|
- Al die wedstryde vind plaas op HS Garsfontein se A - veld.
Vrydag 15 Maart - 14:40 Affies 2e vs Stellenberg 2e - 19:45 Affies 1e vs Stellenberg 1e Saterdag 16 Maart - Geen Affie spanne speel Maandag 18 Maart - 18:40 Affies 2e vs Outeniqua 2e Dinsdag 19 Maart - 15:45 Affies 1e vs Outeniqua 1e Die 1e sowel as die 2e span wedstryde word lewendig "gestream" op School Sports Live - schoolsportlive.com/sports/rugby/ ************* Comments are closed.
|