Affies het al 8 wedstryde gewen.
1. Ruben Windell
2. Jacques-Lois du Toit (kapt)
3. Werner Kruger
4. Christian Kamffer
5. Johan Lategan
6. MJ Janse van Rensburg
7. Adolph Visser
8. George Oosthuysen
9. Michael van Aswegen
10. FC Potgieter
11. Bjorn van Wyk
12. Johan du Toit
13. Gerard Botha
14. Kyle Liebenberg
15. Dieter Crafford
RESERWES WAT OPGEKOM HET
Reinhardt Ludwig (Christian Kamffer), Beorn Graham ( Werner Kruger), Willie Potgieter (George Oosthuysen en Johan Lategan), Nico Muller (FC Potgieter). Dit was Nico se eerste keer in die wittrui!!!
WEDSTRYD
Tot diep in die 2e helfte was Affies agter gewees. Met Michael se drie loop Affies vir die eerste keer voor en slaag Dieter met 'n strafskop naby die einde om die telling op 27 - 10 te staan te bring.
Dit was verseker "Affie Guts" wat die een deurgetrek het!!!
Geluk aan Johan du Toit wat aangewys is as die speler van die wedstryd.
PUNTE:
AHS 27 (10)
Driee - Bjorn v Wyk 2x, Jacques-Lois du Toit, Michael v Aswegen.
Skoppe - Dieter Crafford - 2 x doelskoppe en 1x strafskop
Outeniqua 20 (17)