AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES vs DURBANVILLE - NOORD/SUID 29/03/2022

3/30/2022

 
Dit was die eerste keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel.
AFFIES SPAN
15. JL VAN RENSBURG

14. GUSTAV MARITZ
13. TIAAN DE WET
12. HEINRICH HORN
11. MARX NEL
10. STEHAN HEYMANS (K)
  9. ARMAND SHAHIA
  8. BEYERS ROOS
  7. CF DELPORT
  6. EWAN VAN HEERDEN
  5. ANDREAS BURGER
  4. ANTON GROTIUS
  3. ZACK MARITZ
  2. HANRO VENTER
  1. STEYN TRUTER
  
RESERWES
Die volgende reserwes het opgekom as plaasvervangers in die 2e helfte:
  • Luchan Mouton, Abel Pretorius, Erich Jooste, Dian du Toit en Mikail Kohler.

BESERINGS
  • Risima Sambo 2-6 weke uit agv enkel besering.

​WEDSTRYD

Na die PRG wedstryd  het mens gewonder hoeveel dit uit die spelers gevat het. 'n Telling van 73 - 6 sou in niemand se gedagtes wees gegewe Durbanville se wen teen Helpmekaar.

Met 'n groot getal Affie ondersteuners stel die Witbulle nie teleur en word 'n verskeidenheid van driee gedruk wat voor en agterspelers insluit. Die 3 kuns van driee deur Gustav Maritz was besonders gewees!!

Weereens geluk aan die span (spelers en afrigters) met nog 'n uitstaande vertoning. 


PUNTE:

AHS: 73(40)

Driee: Gustav Maritz 3x, JL van Rensburg 2x, Ewan v Heerden, Beyers Roos, Hanro Venter, Zack Maritz, Andreas Burger en L Mouton. 
Skoppe: Stehan Heymans 9 x doelskoppe.

DURBANVILLE: 6(6)


​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

Tellings van ander spanne kyk hier!

AFFIES vs PAUL ROOS GIMNASIUM - NOORD/SUID 2022

3/26/2022

 
Voor ons kyk na die wedstryd en die meegaande statistiek die volgende oor die bywoning van vandag se wedstryd.

Die jaarlikse Derby tussen Affies en Pretoria Boys High is bekend vir toeskouers getalle van 5000 en meer. Vandag was geen uitsondering nie en daar was 'n hele paar duisend toeskouers  wat vanaand die twee spanne kom ondesteun het.  Dit het ingesluit ouers, Oud leerlinge van die twee skole en dan die ondersteuners wat hou van skole rugby.

Die bymekaar kom van die Oud Affies en huidige leerlinge na die tyd was baie spesiaal gewees. Na die wedstryd het Oud Affies rond gedorrel op die veld en in groepies gesels en gekuier. Hulle wou soveel as moontlik van die skool weer herleef en beleef . Dit het verseker by menige 'n knop in die keel gelaat.

Ja, die stelling is gemaak dat daar seker meer toeskouers was by die Affie, PRG wedstryd as op Loftus waar die Bulls teen die Dragons gespeel het? Ek was bevoorreg om die wedstryd met moderne tegnologie te kon kyk vanuit Nelspruit. Een van nog 'n paar duisend ondersteuners wat, wat sou wou gee om daar te gewees het. Wen of verloor!!!

Hoede af vir al die spanne en afrigters wat van die toernooi so 'n sukses/vertoonvenster van skole rugby maak.

Die wenner is skole rugby!!

Dit was vanjaar die 9e Noord/Suid toernooi gewees.


Vandag was die 22 ste keer wat Affies en PRG se 1e span teen mekaar gespeel het. Albei spanne het 10 wedstryde gewen en 2 was gelykop.

​Vir detail tellings per jaar kyk hier.
AFFIES SPAN
15. JL VAN RENSBURG

14. GUSTAV MARITZ
13. TIAAN DE WET
12. HEINRICH HORN
11. RISIMA SAMBO
10. STEHAN HEYMANS (K)
  9. ARMAND SHAHIA
  8. BEYERS ROOS
  7. CF DELPORT
  6. EWAN VAN HEERDEN
  5. ANDREAS BURGER
  4. ANTON GROTIUS
  3. ZACK MARITZ
  2. HANRO VENTER
  1. STEYN TRUTER
  
RESERWES
  • Abel Pretorius vervang CF DElport, Dian du Toit vir  Beyers Roos en Marx Nel vir Risima Sambo.
  • Geluk aan Dian en Marx wat vir die 1e keer die Wiitrui oor die kop trek.

​WEDSTRYD

Wat 'n wedstryd???

Affies teken eerste punte aan met 'n strafskop. Die Wit Bulle sal tot en met die einde nie die voorloop vaandel afstaan nie.

Soos verwag was dit 'n taai wedstryd gewees. Paul Roos met sy swaarder pak voorspelers het Affies laat swaar kry in die skrums maar dit ten spyt het Affies soos een man verdedig en heelwat besit omgekeer op kritieke stadiums van die wedstryd.

Met die telling 24/11 in die Wit Bulle se guns en 15 minute speeltyd oor het dit gevoel of die vreugde vure aangesteek kan word. Met 'n PRG onderskep drie en 'n geelkaart het die Bulle vasgeklou aan die voorsprong en as oorwinnaars uit die stryd getree!!!

Geluk aan Stehan en sy span, dit was wel verdiend gewees! Ons is trtots op julle!!

Affie Guts het vandag geseevier!!!


PUNTE:

AHS: 24(14)

Driee: Gustav Maritz, Stehan Heymans
Skoppe: Stehan Heymans 1 x doelskoppe. 4 x Strafskoppe.

PAUL ROOS GIMNASIUM: 18(8)


​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

Ander spanne uitslae kyk hier!

AFFIES vs HELPMEKAAR. 'N KORT OPSOMMING.

3/16/2022

 
Die twee skole speel sedert 1928 teen mekaar. Naas Pretoria Boys High se 116 wedstryde is dit die skool wat die 2e meeste aantal wedstryde teen gespeel is naamlik 65 sedert die ontstaan van Affies in 1920.

Ingesluit vandag, het Affies 40 wedstryde gewen, HM 20 en 5 was gelykop. Tellings van die wedstryde gespeel(jaar vir jaar) kan hier gesien word

WITBULLE vs HELPMEKAAR - 16 Maart 2022
 
SPAN
15. JL VAN RENSBURG

14. GUSTAV MARITZ
13. TIAAN DE WET
12. HEINRICH HORN
11. RISIMA SAMBO
10. STEHAN HEYMANS (K)
  9. ARMAND SHAHIA
  8. BEYERS ROOS
  7. CF DELPORT
  6. EWAN VAN HEERDEN
  5. ANDREAS BURGER
  4. ANTON GROTIUS
  3. ZACK MARITZ
  2. HANRO VENTER
  1. LUCHAN MOUTON
  
RESERWES
  • Steyn Truter haker van die 2e span vervang Luchan Mouton in die 1e helfte. Geluk aan Steyn wat vir die 1e keer die Wittrui oor die kop trek!!! 

​WEDSTRYD

Die Bulle was in beheer vir groot gedeeltes van die wedstryd maar die verdediging van Helpmekaar netsoos  die van Affies was rotsvas. Gelukkig het dit nie gereen nie maar die veld was wel nat onder voet en het die beweeglikheid van die spelers beperk.

Affies is duidelik besig om hard te werk aan hulle verdediging, speel tempo en om as 'n eenheid saam te speel.

Sien uit na die wedstryd teen Paul Roos Gimnasium wat die 1e van die groot kanonne is wat Affies mee te doen gaan kry in de 2022 seisoen.

Sterkte manne en laat Affie Guts julle rugsteun wees in die 2022 seisoen!!

PUNTE:

AHS: 21(7)

Driee: Anton Grotius, Hanro Venter en JL van Rensburg.
Skoppe: Stehan Heymans 3 x doelskoppe. 1x Strafskop nie oor geskop.

HELPMEKAAR 14(14)


​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

Tellings van ander spanne kyk hier!


AFFIES VS DIAMANTVELD + NOG INTERESSANTE STATISTIEK

3/13/2022

 
Soos reeds genoem in my vorige skrywe op die Blog was vandag die 9e keer wat die twee  1e spanne teen mekaar speel Die 8e keer sedert 2012 wat die twee skole teen mekaar speel. Vir tellings van die ander spanne kyk hier

​Wat die 1e span aan betref was Affies nog elke keer aan die wenkant ingesluit gister se wedstryd. Die grootste punte verskil was 2020 toe Affies 85 – 10 gewen het

WITBULLE vs DIAMANTVELD - 12 Maart 2022
 
SPAN
15. JL VAN RENSBURG

14. GUSTAV MARITZ*
13. TIAAN DE WET*
12. HEINRICH HORN*
11. RISIMA SAMBO
10. STEHAN HEYMANS (K)
  9. ARMAND SHAHIA*
  8. BEYERS ROOS*
  7. CF DELPORT*
  6. EWAN VAN HEERDEN*
  5. ANDREAS BURGER*
  4. ANTON GROTIUS*
  3. ZACK MARITZ*
  2. HANRO VENTER*
  1. LUCHAN MOUTON*
  
RESERWES
  • Abel Pretorius* vir no 7
  • Ulrich vd Merwe* vir no 13
 
Geluk aan al die spelers met ‘n asterix  wat gister die 1e keer die Wittrui aangetrek het Hulle 1e Affie Cap!!! Een van 1558 spelers wat sedert 1921 vir Affies se 1e span gespeel het!!!

​WEDSTRYD
Geluk aan Stehan Heymans wat as kaptein aangewys is. Die 106e kaptein sedert 1921.

Na twee jaar se Covid 19 het niemand geweet wat om te verwag nie. Die 1e helfte was verseker waarna Affie ondersteuners uitgesien het. Die laaa..ng drie van Risima Sambo sal nog lank onthou word. Ek het voor my rekenaar in Nelspruit gesit en hande klap!!! Met vyf drieë wat al vyf deur Stehan Heymans verdoel is het menige ondersteuner gesigte gesien van ‘n halftyd telling wat gaan verdubbel word.

Dit was toe nie so nie. Dit wat ek gesien het met die verloop van 60 minute se rugby kan net verder op verbeter word. Die grondslag is gelê vir die 2022 seisoen. Voorspoed vir die afrigters en die spelers vir die res van die 2022 seisoen.

PUNTE:

AHS: 40(35)

Driee: Gustav Maritz, Ewan v Heerden, Risima Sambo, Beyers Roos (2x) en Hanro Venter
Skoppe: Stehan Heymans 5 x doelskoppe

​DIAMANTVELD 3(3)


​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

    Argiewe

    August 2025
    July 2025
    June 2025
    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly