N.TVL EN BLOU BULLE SKOLE EN CRAVENWEEK
Statistiek opgedateer tot en met die 2023 Craven Week.
Opsomming
1. Leon Thom is die eerste Affie speler wat 2 jaar na mekaar vir die NTvl skolespan speel in 1953 en 1954.
2. Christo Potgieter is die enigste Affie speler wat 3 jaar vir die NTvl skolespan speel vanaf 1988 - 1990.
3. Laurie Poole en JP van der Merwe speel in 1964 vir NTvl skole in die eerste CW.
4. Kaptein van hulle onderskeie spanne.
- 1945 tot 1963 - Johan Botha(50), Ben Hattingh(59)
- 1964 tot 2023 - LM Roussouw(74), Deon Strydom(94), Tiaan Snyman(98), Francois Swart(00), Carel Hoffman(01), Derek Kuhn(02), Pierre Spies(03), Phillip Woest(04), Gerrit-Jan van Velze(06), Pierre Schoeman(12), Francois Steyn(13), Eddie Fouche(15), Schalk Erasmus(16), Jaco Labuschagne(17), Stehan Heymans(22).
5. Die kaptein en o/kaptein van die volgende jare was albei van Affies
2001 - Carel Hoffman en Deon Venter
2002 - Derek Kuhn en AB de Villiers
2003 - Pierre Spies en Schalk Wessels
2004 - Phillip Woest en Len Olivier
2015 - Eddie Fouche en Eduan Lubbe
2016 - Schalk Erasmus en Louritz van der Schyff
6. Craven Week
- 1997 - Tiaan Snyman met 42 punte die meeste punte op die week.
- 1998 - Tiaan Snyman met 49 punte die meeste punte op die week en vir 'n CW tot op daardie stadium.
- 1998 - Tiaan Snyman speler van die week.
- 2013 - RG Snyman die langste speler op die week.
8. Die NTvl CW span van 1991 met Poerie van Rooyen van Affies die afrigter was die 1e NTvl span wat die CW gewen het.
9. Aantal jare betrokke as CW afrigter:
- 5 - Sakkie vd Walt
- 4 - Jaco Koch
- 3 - Jan-Hendrik Hattingh
- 2 - Piet Butler, Duif vd Merwe, Poerie v Rooyen
10. Boet Vorster is die sekretaris van die N.Tvl Skole Rugbyvereniging vanaf die ontstaan in 1945 tot en met 1965 en was ook aktief betrokke by die daarstelling van die CW. Hy was dan heel toepaslik die Bestuurder van die 1964 N.Tvl CW span.
11. Vanaf 2000 tot 2016 is daar elke jaar 'n skrumskakel van Affies wat in of die CW of die Akademiespan speel. Vir 'n detail analise klik hier. Met Johan Mulder se besering in 2017 is die ketting gebreek!
12. Buiten 1965, '67 en '77 toe daar geen Affie speler in die CW span was nie, is 2019 die eerste jaar sedert 1964 wat daar geen Affie agterspeler in die BB Cravenweek span is nie!