|
Dit was die 46ste keer sedert 1987 dat die twee skole teen mekaar speel. Die Wit Bulle was 36 keer aan die wenkant..
Tellings van die 46 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Tellings van ander wedstryde gespeel teen Waterkloof kan hier gesien word. . WIT BULLE (Beginspan) 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13 Theuns Maritz 12. Antonie Fourie 11. Eagen Roux,10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Ruan Lippold 7. Juan Vorster. 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ethan van Dyk 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: Ruben Dreyer, James Gerber, Charles Nel, Ivandre v Wyk en Rigardt Pretorius TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Janco Purhase is nog steeds beseer en mag dalk speel in die laaste wedstryd van die seisoen teen Boys High. In kontras met verlede week teen MC het die Bulle van die begin af hulle neus voorgekry en voorgehou. Dit was 'n klinkende oorwinning!!! Geluk aan die spelers en afrigters. Daar was 'n hele paar la...ng driee gewees en 8 uit die 9 driee is deur die agterlyn gedruk!!! Sal nog navorsing moet doen maar die 3 kuns van driee deur Hendre Schoeman en Eagan Roux mag dalk die eerste keer wees in die geskiedenis van die 1e span? Boys High is die laaste wedstryd van die seisoen en Graad 12's!!!! Affie ondersteuners sien daarna uit om die seisoen op 'n "high" af te sluit! Wys die Candies waar die Wit Bulle die wortels begrawe het op die PLAAS!!! AHS: 57(29) Driee: Eagen Roux 3x, Stephan Brits 1x, Migael de Lange 1x, Hendre Schoeman 3x., FC van Rooyen 1x. Skoppe: Ruben Pienaar 6 doelskoppe. HS WATERKLOOF: 31 (5) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Geskiedenis. word gemaak met die twee spanne wat vir die eerste keer teen mekaar speel.
Nie 100% seker oor die wedstryd reels nie maar dit is gewoonlik 20 min aan 'n kant, rolling subs word gebruik, net Oupa skrums word toegelaat en daar word nie pale toe geskop nie DATUM: Vrydag 21 Julie TYD: 16:00 VELD: AHS A Veld Oud Affies en Affie ondersteuners is welkom om lekker te kom saam kuier na die wedstryd by Klub 600 SPAN: 1. Tjoppie Ferreira 2. Skipper Badenhorst 3. Rudolf Jonker 4. Andrew v Loggerenberg 5. Jaco vd Walt 6. Nehan Deysel 7. Gerrit vd Nest 8. Ian v Heerden 9. Pieter de Jager 10. Deon Anderson 11. Jannie Gouws 12. Eugene Marx 13. Marx Lombard 14. Jakkie vd Walt 15. Schalk Wessels RESERWES Christiaan Rautenbach, Schalk Muller, Hannes Nagel, Ettienne Ferreira, John Ridgard, Marco Viljoen, Brenton Viljoen, Boet vd Merwe, Vincent vd Merwe, Wian van Wyk, Roland Syphus, Juan van Loggerenberg, Christo Botha, Mike Marais, Barend Fouché, Frikkie Olivier, Jacques Gouws. BESTUUR Tobie le Cornu, Trevor Jobe, Grant Esterhuizen, Deon Strydom, Thinus Laas, Jannie Booysen, Neels Hatting, Charl Els, Erich Small. |