Nie 100% seker oor die wedstryd reels nie maar dit is gewoonlik 20 min aan 'n kant, rolling subs word gebruik, net Oupa skrums word toegelaat en daar word nie pale toe geskop nie
DATUM: Vrydag 21 Julie
TYD: 16:00
VELD: AHS A Veld
Oud Affies en Affie ondersteuners is welkom om lekker te kom saam kuier na die wedstryd by Klub 600
SPAN:
1. Tjoppie Ferreira
2. Skipper Badenhorst
3. Rudolf Jonker
4. Andrew v Loggerenberg
5. Jaco vd Walt
6. Nehan Deysel
7. Gerrit vd Nest
8. Ian v Heerden
9. Pieter de Jager
10. Deon Anderson
11. Jannie Gouws
12. Eugene Marx
13. Marx Lombard
14. Jakkie vd Walt
15. Schalk Wessels
RESERWES
Christiaan Rautenbach, Schalk Muller, Hannes Nagel, Ettienne Ferreira, John Ridgard, Marco Viljoen, Brenton Viljoen, Boet vd Merwe, Vincent vd Merwe, Wian van Wyk, Roland Syphus, Juan van Loggerenberg, Christo Botha, Mike Marais, Barend Fouché, Frikkie Olivier, Jacques Gouws.
BESTUUR
Tobie le Cornu, Trevor Jobe, Grant Esterhuizen, Deon Strydom, Thinus Laas, Jannie Booysen, Neels Hatting, Charl Els, Erich Small.