AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS CHRISTCHURCH BOYS HIGH SCHOOL 30 MAART 2019

3/31/2019

 
Affies het spreekwoordelik by die agterdeur in geglip om die wedstryd gelykop te laat eindig. 
​Volgende Saterdag se wedstyd teen Helpmekaar gaan Affies se eerste groot toets wees die seisoen?

Read More

AFFIES VS ITALIAN ALL STARS - 27 MAART 2019

3/27/2019

 
Ongelukkig kon ek nie die wedstryd kyk op "live streaming" nie! 

Read More

OUD AFFIES VS PAARL GIM OLD BOYS - WORLD SCHOOLS FESTIVAL 30 MAART 2019

3/25/2019

 
Picture
Soos verlede jaar is daar weer op die laaste dag  wedstryde tussen die "Old Boys" van die deelnemende skole .

Sien die program hieronder.

Die lys van spelers  wat die Oud Affies gaan verteenwoordig se name verskyn na die program.

Die wedstryd sal heelwaarskynlik nie "gestream" word, omdat dit nie op die A veld plaasvind nie.

Read More

FRANCOIS SWART WEEK TELLINGS - 20, 21 EN 23 MAART.

3/23/2019

 

Read More

AFFIES vs OUTENIQUA 19 MAART 2019

3/20/2019

 
Dit was die 8 ste keer wat die twee spanne teen mekaar gespeel het. Die eerste keer was in 1985 op George met 'n 1e span toer na die Suid Kaap.
​Affies het al 8 wedstryde gewen.

Read More

AFFIES VS STELLENBERG 15 MAART 2019

3/16/2019

 
Geskiedenis is gemaak toe Affies en Stellenberg se 1e en 2e spanne vir die eerste keer teen mekaar gespeel het.
2e Span
 - Affies wen 31 - 14.
 - Geluk aan Willie Potgieter wat aangewys is as die speler van die wedstryd.

o/16A(Vandag)
 - Affies 10 Paul Roos 7

​o/14A(Vandag)
 - Affies 40 Durbanville 14 
​
​"Read more" vir 1e span.

Read More

NOORD SUID TOERNOOI - AFFIES 1E EN 2E SPAN WEDSTRYDE

3/12/2019

 
 - Al die wedstryde vind plaas op HS Garsfontein se A - veld.

Vrydag 15 Maart
 - 14:40 Affies 2e vs Stellenberg 2e
 - 19:45 Affies 1e vs Stellenberg 1e

Saterdag 16 Maart
 - Geen Affie spanne speel

Maandag 18 Maart
 - 18:40 Affies 2e vs Outeniqua 2e

Dinsdag 19 Maart
 - 15:45 Affies 1e vs Outeniqua 1e


Die 1e sowel as die 2e span wedstryde word lewendig "gestream" op School Sports Live - schoolsportlive.com/sports/rugby/
                                               
​                                                  ​*************

AFFIES FRANCOIS SWART 0/15 TOERNOOI WEDSTRYD PROGRAM 20 - 23 MAART 2019

3/11/2019

 
Sedert 2004 word die toernooi elke jaar aangebied by Affies.​

Ek is in die proses om die biografie van Francois Swart op te dateer.


Na elke dag se wedstryde sal die tellings beskikbaar wees op my Blog.

Read More

DIAMANTVELD SPORTDAG UITSLAE

3/10/2019

 
Picture

AFFIES 1E SPAN TEEN DIAMANTVELD - OPGEDATEER

3/9/2019

 
Vandag was die 7e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel sedert 1985. Affies het al sewe wedstryde gewen

Tellings van ander wedstryde was maar skraps. Die tellings wat ek gekry het op die Affie Toep en op Digitv het nie almal ooreengestem nie. Ek sal later 'n lys van ander wedstryd tellings op my Blog en Webwerf plaas.

Read More

AFFIE 1e SPAN TELLINGS VAN 1988 ONTVANG VAN OUD AFFIE NEELS ALANT

3/7/2019

 
Met die 1988 Reunie in 2018 vra ek die skool om aan die Oud Affies wat dit bywoon te noem dat van die 1988 tellings nog uitstaande is.
So paar weke terug ontvang die Argivaris van AHS fotos van Neels Alant se 1988 Volkskas sakboekie waarin al die 1e span tellings van 1988 aangeteken is.

Ek ontvang die volgende via epos vanaf Neels nadat ek hom gekontak het:

"Ek wou kyk of my prefektebaadjie vir my seun Gerhard (tans in Gr10) sou
pas, maar dis lankal te klein vir hom. Hy haal toe die dagboek uit die
binnesak. Kan jy glo, al die tellings! 

Ek onthou soos gister hoe swaar ons gesluk het aan die verloorwedstryde teen
Middelburg en Potch Gim.  Dr Edwards (88' 1e span afrigter) het ons geleer om ‘n verloortelling te hanteer. Hy het nooit sy stem verhef of met ons geraas nie, maar sy woorde was hard met die afstap : “Koppe op!” 
In my beroep moet mens ‘n goeie verloorder kan wees en ek put soms uit daardie kort les. Ek moet dit eintlik vir hom sê. Dalk onthou hy dit?   
Hoe dit ook al sy, elkeen het sy unieke herinnerings. My jare by Affies was
van die beste jare in my lewe"

Wat 'n storie! Baie dankie Neels!!!!

