Die aantal wedstryde gewen op die dag was:
- Grey Kollege 17
- Affies 9
- Gelykop 1
Kort opsomming van die Derby verskyn hier.
Tellings van die 1e span wedstryde verskyn hier
Tellings van die ander spanne sedert 1993 verskyn hier.
1. Beorn Graham
2. Jacques-Lois du Toit (kapt)
3. Werner Kruger
4. Christian Kamffer
5. Reinhardt Ludwig
6. MJ Janse van Rensburg
7. Adolph Visser
8. George Oosthuysen
9. Michael van Aswegen
10. JP Wentzel
11. Bjorn van Wyk
12. Johan du Toit
13. Christiaan du Toit
14. Kyle Liebenberg
15. Dieter Crafford
BESERINGS
Johan Lategan, FC Potgieter en Philip Blignaut - Uit vir res van die seisoen
George Oosthuysen - Voetbesering
Willie Potgieter - Liesbesering
Terblanche van Lill - Rugbesering
WEDSTRYD
Met die halftyd telling op 38 - 7 in Grey se guns was daar weinig kans dat die agterstand uitgewis sou word?
Soos die geval was teen Paarl Boys High het Affies die 2e helfte gewen met 21 - 12.
- Dit was nie die meeste punte wat teen Afffies aangeteken is nie. Die meeste was 53 punte in 2016.
- Die grootste punte verskil was 37 punte in 2007 met die telling 47 - 10 in Grey se guns.
Vir 2019 1e span statistiek kyk hier.
PUNTE:
AHS - 28 (7)
Driee: Christiaan Kamffer 2x, MJ Janse van Rensburg en Brendhan Kelbrick.
Skoppe: Dieter Crafford- 4 x doelskoppe.
GREY COLLEGE- 50 (38)