg Andrew Voss Gerhard Wessels Schalk BESTUURSPAN Tobie le Cornu ( Bestuurder/Koordineerder) Deon Strydom Neels Hattingh ************************************* Dit is die 4e keer dat die twee skole teen mekaar speel en die eerste keer dat Westville se 1e span aan die wenkant is.
Affies het al die ander wedstryde gewen. 2019 TELLINGS 1E SPAN
Sedert 2009 was die 1e span in 2011 en 2013 onoorwonne 2/2. In 2015 was dit 1 gewen en 1 gelykop. Vir die res was dit elke jaar 1 gewen en 1 verloor. In 2011 wen de Witbulle teen Paarl Gim met 59 - 6 en Paarl Boys High met 25 - 10. AL DIE SPANNE Ek het nie die ander spanne se uitslae vanaf 2009 - 2012 nie 2013 - 8/8 Gewen 2014 - 6/8 do 2015 - 6/8 do 2016 - 3/8 do 2017 - 5/8 do 2018 - 5/8 do 2019.- 3/8 do ******************************************* |
Argiewe
July 2024
|