Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey Kollege - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey Kollege - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie

AFFIES VS JEPPE 25 MEI 2019

5/25/2019

 
​Dit was die 14e keer wat die skool se twee 1e spanne teen mekaar gespeel het sedert 1996.

Die aantal wedstryde gewen op die dag was: 
        - Affies 18
        - Jeppe 1
        - Gelykop 1


Tellings van die ander spanne wat vandag gespeel het kan hier gesien word.

Tellings van die 1e span wedstryde sedert 1996 is hier te sien.
SPAN
 1. Beorn Graham
 2. Jacques-Lois du Toit (kapt)
 3. Werner Kruger
 4. Christian Kamffer
 5. Reinhardt Ludwig
 6. Brendhan Kelbrick
 7. Adolph Visser
 8. MJ Janse van Rensburg
 9. Michael van Aswegen
 10. JP Wentzel
 11. Bjorn van Wyk
 12. Gerrard Botha
 13. Christiaan du Toit
 14. Kyle Liebenberg
 15. Dieter Crafford


BESERINGS
Johan Lategan, FC Potgieter, Philip Blignaut, Nico Muller - Uit vir res van die seisoen
George Oosthuysen - Voetbesering
Willie Potgieter - Liesbesering
​Terblanche van Lill - Rugbesering


WEDSTRYD

Ja, na drie wedstryde wat verloor is  agtermekaar was vandag se wen soos Manna uit die Hemel.
Affies was vinnig 7/0 voor maar staan twee sagte driee af kort na mekaar en is hulle  agter op die telbord soos ons al gewoond geraak het die seisoen en met die rug teen die muur. Dit hou nie lank nie en die Witbulle gaan eet lemoene met die telling 28/14 in hulle guns.
Affies druk kort na die begin van die tweede helfte en met ongeveer 10 minute oor is die telling 40/14 in Affies se guns. Jeppe kry twee driee en hulle telling skuif op na 28  en die spoke begin loop!!!
Geelkaart vir inkom van die kant in 'n losskrum naby die Bulle se doellyn 'n Paar minute later nog een vir 'n speler wat die no 9 binne die 10 meter radius na 'n kort skoppie tackle. 
Affies het net 13 spelers op die veld maar verdedig fanaties en voor die toeskouers hulle oe uitvee is boer ons op Jeppe se doellyn. Met 1 minuut speeltyd oor druk Jacques-Lois nog 'n drie . Dieter verdoel dit en die eindtelling is 47 - 28 in die Witbulle se guns.
Dit was nie 'n mooi wen nie maar daar is 15 spelers wat vandag hulle alles gegee het en die kersie op die koek was 'n wen gewees. Dit maak die Julie vakansie breek net so bietjie gemakliker maar die laaste 3 wedstryde gaan bloedsweet kos!!!

Affies het Jeppe voorlangs oorheers en met rotsfaste verdediging hulle kookwater agterlyn in hulle spore gestuit.

Vir 2019 1e span statistiek kyk hier.


PUNTE:

AHS - 47
 (28)

Driee: MIchael van Aswegen 2x, Jacques-Lois du Toit, Bjorn v Wyk, Adolph Visser, MJ J v Rensburg en Brendhan Kelbrick

Skoppe: Dieter Crafford - 6 x doelskoppe.

JEPPE- 28 (14)
Ronald van Wyk
5/28/2019 09:34:19

Goeie dag. Ek sien julle spanlyste wys nie 1 keer Björn van Wyk se naam nie maar wel Christiaan du Toit 2 keer OP 11 en 13?


Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey Kollege - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie