AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES vs PRETORIA BOYS HIGH - 27 JULIE 2024

7/29/2024

 
Dit was die 119e keer wat die Wit Bulle en die Candies teen mekaar speel sedert 1923. 

Kort opsomming van die periode 1923 -  2024 lees hier.

Vir die tellings van die 119 eerstespan wedstryde gespeel kyk hier.


Vir die tellings van die ander 24 wedstryde gespeel kyk hier.

WIT BULLE (Beginspan)

​1 Werner Vrey
2 Ethan van Dyk
3 Deon Botes
4 Muntingh Hamman
5 JD Hattingh
6 Luan Potgieter
7 Albert Smit
8 Ruan Lippold
9 Hendre Schoeman
10 Ruben Pienaar
11 Eagan Roux
12 Janco Purchase (K)
13 Theuns Maritz
14 Nicolaas Grobler.
15 Ruben Groenewald
 
RESERWES GEBRUIK
 
- Geen reserwes gebruik


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Johann van Graan OA 1998. Wit Bulle 1997,1998 

WEDSTRYD
Soos verwag was dit 'n harde wedstryd gewees en het Boys High geen drie op 'n skinkbord aan die Wit Bulle gegee nie!!!
​
Boys High se verdediging was rotsvas en is die 5 driee wat Ethan v Dyk gedruk het 'n voorbeeld daarvan, Van die agt driee was 5 gedruk met rolmaal bewegings.

Die 5 driee wat Ethan gedruk het was die 2e meeste nog in 'n wedstryd. Steven Botha het ook 5 driee gedruk in 2002 teen Wynberg en die meeste naamlik 6 is deur Christo Potgieter gedruk in 1990 teen HS Brits.


Met die telling 48 - 5 in die Wit Bulle se guns blaas die eindfluitjie en kom die 2024 seisoen tot 'n einde. 'n Dag om te onthou deur 750 Spelers plus ondersteuners!!! Vuurmaakhout vir die Graad 12's van 2024 se "Ou Dag".

Emosies het hoog geloop op die A-veld maar dit was nie tydens die wedstryde nie maar na elke wedstryd voltooi is. Die realiteit vir die Graad 12 's dat dit die laaste wedstryd was het ingeskop en tonele van ouers en seuns wat saam staan na die wedstryde en die trane openlik vloei was aan die orde van die dag!!!

Lees gerus my skrywe veral teen die einde oor die Geskiedenis van Affies vs Boys High. Met die langpad na Nelspruit wat nog vir my voorgele het moes ek my self dwing om te loop na Affie Boys en Skoollied gesing is.

Dankie aan Ruan en sy span afrigters vir nog 'n suksesvolle jaar!! Met meer as 30 spanne, 347 wedstryde en ongeveer 50 skole wat teen gespeel is, salueer ek julle!!!

PUNTE
 
AHS - 48(17)

Driee:   
  • 5x Ethan van Dyk
  • 1x Eagan Roux,, Ruben Pienaar, JD Hattingh.
Skoppe: 
  • Ruben Pienaar, 4x doelskoppe.

​PRETORIA BOYS HIGH - 5(0)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen  kyk hier

WIT BULLE VS HS WATERKLOOF 20 JULIE 2024

7/20/2024

 
​Dit was die 47 ste keer wat Affies en HS Waterkloof teen mekaar speel.sedert 1987. Vir meer inligting oor die tydperk lees die Blog wat net na die een verskyn.gedateer 19 Julie 2024.

 Vir die tellings van die 47 eerstespan wedstryde gespeel kyk hier.


Vir die tellings van die 16 wedstryde vandag gespeel kyk hier. Affies verloor 2 wedstryde. Dit was wedstryde waar spanne "op speel" dws teen sterker spanne speel soos 'n E span teen 'n C span..

WIT BULLE (Beginspan)

​1. Werner Vrey
2. Ethan van Wyk
3. Deon Botes
4. Muntingh Hamman
5. Christiaan de Wet
6. Luan Potgieter
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold
9.  Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar
11. Eagen Roux
12. Janco Purchase (K)
13. Hendre Schoeman
14. Nicolaas Grobler.
15. Ruben Groenewald
 
RESERWES GEBRUIK
 -
Theuns Maritz vir Zirk Meyer

TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Fourie du Preez. OA 2000. Wit Bulle 1999,2000 

WEDSTRYD

Die volgende speler het nie gespeel nie:
JD Hattingh - Harsingskudding.

Soos verwag was dit 'n taai een gewees.

Die Bulle druk vroeg in die wedstryd ;n onverdoelde drie en loop 5-0 voor. Waterkloof druk 'n drie en loop voor 5 - 7. Dit vat nie lank nie en die Bulle druk nog 'n drie en na 'n suksesvolle doelskop is die Bulle 12 - 7 voor.. Die Wit Bulle gee nie weer die voortou prys nie en die eindtelling met Waterkloof wat in die laaste oomblikke ;n drie druk staan op 43 - 28!

Luan Potgieter (6) word aangewys as die speler van die wedstryd.

Die kommentator op streaming eindig sy kommentaar met die woorde;"TONIGHT PRETORIA IS WHITE" 

PUNTE
 
AHS - 43(22)

Driee:   
  •  2x Nicolaas Grobler,
  • 1x Eagen Roux, Luan Potgieter, Albert Smit, Theuns Maritz.