Fotos van Neels op die 1988 1e span foto en die 1988 sakboek met die uitslae.
Picture
In die 80's kort ek nog tellings van:
1983 - Wedstryd na HTS Tom Naude en voor die wedstryd teen Monument
1987 - HTS Tuine.

Enige hulp met uitstaande tellings sal waardeer word. My kontakinligting is op die Tuisblad. Vir uitstaande tellings per jaar gaan na die volgende skakels vir die 70's en vroeër,

50's - https://www.affiesrugby.co.za/1950---1959.html
60's - https://www.affiesrugby.co.za/1960---1969.html
70's - https://www.affiesrugby.co.za/1970---1979.html

​
                                             *********************************

AFFIES VS HTS MIDDELBURG - TELLINGS ANDER SPANNE

3/6/2019

 
As gevolg van swaar weer het net 7 van die 13 wedstryde plaasgevind.
​
Picture

AFFIES VS HTS MIDDELBURG GISTERAAND OP LOFTUS

3/6/2019

 
.... en gisteraand het die 99ste seisoen van Affie 1e span rugby afgeskop. Dit is is die 1e span se 99ste seisoen omdat daar nie 'n 1e span was in 1920 nie.

Alhoewel dit nie 'n amptelike wedstryd was nie, het dit 'n aanduiding gegee van wat kan verwag word vir die 2019 seisoen.

Die beginspan gisteraand was:

 1. Ruben Windell
 2, Jacques-Lois du Toit
 3, Werner Kruger
 4, Reinhardt Ludwig
 5, Johan Lategan
 6, WJ Janse van Rensburg
 7, Adolph Visser
 8. George Oosthuysen
 9. Michael van Aswegen

 10. FC Potgieter
 11. Bjorn van Wyk
 12. Johan du Toit

 13. Gerard Botha
 14. Kyle Liebenberg
 15. Dieter Crafford

J
acque Lois du Toit was die kaptein vir die wedstryd. Spelers in rooi gemerk het 1e span gespeel in 2018 plus Dieter Crafford. Christiaan Kamffer (no.4) het agv 'n besering nie gespeel nie. Spelers in blou is in Gr 11 in 2019.

Met spelers wat gereeld vervang (rolling subs) is, het ek nie rekord gehou van spelers wat opgekom het as reserwes nie.

Daar was 'n paar laaaang driee gewees. Affies se eerste drie, 'n solo lopie deur Kyle Liebenberg vanuit sy eie halfgebied na 'n agterlynbeweging was 'n juweel gewees!!!

Die uitstaande kenmerk van die wedstryd was Affies se rotsvaste verdediging. HTSM se drie was 'n onderskep drie gewees.

Driee gedruk: Kyle Liebenberg, Jacques-Lois du Toit, George Oosthuysen, Reinhardt Ludwig, en Bjorn v Wyk 2x.

Geluk aan Michael van Aswegen wat aangewys is as die Speler van die Wedstryd.

Telling: Affies 30 HTSM 5. Geen skoppe pale toe toegelaat nie.

                                                   ******************************

AFFIES VS DIAMANTVELD - WEDSTRYD PROGRAM 9 MAART 2019

3/4/2019

 
Picture

AFGRI PRESTIGE SKOLEDAG LOFTUS 5 MAART 2019 - WEDSTRYD PROGRAM EN REELS.

3/3/2019

 
Wat Affies aanbetref word dit nie beskou as 'n amptelike wedstryd nie en sal spelers wat daarin speel nie erkenning kry (gecap word) dat hulle vir die eerste span gespeel het nie.

​Die redes is:
1. Wedstryde is 25 min aan 'n kant(running time) dws geen beseringstyd nie.
2. "Rolling subs"word gebruik.
3. Geen skoppe pale toe nie.
​4. Kan tot 26 spelers gebruik.

Die program vir die dag wat om 07:45 afskop verskyn hieronder. 'n Naam wat dalk onbekend mag klink is ZAYO Academy wat voorheen bekend gestaan het as Pretoria Technical College
Picture

WEDSTRYD PROGRAM AFFIES VS HTS MIDDELBURG DINSDAG 5 MAART 2019.

3/3/2019

 
Buiten die 1e spanne wat op Loftus speel om 19:40 vind al die ander wedstryde op AHS se velde plaas.
Picture

AFFIES - OOPSPAN PROEWE SATERDAG 2 MAART 2019

3/1/2019

 
 Die finale proewe vir die kies van die oopspanne vind more plaas vanaf 08:00 op die AHS - A veld.
Die twee spanne wat om 11:20 in die laaste wedstryd speel is as volg:
Picture
Spelers se name in rooi het in 2018 vir die 1e span gespeel.

​*******************************

    Argiewe

    August 2025
    July 2025
    June 2025
    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly