1. Philip Blignaut
2. Keegan Potgieter
3. Beorn Graham
4. Christian Kamffer (kapt)
5. Reinhardt Ludwig
6. Brendhan Kelbrick
7. Adolph Visser
8. Willie Potgieter
9. Johan Muller
10. Nico Muller
11. Christiaan du Toit
12. Terblanche van Lill
13. Gerrard Botha
14. Kyle Liebenberg
15. Ruben Barkhuizen
RESERWES WAT OPGEKOM HET
Dieter Crafford (Ruben Barkhuizen), WJ van Rensburg (Adolph Visser) en Johan du Toit (Gerrard Botha),
WEDSTRYD
Dit was duidelik 'n wedstryd van twee helftes. Met die telling 31 - 0 in Affies se guns halftyd was daar 'n verwagting dat die telling verdubbel kan word. Dit was nie die geval soos die eindtelling aandui.
Adolph Visser behaal 'n driekuns van driee!!!
Geluk aan Keegan, Christiaan d T, Terblanche en Ruben wat nie net die eerste keer in die beginspan is nie maar ook vir die eerste keer die wittrui oor die kop trek
Johan en Christiaan du Toit word een van 'n langlys van broers wat vir die eerste span speel, maar met 'n verskil. Hulle speel saam in dieselfde jaar en boonop is hulle die 3e paar tweelingbroers wat vir die 1e span speel!
Vir 'n lys van broers wat vir die 1e span gespeel het kyk hier.
Vir 2019 1e span statistiek kyk hier.
PUNTE:
AHS 36 (31)
Driee: Adolph Visser 3x, Ruben Barkhuizen, Christiaan du Toit, Keegan Potgieter.
Skoppe: Nico Muller - 3 x doelskoppe
ITALIAN ALL STARS 12 (0)