2e Span
- Affies wen 31 - 14.
- Geluk aan Willie Potgieter wat aangewys is as die speler van die wedstryd.
o/16A(Vandag)
- Affies 10 Paul Roos 7
o/14A(Vandag)
- Affies 40 Durbanville 14
"Read more" vir 1e span.
1. Ruben Windell
2. Jacques-Lois du Toit (kapt)
3. Werner Kruger
4. Christian Kamffer
5. Johan Lategan
6. MJ Janse van Rensburg
7. Adolph Visser
8. George Oosthuysen
9. Michael van Aswegen
10. FC Potgieter
11. Bjorn van Wyk
12. Johan du Toit
13. Gerard Botha
14. Kyle Liebenberg
15. Dieter Crafford
RESERWES WAT OPGEKOM HET
Reinhardt Ludwig (Christian Kamffer) en Beorn Graham ( Beorn Graham)
WEDSTRYD
Met Stellenberg wat reeds met Oakdale vanjaar afgereken het en gerugte van 'n groot pak voorspelers het Affies hulle reggemaak vir 'n harde wedstryd!!
Heellaas het Stellenberg geswig voor die aanslag van Affies se voorspelers en uitstaande verdediging.
Die telling vlei Stellenberg. 'n Hele paar driee het verlore gegaan en kon die telling van Affies heelwat meer gewees het.
Een van die driee van die toernooi sover is gedruk deur FC Potgieter. Kyk gerus weer daarna - www.youtube.com/watch?v=jg4Zv3VTY4I
Geluk aan Dieter Crafford wat welverdiend aangewys is as die speler van die wedstryd.
PUNTE:
AHS 28 (14)
Driee - FC Potgieter 2x, Jacques-Lois du Toit en Johan Lategan.
Skoppe - Dieter Crafford - 4 x doelskoppe
STELLENBERG 21 (13)