Ek verneem ook dat daar 'n soortgelyke wedstryd beplan word teen Grey op die Vrydag voor die Affie/Grey wedstryd in Bloemfontein later vanjaar.
- Skop nie pale toe nie.
- "Oupa" skrums. Dit wil se die skrum sak maar geen kompetisie vir die bal nie..
- "Rolling subs. Plaasvervangers kan kom en gaan en daar is geen beperking op
hoeveel keer 'n speler op die veld gaan nie.
- 20 Minute aan 'n kant.
Met slegs 7 van die 2018 se groep van 24 spelers weer beskikbaar hou Neels Hattingh se span van 2019 Affies se naam hoog en wen die wedstryd 20 - 5.
Driee word gedruk deur, Janco Breytenbach, Cilie Malan, Danie Opperman en Phillip van Coller.
Deon Strydom die spanbestuurder se woorde "Forwards dra die klavier.....backs speel die klavier"!
Hieronder die Oud Affie span asook 'n foto saam met die Affie 1e span groep wat aan die World Schools Festival deelgeneem het.