Met die 10e wedstryd wat die twee 1e spanne teen mekaar speel is KES vir die eertse keer aan die wenkant!
Sedert 1997 is dit die 11e keer wat die twee skole teen mekaar speel. In 2017 speel al die spanne buiten die 1e span teen mekaar. Die 1e span wedstryd word afgestel halfpad deure die 1e helfte agv donder weer.
Met die 10e wedstryd wat die twee 1e spanne teen mekaar speel is KES vir die eertse keer aan die wenkant! Dit was die 19e keer sedert 1967 wat die twee spanne teen mekaar speel.
Gespeel - 19 Affies Wen - 6 Paarl Gim Wen - 11 Gelykop - 2 Op Dinsdag 9 April 2019 daag 63 spelers op by die 9e en 10e span oefening. 'n Volle 4 spanne!!
Oor 'n paar jaar het almal vergeet daarvan maar dit sal onthou word as een van die "Het jy geweet/ Onthou jy nog" oomblikke in die geskiedenis van Affie rugby. "Het jy geweet" inligting sedert 1920 kan hier gesien word. Neil Coetzer is die afrigter en word bygestaan deur Tehan Martinson en Dehan Reynders. Niel het op 'n navraag aan my bevestig dat hy 95 spelers het op sy spelerslys!!! Dit was die 62ste keer dat die twee skole teen mekaar speel sedert 1929. Gelukkig het die weer saam gespeel en het die vorige dag se reen slegs 'n impak gehad op die eerste twee wedstryde op die A veld.
Met die eerste twee wedstryde wat welverdiend deur Helpmekar gewen is en Affies wat met die o/16A en 2e span wedstryde die bordjies verhang het.het die fokus verskuif na die hoofwedstryd wat sou bepaal wie met die louere sou wegloop op die A veld. Daar is groot gewag gemaak van die eerste span wedstryd met Helpmekaar wat deur die meeste "kenners" as die gunstelinge beskou is om aan die wenkant te wees. Dit is nou geskiedenis dat Affies die wedstryd met 52 - 17 gewen het, met die tweede grootste punte verskil van alle tye naamlik, 35 punte. Die grootse is 2016 met 46 punte toe die telling 58 - 12 was. Dit was die 2e keer dat 'n volwaardige Oud Affies span teen PG Old Boys.speel. Dit lyk of die Old Boys wedstryde weer volgende jaar gaan plaasvind tydens die World Schools Festival by Affies.
Ek verneem ook dat daar 'n soortgelyke wedstryd beplan word teen Grey op die Vrydag voor die Affie/Grey wedstryd in Bloemfontein later vanjaar. |
Argiewe
July 2024
|