|
Op Dinsdag 9 April 2019 daag 63 spelers op by die 9e en 10e span oefening. 'n Volle 4 spanne!!
Oor 'n paar jaar het almal vergeet daarvan maar dit sal onthou word as een van die "Het jy geweet/ Onthou jy nog" oomblikke in die geskiedenis van Affie rugby. "Het jy geweet" inligting sedert 1920 kan hier gesien word. Neil Coetzer is die afrigter en word bygestaan deur Tehan Martinson en Dehan Reynders. Niel het op 'n navraag aan my bevestig dat hy 95 spelers het op sy spelerslys!!! Comments are closed.
|