Skoppe: 
  • Ruben Pienaar, 3x doelskoppe.

​WATERKLOOF - 28(7)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

AHS VS WATERKLOOF - AGTERGROND

7/19/2024

 
​Waterkloof het sy ontstaan in 1979. Die waarnemende Hoof van Waterkloof in 1979 was Mnr H Davin wat in die 40’s op AHS skool gehou het en ook die AHS 1e span in 1948 en 49 afgerig het.

Die twee skole se 1e spanne sal eers in 1987 vir die 1e keer teen mekaar speel en daarna elke jaar tot en met 2006. Affies besluit om nie meer aan die Beeld Trofee en Michelin reeks deel te neem vanaf 2007. Die twee skole speel eers weer teen mekaar in 2012.
Sedert 2012 speel die skole elke jaar teen mekaar.


Dit sal die 47ste keer wees wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel.

Meeste wedstryde teen gespeel:
PBHS - 118
Helpmekaar - 67
CBC Pretoria - 52
Waterkloof - 47
Grey College - 46


Die Witbul wat met tuiswedstryde voor die AHS toeskouers staan het ‘n storie wat gekoppel is aan Waterkloof toe dit in 1998 die eerste keer sy verskyning gemaak het met ‘n wedstryd teen Waterkloof. Lees die storie  hier

1987 - 2006
Met die onstaan van die Michelin reeks en met die wenner en naaswenner van die BB Beeld Trofee finaal wat deurdring na die uitspeelrondtes het die 1e spanne 3 keer teen mekaar gespeel in 1998, 1999 en 2002. In 2006 speel die 1e spanne 4 keer teen mekaar.
Die 1e spanne speel 3 keer in die Beeld Trofee finaal teen mekaar in 1998, 2002 en 2006 met AHS elke keer aan die wenkant.
Volgens my inligting is Waterkloof die eerste en enigste skool wat as 'n naaswenner in 'n provinsie deurdring na die finaal van die Beeld Trofee. Dit was in 1998.


2007 - 2011

AHS en Waterkloof speel nie teen mekaar nie

​2012 - 2023

Speel elke jaar teen mekaar. Affies wen 7 en Waterkloof 3.

STATISTIEK
Wedstryde gespeel 46 - Affies wen 36 en Waterkloof 10
Grootste punte verskil - Affies 69 (75/6 in '93), Waterkloof 25 ( 20/45 in '06)
Kleinste punte verskil -  Affies 1 (9/8 in '02), Waterkloof 1 (20/21 in '99)
Meeste punte in 'n wedstryd - 88 (57/31 in '23)
Minste punte in 'n wedstryd - 3 (3/0 in '96) 


Vir tellings van die onderskeie jare kyk hier.

WIT BULLE vs MARITZBURG COLLEGE - 13 JULIE 2024

7/13/2024

 

Dit was die 28 ste keer wat Affies en Maritzburg College ononderbroke(uitgesluit 2020/21 - Covid) met al hulle spanne teen mekaar speel.
Eerste interskole was in 1996.

In 2011 is twee keer teen mekaar gespeel met die oog op 'n Tuis en weg basis maar dit het nie verder ontwikkel niie. 

Vir die tellings van die 28 eerstespan wedstryde gespeel kyk hier.


Vir die tellings van die 25 wedstryde gister gespeel kyk hier. Buiten een wedstryd wat gelykop was het Affies die res gewen. In 2013 en 2017 het Affies al die wedstryde op die dag gespeel gewen.

WIT BULLE (Beginspan)

​1. Werner Vrey
2. Christiaan Potgieter
3. Deon Botes
4. Muntingh Hamman
5. Christiaan de Wet
6. Luan Potgieter
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold
9.  Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar
11. Eagen Roux
12. Janco Purchase (K)
13. Hendre Schoeman
14. Nicolaas Grobler.
15. Ruben Groenewald
 
RESERWES GEBRUIK
  • Geen reserwes gebruik

TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  •  Gerbrandt Grobler OA 2010. Wit Bulle 2010

WEDSTRYD

Die volgende spelers het nie gespeel nie:
Ruan Smuts - Operasie en neem nie verder die seisoen deel nie.
JD Hattingh - Harsingskudding.
Ethan v Wyk - Ligte spier besering.

Wedstryd sal onthou word vir die dramatiese einde. Met 3 minute oor en MC wat voor loop 36 - 37 word 'n strafskop toegeken aan die Wit Bulle  op  MC se doellyn. Keuse? Skop pale toe of skop uit, gooi in by lynstaan vir 'n rolmaal drie?

Ruben Pienaar skop pale toe  en die res is geskiedenis !!!!!!

PUNTE
 
AHS - 39(26)

Driee:   
  • 1xRuben Pienaar, Nicolaas Grobler, Ruben Groenewald, Hendre Schoeman, Christiaan Potgieter en Ruhan Lippold
Skoppe: 
  • Ruben Pienaar, 3x doelskoppe en 1x strafskop.

​MC - 37(20)

Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

    Argiewe

    August 2025
    July 2025
    June 2025
    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly